Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Aan de Eike Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wayne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Well done. Excellent and safe. Friendly staff all round.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Thank you for your wonderful review! We're so glad you found our place excellent and safe. Our friendly staff truly appreciate your kind words, and we look forward to welcoming you back again soon! Kind regards, ADLC.

Jan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Verrasende mooi en vriendelike ontvangs en omgewing. Heerlike ruim kamer met stoep kuier area. Rolstoelvriendelike omgewing. Ons het met die rolstoel dorp toe gestap-ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die ruim kamer en stoep geniet het. Dit is wonderlik dat die rolstoelvriendelike omgewing vir julle gerieflik was, en dat julle selfs dorp toe kon stap-ry. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom! Vriendelike groete.

Conrad N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ontspannend en genotvol. Baie lekker, rustigheid sonder probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Amanda U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Nice evening rest well. Very nice evening. Staff are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Thank you for your lovely review! We're delighted to hear you had a nice evening and that our friendly and helpful staff made your stay enjoyable. We hope to welcome you back again soon! Kind regards.

Duane H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

The perfect stop over for a business trip. I am a regular guest and will always go back to Aan de Eike. Always welcoming and a home away from home. Perfectly situated and easy walking to everywhere. I can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Thank you for your heartfelt review and for being such a loyal guest! We’re so happy to be your home away from home and to always welcome you back. Our location is definitely one of our highlights, and we’re glad you enjoy the convenience. Your recommendation means the world to us, and we can’t wait to host you again soon! Kind regards.

Norman L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

First class accommodation and service. Excellent location. The place was far bigger than I expected and the layout covered a fairly wide area as opposed to one building, which was impressive. The breakfast was excellent. There was certainly a feeling of it being a safe venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Thank you so much for your wonderful review! We’re thrilled to hear you enjoyed the spacious layout and felt impressed by the setup of our venue. It’s great to know you loved the breakfast and felt safe during your stay—that’s exactly the experience we aim to provide. We hope to welcome you back soon! Kind regards, ADLC.

Wayne S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Pragtige plek. Baie lekker, dankie. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is lekker om te hoor julle het jul tydjie hier by ons geniet en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Anna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Kom kuier by Aan de Eike, dis lieflik. Ons het 'n baie lekker ervaring gehad, almal was vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was ook heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Anna. Ons is baie bly om te hoor julle het julle tyd hier by ons geniet en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Sorica N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Pragtig, netjies en perfek geleë. Hierdie is ʼn juweel. Pragtige plek en so mooi ingerig. Besonders netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Sorica. Ons is bly julle het julle veblyf geniet en ons hoop julle volgende kuier is om die draai. Vriendelike groete.

R P B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal weer teruggaan. Die plek is presies wat ons gesoek het, skoon, netjies, vriendelike personeel met 'n goeie ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is lekker om te hoor julle het jul tyd hier by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ancimi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 201

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Swellengrebel-straat en Hermanus Steyn-straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cb4a64602ccbd095500cfb4831e6d017aa46d402f12a13dcfb6cf8accbcbd6f79580b1f580ba4e37e12dcbb8ed4ee133b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Corner of Swellengrebel Street and Hermanus Steyn Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.017898 20.450993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789