Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan De Kanal Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Aan De Kanal Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Natasja F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja F

Sentraal en veilig!

Splinter nuwe kamer! Ruim, stoof/mikrogolf, yskas. Heerlike stort en bed slaap heerlik. Warm kombers. Veilige parkeering.

Aan De Kanal Guest House se terugvoer

Baie dankie Natasja
Was baie lekker om jou by Aan de Kanal Gastehuis te hê, hoop ons sien jou weer! x

Dirk en Suzette

Aan De Kanal Guest House
Jonathan D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan D

Baie goed en behulpsaam.

Baie vriendelike eienaars. Alles wat jy nodig het vir 'n oornag.

Nelis P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis P

Comfortable, clean, safe, great value for money.

Little gem in Heidelberg. Clean, neat, safe. Very comfortable stay.

Mark R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R

Perfect, hassle free overnight stay.

Friendly hosts were there to greet us on our arrival and make sure everything was to our liking.

Hettie R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie R

Heidelberg is 'n baie mooi rustige dorpie met baie karakter.

Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die omgewing en die akkommodasie is baie netjies en mooi. Ideaal geleë vir oornag verblyf.

Dean B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean B

Vriendelik, maklik, skoon.

Baie lekker gekuier, alles gehad wat nodig was, selfs meer koffie.

Carel L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel L

Ons het net oornag daar, sal enige tyd aanbeveel.

Baie netjies en die mense is baie vriendelik.

Dp B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dp B

Slick.

Friendly welcome and peaceful setting.

Aan De Kanal Guest House se terugvoer

Baie dankie Dp, hoop om jou gou weer by ons te verwelkom! Dirk en Suzette Hattingh

Aan De Kanal Guest House
Herholdt J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herholdt J

Goeie nagrus met heerlike ontbyt.

Het in Langsdiehoek gebly. Dubbelbed met 2 enkelbeddens in slaapkamer. Nog 'n enkelbed in leefarea wat 'n goed toegeruste kombuisie insluit. Klein stortjie met lekker sterk water. Heerlike ontbyt in kamer bedien. TV verstel net in sitkamer en nie slaapkamer nie. WiFi werk goed. Gasheer was baie behulpsaam. Ek beveel Aan De Kanal sterk aan.

Francois A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois A

Uitstekend.

Ons oorbly was absoluut heerlik. Ons is baie vriendelik ontvang met die verblyf netjies en skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Pieter D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Pynlik netjiese lodge, met gasvryheid uit die rakke!

Die advertensiefoto's kon nie uitbeeld wat jy werklik beleef in die uniekheid van Aan De Kanaal Country Lodge se binneruim en tuinuitleg nie. Die binnebraai-area is beslis nog 'n wenner vir die lodge, gekombineer met die vriendelikste gasvrou en gasheer van Aan De Kanaal Country Lodge.

Marna K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna K

Vriendelike gasvryheid.

Ons het so welkom en tuis gevoel. Het 'n heerlike tyd gehad en die lekkerste ontbyt word bedien.

John O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O

Heerlik en huislik. Goed geleë.

Lekker gebly, volledig toegerus en gerieflik. Heerlike tuin met lieflike plante en veilige parkering.

Aan De Kanal Guest House se terugvoer

Goeie dag John,

BAIE BAIE DANKIE VIR DIE MOOI KOMPLIMENT. ONS WAARDEER DIE MOOI WOORDE.

MARET AAN DE KANAL

Aan De Kanal Guest House
Marie J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie J

Overnight stay.

I was warmly received. I was pleased that a restaurant is located on the premises. They serve good old-fashioned food. Breakfast was excellent. One suggestion though, don't put ice into the orange juice without asking first. Overall a lovely stay.

Martin E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Vriendelikste gasvrou.

Ons het heerlik gebly! Kamer is baie goed toegerus en die lugversorging was ons redding in 'n baie warm Heidelberg. Baie vriendelike gasvrou en ook die heerlikste kos in die restaurant. Kan definitief Aan De Kanaal Country Lodge aanbeveel.

Minke D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Minke D

Klein en kompak, perfek vir een nag se oorslaap.

Vir 'n nag se oorslaap is dit perfek. Die stort is nie te great, maar voldoende.

Rezanne B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rezanne B

Glad nie waarde vir geld nie, R800 vir 'n beknopte, donker kamer sien my nie weer nie.

Die foto's is misleidend. Die kamer is donker, onprakties, geen wasbak vir skottelgoed - moes eetgerei was in selfde wasbak as waar jy tandeborsel! Twee gasstowe reg teenaan 'n binnebraai. TV se kanale slegs op 1 gestel wat boonop nog sneeu die heeltyd. TV in kamer en gaste moet op bed sit. Ons het vir baie goedkoper baie geriefliker gebly in Sedgefield, ook via LekkeSlaap bespreek. Om nog te betaal vir gebruik van braaigeriewe is belaglik. As jy ná meer as 20 jaar se rondreis agter sport en familie-kuiers 'n plek beskryf as "swakste waar ek nóg gebly het" is daar beslis fout. R1600 vir 2 aande waar daar letterlik net geslaap is. Die hotel (met baie netjieser geriewe) is R250 'n nag! Bly eerder daar. Regtig 'n mors van R800 'n nag. Teleurstellend.

Aan De Kanal Guest House se terugvoer

Geagte klient
Dit is nogal 'n baie gewilde eenheid met sy eie binne braai. As die kamer donker en onprakties is, is ek jammer dat jy so dink. Daar was 'n spesiale bak vir die skottelgoed. Dit is so aan u man meegedeel dat die skottelgoed vir julle skoon gemaak sal word, wat so gedoen is. So dit was regtig nie nodig om enige skottelgoed in 'n badkamer wasbak te was.
Jy noem van betaal vir die braaigeriewe. Niemand het vir jou geld gevra om die braai geriewe te gebruik, toe jy my gevra het of julle die braai en lapa mag gebruik nie. Ek het dit met die grootste liefde vir julle met baie moeite van reëlings laat oopsluit en jou geen addisionele koste gevra nie.U het ook die Jacuzzi probeer gebruik sonder toestemming. In die eenheid is 'n kennisgewing dat Jacuzzi vooraf gereël moet word vir gebruik.
Jy kla oor die TV se beeld wat swak was, ons was op die perseel tot die Sondag oggend net na 10:00, hoekom het niemand van julle dit kom rapporteer nie. Ons sou met die grootste liefde dit kom reg stel het.
Die 2 stowe in die braai gedeeltes was daar met 'n rede, vir 'n groot groep wat die eenheid wou gebruik vir daardie tydperk, maar dit toe uit gestel het vir die volgende week omdat daardie Maandag 'n vakansiedag was.
Ek is baie jammer as jy dink jy het te veel betaal. Ek sou so graag wou hê jy moes darem ook net kom gesig wys toe julle ingeboek het, dan kon ek aan jou ook al hierdie dinge verduidelik.
Ons was darem bereid om die roosters, wat julle vergeet het, vir julle te bêre.
Maret Koen
Eienaares
Aan De Kanal

Aan De Kanal Guest House
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 41, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b097a724c9299026bba84b2e11a6e7dd020b6526e0562e5297a7441a5330b47ee5c6edeed4fbe5510978bd8eb5742f8df4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 41 Fourie Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.092308820395 20.956947952509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang