Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Savel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Highly recommended. Great value for money! Cosy and great value for money! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Thank you so much for your wonderful review! We're delighted to hear that you found your stay cozy and felt it was great value for money. We truly appreciate your recommendation and look forward to welcoming you back soon! Kind regards, ADLC.

Nico V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gemaklik en gerieflik. Baie dankie, ons het baie lekker gebly en niks gekort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Nico. Ons is baie bly om te hoor jy het jou tyd hier by ons geniet en ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, ADLC.

Esbe E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Veilige en netjiese verblyf. Ons het lekker gebly in die goed toegeruste huisie in 'n stil, veilige straatjie. Alles is baie netjies en ons sal beslis weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Ons is baie bly om dit te hoor, Martin. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, ADLC.

Cheryl V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

I definitely will be back. Absolutely amazing! Wonderful location and truly felt like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
We appreciate your positive feedback about our guesthouse, Cheryl. We do take pride in catering to our guests' needs in the best way we can. If you're travelling to our area again soon, do not hesitate to stop by. Kind regards, ADLC.

Ellton D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Always a great stay. 1. Shower water pressure was not great. Very low and weak. 2. Bedroom 2 had no electric blanket. 3. Lounge TV was not a smart TV as Cottage 3. 4. Bathroom 2 didn't have sufficient towels on arrival but it was brought to the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Thank you for your feedback. As per your reservation, the cottage was booked and paid for two people, hence only the main bedroom was prepared. We only utilise the second bedroom if the reservation is made for more than two people or if otherwise specified by the guest. With regard to the electric blanket in bedroom 2, it wasn't provided as the booking was made for two people, and the room was not needed. We also provide a sufficient number of towels based on the number of guests booked. We appreciate your understanding and hope to better accommodate your needs in the future. Kind regards.

Hayley V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Home away from home. Our stay at Aan de Heuvel was amazing. The house is lovely and has all the amenities you need. The private pool was amazing and the friendly and prompt responses from the staff were great too. The deck has amazing views over Swellendam. Definitely, a place me and my family will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
We appreciate your positive feedback about our cottage. We do take pride in catering to our guests’ needs the best way we can. If you’re travelling to our area again soon, don’t hesitate to stop by. Kind regards.

Fanus P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Baie lekker oornagplek vir een of twee aande. Loopafstand van als. Ons het vir 'n week kom kuier en dit baie geniet. Die mense was viendelik, hulpvaardig en Afrikaans! Die plek is ideeal geleë, sal net voorstel dat vullis daagliks verwyder word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Ons is so bly om te hoor julle het julle tydjie by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike Groete.

Vivian L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Vir seker waarde vir geld. Pragtig. Hierdie is vir seker een van ons besoek-weer plekkies. Regtig waarde vir geld, en dit is netjies en skoon. DSTV, wifi. Als wat jy nodig het. Kan dit sterk aanbeveel as jy 'n pragtige plekkie soek om oor te slaap. Vriendelike diens en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Vivian. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike Groete, ADLC.

Ellton D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Wonderful and comfortable. Really enjoyed my stay at this venue. The only appliance missing was a dishwasher.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Thank you for your positive comments. We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us! We hope your next stay is just around the corner. Kind regards

Burger B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Aug 2023

Baie netjiese eenhede, goed toegerus vir enige groepe. Kliëntediens is besonders. Ons het vir twee weke in Swellendam gewerk en het in verskillende plekke van Aan de Leisure gebly. Elke plek was baie netjies. Die kliëntediens van Aan de Leisure is uitstekend — elke personeellid waarmee ons gewerk het, was vriendelik, behulpsaam en akkommoderend. Sal hulle beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ancimi
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor julle het jul tyd hier by ons geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike Groete, ADLC.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ancimi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 185

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 38, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe50b66da985c841bf1eac3eee1632706105f8f6c5d927e5400c202517df5c0ff17195d1b99056da82e2fbfd3baaad64ab60b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 38 Kerk Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.021630600532 20.451539571758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang