Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Savel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Highly recommended. Great value for money! Cosy and great value for money! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Thank you so much for your wonderful review! We're delighted to hear that you found your stay cozy and felt it was great value for money. We truly appreciate your recommendation and look forward to welcoming you back soon! Kind regards, ADLC.

Nico V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gemaklik en gerieflik. Baie dankie, ons het baie lekker gebly en niks gekort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Nico. Ons is baie bly om te hoor jy het jou tyd hier by ons geniet en ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, ADLC.

Esbe E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Veilige en netjiese verblyf. Ons het lekker gebly in die goed toegeruste huisie in 'n stil, veilige straatjie. Alles is baie netjies en ons sal beslis weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Ons is baie bly om dit te hoor, Martin. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, ADLC.

Cheryl V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

I definitely will be back. Absolutely amazing! Wonderful location and truly felt like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
We appreciate your positive feedback about our guesthouse, Cheryl. We do take pride in catering to our guests' needs in the best way we can. If you're travelling to our area again soon, do not hesitate to stop by. Kind regards, ADLC.

Mariette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Lifelike cothuis in Swellendam. Wat 'n ongelooflik mooi dorpie, 'n moet sien. Ons het heerlik gekuier in die cottage en die kinders kon baljaar in die splonspoel terwyl ons braai. Die potte en panne kan dalk so 'n bietjie aandag kry, maar die res is 'n 10 uit 10!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Gerieflike en goed geleë huisie in die mooie Swellendam. Baie netjiese huisie binne loopafstand van besienswaardighede en eetplekke. Keurig en oorspronklik gemeubileerd. Besonderhede aandag aan detail. Persoonlike kontak met die eienaar of bestuurspan kan verbeter.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor ons huisie en die komplimente oor die netheid en unieke meubels! Ons waardeer ook jou opmerkings oor die persoonlike kontak en sal dit beslis oorweeg om ons kommunikasie verder te verbeter. Ons hoop om jou weer te verwelkom! Vriendelike groete.

Ellton D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Always a great stay. 1. Shower water pressure was not great. Very low and weak. 2. Bedroom 2 had no electric blanket. 3. Lounge TV was not a smart TV as Cottage 3. 4. Bathroom 2 didn't have sufficient towels on arrival but it was brought to the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Thank you for your feedback. As per your reservation, the cottage was booked and paid for two people, hence only the main bedroom was prepared. We only utilise the second bedroom if the reservation is made for more than two people or if otherwise specified by the guest. With regard to the electric blanket in bedroom 2, it wasn't provided as the booking was made for two people, and the room was not needed. We also provide a sufficient number of towels based on the number of guests booked. We appreciate your understanding and hope to better accommodate your needs in the future. Kind regards.

Malcom L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Des 2024

Hanteer jou gaste met beter kliëntediens. Niks lekker hier, die gasheer was onbeskof. Die reëling m.b.t. die sleutels was gekommunikeer 30 minute voor 2 uur van die dag van aankoms. Jy kan net een elektriese toestel gebruik in die kombuis, anders ervaar jy kragonderbreking, wat 'n ongerief vir gaste is. As jy navrae doen of iets vra soos die braairooster, word jy ontmoet deur die gasheer wat kortaf en onbeskof is.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Goeie dag, Glo en vertrou dit gaan goed. Ons is jammer om te hoor oor julle ervaring hier by ons. Rakende die krag, ons het professionele hulp genader en hulle is besig om daaraan te werk. Lekker dag verder. Vriendelike groete, ADLC

Hayley V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Home away from home. Our stay at Aan de Heuvel was amazing. The house is lovely and has all the amenities you need. The private pool was amazing and the friendly and prompt responses from the staff were great too. The deck has amazing views over Swellendam. Definitely, a place me and my family will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
We appreciate your positive feedback about our cottage. We do take pride in catering to our guests’ needs the best way we can. If you’re travelling to our area again soon, don’t hesitate to stop by. Kind regards.

Fanus P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Baie lekker oornagplek vir een of twee aande. Loopafstand van als. Ons het vir 'n week kom kuier en dit baie geniet. Die mense was viendelik, hulpvaardig en Afrikaans! Die plek is ideeal geleë, sal net voorstel dat vullis daagliks verwyder word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Ons is so bly om te hoor julle het julle tydjie by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ancimi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 201

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 38, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe50b66da985c841bf1eac3eee1632706105f8f6c5d927e5400c202517df5c0ff17195d1b99056da82e2fbfd3baaad64ab60b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 38 Kerk Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.021630600532 20.451539571758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang