Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan De Kanal Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Natasja F
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Sentraal en veilig! Splinter nuwe kamer! Ruim, stoof/mikrogolf, yskas. Heerlike stort en bed slaap heerlik. Warm kombers. Veilige parkeering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Aan De Kanal Guest House
Baie dankie Natasja Was baie lekker om jou by Aan de Kanal Gastehuis te hê, hoop ons sien jou weer! x Dirk en Suzette

Jonathan D
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie goed en behulpsaam. Baie vriendelike eienaars. Alles wat jy nodig het vir 'n oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelis P
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Comfortable, clean, safe, great value for money. Little gem in Heidelberg. Clean, neat, safe. Very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfect, hassle free overnight stay. Friendly hosts were there to greet us on our arrival and make sure everything was to our liking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heidelberg is 'n baie mooi rustige dorpie met baie karakter. Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die omgewing en die akkommodasie is baie netjies en mooi. Ideaal geleë vir oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean B
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Vriendelik, maklik, skoon. Baie lekker gekuier, alles gehad wat nodig was, selfs meer koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carel L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Ons het net oornag daar, sal enige tyd aanbeveel. Baie netjies en die mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dp B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2023

Slick. Friendly welcome and peaceful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzette
Aan De Kanal Guest House
Baie dankie Dp, hoop om jou gou weer by ons te verwelkom! Dirk en Suzette Hattingh

Herholdt J
1 nag
5.0
Sep 2022

Goeie nagrus met heerlike ontbyt. Het in Langsdiehoek gebly. Dubbelbed met 2 enkelbeddens in slaapkamer. Nog 'n enkelbed in leefarea wat 'n goed toegeruste kombuisie insluit. Klein stortjie met lekker sterk water. Heerlike ontbyt in kamer bedien. TV verstel net in sitkamer en nie slaapkamer nie. WiFi werk goed. Gasheer was baie behulpsaam. Ek beveel Aan De Kanal sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Uitstekend. Ons oorbly was absoluut heerlik. Ons is baie vriendelik ontvang met die verblyf netjies en skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 41, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b097a724c9299026bba84b2e11a6e7dd020b6526e0562e5297a7441a5330b47ee5c6edeed4fbe5510978bd8eb5742f8df4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 41 Fourie Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.092308820395 20.956947952509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang