Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Eike Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Norman L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

First class accommodation and service. Excellent location. The place was far bigger than I expected and the layout covered a fairly wide area as opposed to one building, which was impressive. The breakfast was excellent. There was certainly a feeling of it being a safe venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Thank you so much for your wonderful review! We’re thrilled to hear you enjoyed the spacious layout and felt impressed by the setup of our venue. It’s great to know you loved the breakfast and felt safe during your stay—that’s exactly the experience we aim to provide. We hope to welcome you back soon! Kind regards, ADLC.

Wayne S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Pragtige plek. Baie lekker, dankie. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is lekker om te hoor julle het jul tydjie hier by ons geniet en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Anna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Kom kuier by Aan de Eike, dis lieflik. Ons het 'n baie lekker ervaring gehad, almal was vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was ook heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Anna. Ons is baie bly om te hoor julle het julle tyd hier by ons geniet en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Sorica N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Pragtig, netjies en perfek geleë. Hierdie is ʼn juweel. Pragtige plek en so mooi ingerig. Besonders netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Sorica. Ons is bly julle het julle veblyf geniet en ons hoop julle volgende kuier is om die draai. Vriendelike groete.

R P B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal weer teruggaan. Die plek is presies wat ons gesoek het, skoon, netjies, vriendelike personeel met 'n goeie ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is lekker om te hoor julle het jul tyd hier by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Liezel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Excellent! Staff is friendly, we always feel safe, and we just love the overall feel of the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
We appreciate your positive feedback about our guesthouse, Liezel. We do take pride in catering to our guests' needs the best way we can. If you're travelling to our area again soon, don't hesitate to stop by. Kind regards.

Ingrid G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

De Eike is baie sentraal gelee om die dorp per voet te verken. Heerlik gebly in 'n pragtige dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Ingrid. Ons is bly om te hoor jy het jou tydjiet hier by ons geniet. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Antoinette N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Atd baie lekker. Nie ons eerste keer hier nie. Altyd. Kamer is mooi, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Dis vir ons lekker om jou hier te hê, Antoinette. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering en ons sien uit om jou weer te sien. Vriendelike groete.

Bobby B
1 nag
5.0
Feb 2024

Beautiful and very peaceful. Beautiful setting in a stunning town. I had a nice morning walk in the town and jumped into the swimming pool afterwards, which was refreshing. The breakfast setting is also lovely. This is my third overnight at Aan de Eike.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Thank you for always choosing our guesthouse, Bobby. We love having you here! We hope your next stay is around the corner. Kind regards.

Isac M
1 nag
5.0
Jan 2024

Bederf jou self klok in by Aan de Eike Guest House. Lekker naby alles. Somer 'n baie netjiese plek om by te stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Eike Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Isac. Ons is baie bly om te hoor julle het julle tydjie hier geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ancimi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 189

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Swellengrebel-straat en Hermanus Steyn-straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cb4a64602ccbd095500cfb4831e6d017aa46d402f12a13dcfb6cf8accbcbd6f79580b1f580ba4e37e12dcbb8ed4ee133b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Corner of Swellengrebel Street and Hermanus Steyn Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.017898 20.450993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang