Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Oever Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Neville G
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Our stay was very, very good. Our stay was very good and we were surprisingly upgraded to a better room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons sal beslis weer hier bespreek. Baie gerieflike kamer met alles wat nodig is. Die gastehuis is ook heerlik sentraal geleë. Pragtige swembadarea en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor julle het julle tyd hier geniet. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Delene L
1 nag
5.0
Aug 2024

Fantasties. Een nag is egter net te kort. My 2de keer wat ek by Aan de Oever oorbly en die diens is elke keer puik. Die ontbyt is altyd heerlik en die personeel is baie vriendelik. My bejaarde moeder hou ook baie van hierdie gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Salige afpak in Swellendam. Lieflike ruim kamers met al die benodigdhede vir die reisiger wat hou van ligte reise. Ingeslote ontbyt is 'n heerlike buffet wat alles bevat van vrugte tot gebak met vars koffie en sap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Dankie vir jou terugvoer, Chris. Ons is bly om te hoor dat jy ons ruim kamers en buffet ontbyt geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete, ADLC.

Lynn M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Would love to return for a longer stay in this beautifully situated guesthouse. Convenient, safe and very comfortable overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Thank you for taking the time to review your stay. We are pleased to hear you enjoyed your stay and hope your next visit is around the corner. Kind regards.

Heidi V
1 nag
5.0
Mei 2024

Veilige, mooi omgewing, vriendelike mense, skoon met alles wat benodig word. Ek het heerlik gebly, soos altyd. Dit is die eerste keer in 'n lang tyd en steeds net die beste verblyf, kos, kliëntediens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Heidi. Ons is baie bly om te hoor julle het lekker gebly. Ons hoop julle volgende kuier is om die draai. Vriendelike groete.

Jinny P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A highly recommended place to stay. Utterly lovely. We arrived in the afternoon and were able to enjoy a cup of tea whilst sitting on the deck overlooking the pool, autumn trees and the majestic mountains! Our room was spacious, comfortable and well-appointed with everything we needed. Breakfast was varied and delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Thank you for your positive comments, Jinny. We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us! We hope your next stay is just around the corner. Kind regards.

Pieter A L
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie lekker plek. Baie nice plek. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Pieter. Ons is so bly om te hoor julle het julle tyd hier by ons geniet. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Ulrike K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Naby natuur en die hartjie van die dorp. Pragtige verblyf in 'n rustige deel van die dorp. Baie spyt dat ek nie swemklere byderhand gehad het nie, om die pragtige swembad te kan geniet. Ontbyt op die onderdak stoep was heerlik gewees, met meer as genoeg opsies vir koue en warm ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het julle tyd hier by ons geniet. Ons hoop julle volgende kuier is om die draai. Vriendelike groete.

Anneke W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Heerlik! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Anneke. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom! Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ancimi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 187

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 21, Swellendam, 7640, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa814491d3856ad6bce8f92e7fb8ba55e497941ff33b5751a45b0fd72556348dd942f87841f680838076d305dd3532c98ce86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 21 Faure Street Swellendam 7640 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.01553712385 20.45240432024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang