Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Bergen Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Shureene T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie lekker geslaap, deur geslaap gewoonlik slaap ek maar sleg by ander plekke. Baie lekker, niks geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Good day, your parents were very kind and friendly and will always be welcome to visit us again. Kind regards Cornelia

Jackie K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Vrede en rus. Baie dankie aan ons gasheer, sy het uit haar pad gegaan om ons te help en vriendelik te bedien. Ons sal julle gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Goeie dag, dankie vir die goeie terugvoer, dit word opreg waardeer. Groete Cornelia

S. B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Good value for money, and very friendly welcoming. We stayed over for one night. The owner welcomed us on arrival, and she was very friendly and accommodating. She allowed me access to facilities even after check-out time, as I was waiting for my daughter to finish her dancing practice, which only ended a couple of hours after check-out time. It was a very kind gesture.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Good day, it was the least I can do. You and your daughter were kind and so easy to get along with. You are always welcome to visit again. Kind regards Cornelia

Adie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goedgelee, gerieflike en bekostigbare opsie vir kort verblyf in Swellendam. Ons bespreking het geen probleme opgelewer nie en ons is vriendelik ontvang deur die eienaar. Die kamer was netjies en gerieflik op die grondvloer met alle geriewe vir 'n selfsorgverblyf. Netflix is beskikbaar asook WiFi. Die spasie is redelik beperk maar heel goed vir 'n kort verblyf. Daar is 'n swembad op die perseel en veilige parkering is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Groete, Cornelia

Judith D
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

Comfortable and safe. My parents enjoyed the farm-like style.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit was baie aangenaam om julle hier by ons te ontvang, dankie vir julle vriendelikheid en omgee, altyd welkom om weer te kom kuier. Groete Cornelia

David D
1 nag
4.2
Feb 2025

Clean and happy. Good, but the TV would not switch on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Thank you for the good review. Kind regards, Cornelia

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2025

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Good day, I want to apologise for the bad experience you had with us. I wish you could come to see me, or WhatsApp me to fix these unnecessary issues. I am always willing to make a plan; I want the guests to be happy and enjoy their stay. In all the rooms, there is an A5 information notebook for the guest to be aware of all the info regarding the Guest House. The days are very hot, and the wind blows almost every day. An act of nature is not in my hands and believe me, I try my utmost best to keep the Guest House neat. There is a fan in all the rooms, and there is a remote for the TV on the table; perhaps you did not see it, and the TV can also be switched on/off at the TV itself. Only Netflix is available in the rooms, while DSTV is in the Main House dining room. If I slipped up with that, again my sincere apology. If we did not meet your expectations, please accept my apology. I hope we can make up next time if you are willing to give us a second chance. Kind regards Cornelia

Andrew S
1 nag
5.0
Sep 2024

Great and excellent! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Good day, Andrew. Thank you for the positive feedback, and it was good to host you all at Aan de Bergen Guest House. Hope to see you soon. Have a great day.

Neil F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Charming and cosy. Room serviced every day. Good quality kitchen equipment. Just note there is no oven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Hallo Neil, thank you for your kind words and good feedback. Sorry about the oven; it is something we can think about for some changes in the future and handy for the guests. Kind regards, Cornelia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethelstraat 3, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91a54848169f3fe03a213e3c7fbcdede5b8c92638a61bd1f456d7699fd83d666d62fc2d998389cc30a30ae125603f8738f98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 3 Bethel Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.028438 20.4318345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang