Aan de Vliet Holiday Resort
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Aan de Vliet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 177
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Rufus T - Aug 2024
Algehele gradering
We have enjoyed our stay at the venue.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Rufus,
Thank you for your review.
I am glad that you enjoyed your stay with us. I will share your feedback with my team. We hope to welcome you back to Aan de Vliet soon!
Kind regards,
Tasmin Eybers,
Reservationist
Tania L - Jul 2024
Algehele gradering
'n Voorreg.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag Tania,
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom. Vriendelike groete
Tasmin
Michelle K - Feb 2024
Algehele gradering
Naweek weg breuk op motorfietse.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie môre Michelle
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel.
Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom.
Vriendelike groete
Oord Bestuurder
O. M - Jan 2024
Algehele gradering
It was good.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear O.M
Thank you for your review, I will share your feedback with my team.
We look forward to welcoming you back to Aan de Vliet in the near future.
Kind regards
Estelle
General Manager
Lee-zanne A - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie môre Lee-zanne
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel.
Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom.
Vriendelike groete
Estelle
Sean V - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag Sean,
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom. Vriendelike groete
Tasmin
Eileen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker stil en veilige verblyf.
Lees meerAan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie môre Eileen
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel.
Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom.
Vriendelike groete
Estelle
Oord Bestuurder
Mirna M - Jun 2024
Algehele gradering
Laat jou verlang na jou kleintyd-verblyf.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag Mirna
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel.
Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom.
Vriendelike Groete
Tasmin
Besprekings
Grizelda R - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi natuurskoon, lieflike eenheid.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie môre Grizelda
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel.
Vriendelike groete
Estelle
Oord Bestuurder
Estie D - Apr 2024
Algehele gradering
Veilige, gerieflike akkommodasie, sentraal gelee.
Lees meerAan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie môre Estie
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel.
Ek sal ondersoek instel op alles wat jy genoem het, en seker maak dit word reg gestel.
Vriendelike groete
Estelle
Oord Bestuurder
Mark A - Jun 2024
Algehele gradering
Very good.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Mark,
Thank you for your review. I will share your feedback with my team.
Kind regards,
Tasmin Eybers,
Reservationist
Sharron Z - Jan 2024
Algehele gradering
It was a pleasant stay.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Sharron
Thank you for your review, I will share your feedback with my team.
We look forward to welcoming you back to Aan de Vliet in the near future.
Kind regards
General Manager
Enocentia T - Nov 2023
Algehele gradering
Very good.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Enocentia, thank you for your review, I will share your feedback with my team. We look forward to welcoming you back to Aan de Vliet in the near future.
Kind regards
Estelle Viljoen
General Manager
Matlaupana M - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful day awesome.
Linda V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig, rustig na rondry in die dag, 'n rusplek vir die siel.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie Middag Diederik
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel.
Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Fanie S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en pragtige omgewing.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie Middag Fanie
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel.
Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Courien A - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend, rustig, netjies.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie Middag Courien
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel.
Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Oord Bestuurder
Dudu B - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing place.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Dudu
Thank you for your review, I will share your feedback with my team.
We look forward to welcoming you back to Aan de Vliet in the near future.
Kind regards
Estelle Viljoen
General Manager
Flip K - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie area geleë. Wonderlike akkommodasie. Lekker plek om te ontspan.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie Môre Flip
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel.
Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom.
Vriendelike Groete
Estelle
Oord Bestuurder
Elsje F - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige rondawel geleë tussen die bome, langs die rivier. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Sal vir seker weer daar oorbly. Baie sentraal geleë.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie Môre Elsje
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel.
Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Oord Bestuurder
Kelebogile D - Aug 2023
Algehele gradering
We had fun, and its in the middle of tourist attraction areas.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Kelebogile
Thank you for your review, I will share your feedback with my team.
We look forward to welcoming you back to Aan de Vliet in the near future.
Kind regards
Estelle Viljoen
General Manager
Johan L - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en goeie ligging.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie Middag Johan
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel.
Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Oord Bestuurder
Peter K - Jul 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Peter
Thank you for your review, I will share your feedback with my team.
We look forward to welcoming you back to Aan de Vliet in the near future.
Kind regards
Estelle Viljoen
General Manager
Meghan K - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect stay.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Meghan
Thank you for your review, I will share your feedback with my team.
We look forward to welcoming you back to Aan de Vliet in the near future.
Kind regards
Estelle Viljoen
General Manager
Nicky N - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag Nicky
Baie dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit opreg.
Ek sal verseeker julle resensie met my span deel.
Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te vir welkom.
Groete
Estelle
Oord Bestuurder
Mia A - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige aand langs die rivier.
Lees meerAan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag Mia
Baie dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit opreg. Ek sal verseker julle resensie met my span deel.
Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te vir welkom.
Groete Estelle
Oord Bestuurder
Magdel C - Jun 2023
Algehele gradering
Die kinders het die oord baie geniet. Ons wooneenheid was silwerskoon. Was naby aan die Krugerwildtuin se Phabeni-hek. Ons sal verseker weer daar oornag.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag Magdel
Baie dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit opreg. Ek sal verseker julle resensie met my span deel.
Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te vir welkom.
Groete Estelle
Oord Bestuurder
William V - Jun 2023
Algehele gradering
Mooi ingerigte chalet.
Eddie N - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie môre Eddie
Baie dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit baie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Als wat mooi is vir julle.
Estelle Viljoen
Oord Bestuurder
Grizelda R - Mei 2023
Algehele gradering
Beslis die moeite werd om daar te bly. Baie netjiese rivier chalet en baie mooi plek.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeiemôre Grizelda, baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit baie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Als wat mooi is vir julle. Groete
Estelle Viljoen
Oord Bestuurder
Mariaan N - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker en het ligging rondom ons geniet.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeiemiddag Mariaan, baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Lidy A - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlijke rustig.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Jozef
Thank you for your review, I will share your feedback with my team.
We look forward to welcoming you back to Aan de Vliet in the near future.
Kind regards
Estelle Viljoen
General Manager
Linda V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig. Rustig. Natuur.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie Middag Diederik
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel.
Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Juanita V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige, baie netjiese plek!
Lees meerAan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie Middag Juanita
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ek sal opvolg op die probleem wat julle gehad het met warm water. Ek vra om verskoning daarvoor.
Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Bernard T - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie plek vir ordentlike nagrus as die omgewing getoer word, moet nie meer as dit verwag nie en jy sal nie teleurgesteld wees nie.
Doreen V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker wegbreek saam eggenoot in stil rustige verblyf.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie môre Doreen
Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel.
Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom.
Vriendelike groete
Estelle
Jolin C - Okt 2023
Algehele gradering
Stopover after visiting Kruger National Park.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Jolin, thank you for your review, I will share your feedback with my team. We hope to see you again in the near future.
Kind regards
Estelle Viljoen
General Manager
Pierre V - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon. Lekker swembad en kinderspeelarea.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit op reg baie.
Alles wat mooi is vir julle.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Ginivia M - Sep 2023
Algehele gradering
It was okay.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Ginivia
Thank you for your review.
Kind regards
Estelle Viljoen
General Manager
Jan H - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful expierience, we will be back.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Jan, thank you for your review, I will share your feedback with my team. We look forward to welcoming you back in the near future. Kind regards, Estelle Viljoen. General Manager
Erika J - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeiemôre Erika, baie dankie vir jou terugvoering. Groete. Estelle Viljoen, Oord Bestuurder
Stephan B - Sep 2022
Algehele gradering
Was uitstekend behalwe vir 'n paar probleme.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie Middag Stephan
Baie dankie vir julle terugvoer ons waardeer dit baie.
Ek sal gaan kyk na die kombuiswasbak en die ketel om seeker te maak dit gebeur nie met ander mense nie.
Vriendelike Groete
Estelle
Oord Bestuurder
Johan D - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, skoon en die personeel was baie vriendelik.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie môre Johan
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Johannes B - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeiemôre Johannes
Baie dankie vir julle terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te sein.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Melanie E - Mrt 2022
Algehele gradering
Ontspannende naweek.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag Melanie
Baie dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit opreg baie.
Ek deel graag jou terugvoer met my span.
Sien julle gou weer by Aan de Vliet.
Vriendelike Groete
ESTELLE VILJOEN
Oord Bestuurder
Lynda Z - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Lynda
Thank you for your review, i will share your feedback with my team.
We look forward to welcoming you to Aan de Vliet in the near future.
Kind regards
Estelle Viljoen
General Manager
Richard M - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Richard
Thank you for your review, I will share your feedback with my team.
We look forward to welcoming you back to Aan de Vliet in the near future.
Kind regards,
Estelle Viljoen
General Manager
Laurina S - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflike oorslaap.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag Laurina,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons geniet dit so om sulke mooi woorde te ontvang.
Als wat mooi is vir julle en ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Oord Bestuurder
Leandri V - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspannend. Baie lekker gebly.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie môre Leandri
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien
Vriendelike groete
Estelle Viljoen
Walter K - Jan 2022
Algehele gradering
Marvelous, exciting and quiet.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Walter
Thank you for your review, i will share your feedback with my team.
Walter music is a tricky one because not all guests will keep others in consideration, that is why we don't permit any music, to ensure all guests experience the peace and tranquility of Aan de Vliet.
We look forward to welcoming you back to Aan de Vliet in the near future.
Kind regards
Estelle Viljoen
General Manager
Trudy M - Jan 2022
Algehele gradering
Breathtaking and a beautiful family holiday resort. Thumbs up.
Lees meerMcolisi M - Apr 2022
Algehele gradering
Perfect.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Mcolisi,
Thank you for your review, I will share your feedback with my team.
We look forward to welcoming you back to Aan de Vliet again.
Kind regards
Estelle
General Manager
William L - Sep 2022
Algehele gradering
It was beautiful, breathtaking and abloom.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear William
Thank you for your review, I will share your feedback with my team.
We look forward to welcoming you in the near future.
Kind regards,
Estelle Viljoen
General Manager
Quentin W - Des 2022
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie môre Quentin
Baie dankie vir jou terugvoer, ons sal daarna kyk.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Oord Bestuurder
Jurie M - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker stil langs die rivierwater skep 'n lekker atmosfeer.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag Jurie
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons glo en vertrou ons sal binne die volgende paar jare TV's in al ons chalets hê.
Sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Simon M - Jan 2022
Algehele gradering
Not happy with the manager at all. He did not have respect for us at all. He is not suitable for that position. He was rude to us, couldn't even address the problem with respect as clients.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Simon,
Thank you for your review. Simon, I would like to apologise for the inconvenience caused by the actions of my Manager on Duty.
I am investigating the matter and once I have feedback I will contact you.
Once again, I do apologise for this.
Kind regards,
Estelle,
General Manager.
Michelle L - Aug 2022
Algehele gradering
Groot groep vriende met kinders. Rugby gaan kyk.
Lees meerAan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag Michelle
Baie dankie vir jou terugvoer ek as bestuurder waardeer dit baie. Ek wil graag om verskoning vra vir al die ongerief wat julle beleef het tydens julle verblyf by ons.
Ek is besig met 'n ondersoek om te kyk hoekom was julle stort kop nie reg nie en hoekom die water so op en af was.
In verband met die bly plek, ek het julle geskuif om nader aan mekaar te wees, ek het nie vir 1 oomblik daar aan gedink om julle in te doen nie ek wou net dit vir julle lekkerder maak. Daarvoor vra ek om verskoning ek moes dit eers met julle bespreek het voor ek die skuif gemaak het.
Ek het my ontvangs dames almal aan gevat oor die swak diens wat hulle gelewer het, ek skaam my dood, dat hulle nie vir julle gesê het wat se kamer no is rivier of tuin nie. Ek het ook die bestuurder aan diens aan gespreek oor hy nie persoonlik met jou gaan praat het nie.
Michelle ek sal vreeslik graag vir jou en jou man wil terug nooi na Aan de Vliet toe om vir jou te wys ons is nie net slegte goed nie. Sou jy my aanbod aanvaar laat weet my asb.
Weereens vra ek nederig om verskoning vir al die ongerief.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Oord Bestuurder
Martie G - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties gewees
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag Martie
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit regtig baie.
Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te sien.
Vriendelike Groete,
Estelle Viljoen
Oord Bestuurder
Doreen V - Des 2021
Algehele gradering
Fantastic breakaway to enjoy the true value of nature.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Doreen,
Thank you for your review. I will share your feedback with my team.
We look forward to welcoming you back to Aan de Vliet in the near future.
Kind regards,
Estelle,
General Manager
Rachel T - Des 2021
Algehele gradering
The resort is beautiful and clean, my family really enjoyed our holiday.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Rachel,
Thank you for your review, I will share your feedback with my team.
We look forward to welcoming you back to Aan de Vliet in the near future.
Kind regards,
Estelle
General Manager.
Jaco L - Nov 2021
Algehele gradering
Die wooneenhede is goed toegerus en gronde is baie netjies.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag Jaco
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Ek sal jou terugvoering met my span deel.
Vriendelike Groete
ESTELLE VILJOEN
Oord Bestuurder
Danielle J - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag Danielle,
Van Aan De Vliet se kant af wil ons net sê baie geluk met julle troue. Mag daar nog baie mooi jare vir julle wees.
Ons sal altyd 'n plek oop hê vir julle as julle weer op 'n wittebrood wil gaan.
Vriendelike Groete,
ESTELLE VILJOEN
Oord Bestuurder
Philip V - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtig, gemaklik en skoon.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag Philip
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is bly julle het die wegbreek geniet.
Dankie vir die laat weet van die R100, ek sal met my mense praat en sorg dat ons gaste voor die tyd daarvan bewus gemaak word.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Oord Bestuurder
Andre V - Jul 2021
Algehele gradering
Verskriklik lekker en rustig!
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie vir jou "review" ons is bly julle kinders het lekker gespeel. Julle kan hulle gerus weer bring vir 'n lekker weg breek. Als wat mooi is vir julle.
Christo B - Jun 2021
Algehele gradering
'n Eerste maar beslis nie 'n laaste nie.
Vhushavhelo M - Jun 2021
Algehele gradering
It was perfect! Loved every day of the stay.
Chris H - Jun 2021
Algehele gradering
Rus en vrede.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie Môre Chris
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg baie.
Dis vir my as Oord Bestuurder so lekker om te sien my gaste het hulle wegbreek geniet.
Ek sien uit daarna om julle weer by Aan De Vliet te sien.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Oord Bestuurder
Hans T - Jun 2021
Algehele gradering
Aangename plek.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag Hans,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie.
Ons by Aan De Vliet hoop om julle gou weer te verwelkom by ons.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Oord Bestuurder
Carien H - Apr 2021
Algehele gradering
Was baie netjies, mooi plek.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeiemôre Carien,
Baie dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit baie.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms te verwelkom by Aan De Vliet.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Gerard M - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie diens ervaar.
Gina M - Des 2021
Algehele gradering
Op pad Wildtuin toe.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag, Gina
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg baie.
Ek sal jou terugvoering met my span deel.
Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Estelle,
Oord Bestuurder.
Jacques C - Jul 2021
Algehele gradering
Puik akkomodasie, netjies en baie mooi.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit baie.
Ons kan nie wag om julle weer te verwelkom by Aan de Vliet nie.
Alida V - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik, sentraal.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie môre Alida
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg baie.
Ons is bly om te hoor julle het julle verblyf geniet by ons. Ons vrae onverskoning vir die ander gaste wat so bietjie hard op gesels het.
Ons probeer om mense still te hou maar soms sukel mens so bietjie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Estelle Viljoen
Gerhard L - Mrt 2021
Algehele gradering
Slegs een aand langs rivier deurgebring. Beslis lekker gewees.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg baie.
Ons hoop om jou gou weer te verwelkom by Aan De Vliet.
Jade N - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful and beautiful
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Jade,
Thank you for your review, I will share your feedback with my team.
We look forward to welcoming you and your family back to Aan de Vliet in the near future.
Kind regards
Estelle
General Manager
Marike S - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlike familie-vakansie.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie.
Ons hoop om julle gou weer by Aan De Vliet te verwelkom
Werner K - Apr 2021
Algehele gradering
Familietyd.
Zahn R - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en goed toegerus.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie môre Zahn
Baie dankie vir jou terugvoer, ons hoop julle kan volgende keer 'n bietjie langer by ons bly.
Vriendelike Groete
ESTELLE VILJOEN
Oord Bestuurder
Charmaine H - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Charmaine,
Thank you for your review we do appreciate it.
We hope to see you again in the near future.
Kind regards
Estelle Viljoen
Reservations Manager
René C - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie dag Rene, Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit is aangenaam om te hoor dat Aan de Vliet kon help om julle kindertjies besig te hou in die speelpark. Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Groete van die Aan de Vliet Span.
Vernon C - Mrt 2020
Algehele gradering
It was a very enjoyable stay.
Lees meerAan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Clifford,
Thank you for the review.
Sorry and thank you for reporting your stoop light was not working will bring it under the attention of my maintenance manager.
Hope to see you back soon.
Hospitality Greetings,
from The Aan de Vliet Team.
Shaun S - Mrt 2020
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Theunis B - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig, stil, netjies, vriendelik.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie dag Shaun, baie dankie vir die pragtige terugvoer.
Ons sal aandag skenk aan die versoek om meer goedjies in die eenheid te sit.
Dit is vir die Aan de Vliet span 'n plesier om tot julle diens te wees.
Hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete, Aan de Vliet span.
Carla R - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en baie om te doen.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie Dag, Carla,
Baie dankie vir die kuier by Aan de Vliet en die mooi terugvoer. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Vriendelike Groete van die Aan de Vliet span
Cheric P - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeiedag Cheric,
Baie dankie vir u kuier by Aan De Vliet. Ons waardeer u pratige terugvoer en hoop van harte om julle gou weer by ons te sien.
Warm Laeveld-groete,
Aan De Vliet span
Martin S - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige, mooi natuurskoon.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Arno,
Thank you for taking the time to complete the review, we value your support. We look forward to welcoming you back soon.
Warm greetings
Aan de Vliet team.
Corne N - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasies.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Good day Dear Guest,
Thank you for the positive reply.
We value your support.
Hope to see you back soon!
Aan De Vliet Team
Rika M - Apr 2019
Algehele gradering
Alles was onbeskryflik.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Rika,
Thank you for the review, we value your support.
We hope to see you soon.
Aan de Vliet team.
Sonja J - Aug 2019
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeiedag Sonja,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons is bly dat julle kinders die speelpark geniet het.
Kom kuier gou weer vir ons.
Vriendelike Groete van die Aan de Vliet Span
Yolanda D - Jun 2019
Algehele gradering
It was very nice and looked good.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Good Day Yolanda,
Thank you for the review.
Come again soon to experience Aan de Vliet during the day.
Hospitality Greetings from Aan de Vliet Team.
Ivan W - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en alles werk.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear guest,
Thank you for the lovely review, we strive to give the best to our guest.
Hospitality Greetings,
Aan de Vliet team
Bennie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies skoon en gerieflik.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie dag Bennie,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit is vir die Aan de Vliet span n plesier om tot julle diens te wees.
Hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete
Aan de Vliet Span
Lou M - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was lekker.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie middag Lourens,
Baie dankie vir die terugvoer.
Hoop julle gou weer te sien.
Groete van die Aan De Vliet Span
Anna M - Apr 2019
Algehele gradering
Great place for relaxing.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Anna,
Thank you for the review. We value your ongoing support.
We strive to make your stay memorable.
Hospitality greetings
AAN DE VLIET TEAM
Johan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Goed.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Johan,
We value your support and the 5-star review.
Looking forward to being at your service, on your next stay.
Hospitality Greetings
Johan O - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekend, net jammer dat die pad vanaf Lydenburg ongelooflik sleg is.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Johan,
Aan de Vliet Value your support.
I am very sorry you had such a bad road, however, the road from Nelspruit is in an excellent condition please use it on your next visit to Aan de Vliet.
Hospitality Greetings
Cloudia B - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was skoon en baie mooi.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Goeie dag Cloudia,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit is aangenaam om te hoor dat die kinders hulle self geniet het in die speelpark.
Jammer om te hoor dat julle 'n probleem gehad het met warm water, ek hoop my span kon help om dit uit te sorteer.
Groete van die Aan de Vliet Span.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Doreen M - Des 2018
Algehele gradering
We enjoyed ourselves.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Doreen,
Thank you for the 5-star rating.
Looking forward to being of service on your next visit to Aan de Vliet.
Hospitality Greetings from Aan de Vliet Team.
Pierre E - Mrt 2018
Algehele gradering
Vreedsame omgewing.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Pierre,
We are delighted that you loved your stay so much, and appreciate all of your comments. We hope to welcome you back to your new Hazyview Home soon.
Tranquil regards,
The Aan de Vliet team.
Megam W - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Megam,
Thank you for recommending us so highly, and we sincerely hope to welcome you back again and again.
Tranquil regards,
The Aan de Vliet team.
Melanie A - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastiese vakansieverblyf.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Melanie,
Wonderful. We are delighted and thank you for your kind words. We sincerely hope to welcome you and your family back to Aan de Vliet in the near future.
Tranquil regards,
The Aan de Viet team
Marina R - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige, goed versorgde oord met vakansiegevoel!
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Marina,
Thank you for your review and kind words. We are delighted that you loved your stay with us and look forward to hopefully welcoming you back to Aan de Vliet again and again.
Tranquil regards,
The Aan de Vliet Team
Jennifer M - Apr 2018
Algehele gradering
Great environment.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Jennifer,
Thank you so much for your review, and we hope that you will need some more relaxation soon and come and visit us again.
Tranquil regards,
The Aan de Vliet team.
Elzet E - Jul 2018
Algehele gradering
Lieflik, lekker weer, goeie mense!
Lees meerAan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Elzet
Thank you for your review and detailed message. We definitely want our guests to love each and every minute of their stay. The Sabie River flows quite strongly throughout the year and does not dry up. Also, the Kruger Phabeni gate is definitely less than 20 km from Aan de Vliet - the Kruger does have quite a few gates though.
We hope to welcome you and your family back in the future.
Tranquil regards,
The Aan de Vliet Team
Landi C - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Landi,
Aan de Vliet Team value your support. Thank you for taking the time to rate us.
Looking forward to be at your service, on your next visit.
Hospitality Greetings For Aan de Vliet Team.
Tanzeela R - Mei 2018
Algehele gradering
It's a beautiful and a peaceful resort.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Tanzeela,
Thank you for your review and kind words. We are delighted that you loved your stay, and of course we hope to welcome you and your family back soon.
Tranquil regards,
The Aan de Vliet team.
Ernst A - Aug 2018
Algehele gradering
Very nice place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker plek om te bly.
Dit is 'n rustige plek en pragtige omgewing en almal is baie vriendelik. Ons het 'n probleem gehad omdat die sleutel nie die regte een was nie, maar dit is binne enkele minute opgelos. Vooraf bestelde kos wat lekker was. Ons was daar vir die tweede keer en hoop om weer daar in die toekoms te bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Hugh C - Okt 2017
Algehele gradering
Good value.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Hugh,
Thank you for your review, and we are delighted that you loved your stay with us. We sincerely hope to welcome you and your family back again and again.
Tranquil regards,
The Aan de Vliet team.
Selenta D - Jul 2017
Algehele gradering
Dis 'n pragtige, goed versorgde oord.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Selenta,
Wow, thank you for your fantastic review! We are delighted that you loved your stay and hope to welcome you back to Aan de Vliet again and again!
Tranquil regards,
The Aan de Vliet Team
Cynthia P - Jul 2017
Algehele gradering
'n Baie positiewe ervaring.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Cynthia,
Thank you so much for your fantastic review! We are delighted that you loved your stay and thank you for recommending us so highly. We sincerely hope to welcome you back again and again!
Tranquil regards,
The Aan de Vliet team
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Alrina S - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties! Sal Aan de Vliet beslis aanbeveel en weer wil besoek.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Alrina,
Thank you so much for your great review and for choosing Aan de Vliet! We are delighted that you loved your stay and thank you for recommending us so highly. We look forward to welcoming you back in the future!
Tranquil regards,
The Aan de Vliet Team
Bettie S - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was heel aangenaam dankie.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Bettie,
Thank you for your review, we are pleased you enjoyed your stay with us! Thank you for your comments about the shower and door lock - both of which will definitely be looked into.
We do hope to welcome you back in the future!
Tranquil regards,
The Aan de Vliet Team
Monica V - Mei 2017
Algehele gradering
Rondawel is very clean and every morning the braai area and rondawel get cleaned.
Marietjie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie netjiese en rustige oord.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Marietjie,
Thank you for your wonderful review, we are pleased you found it neat and peaceful. You will be pleased to know that the municipality has repaired the R536 to a large extent!
We sincerely hope to welcome you back again and again!
Tranquil regards,
The Aan de Vliet team
Chrisna K - Jul 2017
Algehele gradering
Netjiese rondawel, goed toegerus.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Chrisna,
Thank you for your review, we are so pleased that you enjoyed your stay! We sincerely hope to welcome you back to our resort in the near future!
Tranquil regards,
The Aan de Vliet Team
Dennis L - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Jaco V - Des 2017
Algehele gradering
Dit was die beste.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Hi Jaco,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, altyd lekker as ons gaste lekker gekuier het by ons.
Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Die Aan de Vliet span.
Dawie D - Jun 2017
Algehele gradering
Gerieflik, skoon.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Dawie,
Thank you for your review. I have noted that you marked us down on most of the ratings. Our aim is to absolutely meet our guest's expectations. We hope to welcome you back someday.
Tranquil regards,
The Aan de Vliet team
Gerhard S - Sep 2016
Algehele gradering
Goeie ligging, baie rustig en skoon.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Gerhard
Thank you for choosing Aan de Vliet and for taking the time to write such a great review about your experience with us! We are delighted that you loved your stay and will definitely share this with the rest of the Team. It is greatly motivational and we sincerely hope to welcome you back to Hazyview and our resort in the near future!
Tranquil regards,
The Aan de Vliet Team!
Marilize H - Okt 2016
Algehele gradering
Netjiese rondawel met basiese benodighede in rustige stil omgewing.
Jo-lene R - Aug 2016
Algehele gradering
Baie mooi plek met uitstekende diens.
Neil V - Mei 2016
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld!
Jackie L - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Deon P - Feb 2016
Algehele gradering
Rustigheid vanself!
Deirdre S - Jun 2016
Algehele gradering
'n Aangename verrassing.
Ashley M - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Theresa B - Apr 2016
Algehele gradering
Selfsorg-eenhede met top waarde vir geld.
Jonica B - Okt 2016
Algehele gradering
Traditional family resort with a modern touch.
Lees meerAan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Jonica,
Thank you for your detailed review and for choosing Aan de Vliet! Yes, we are still on the go with more refurbishments and are delighted that you love the modern touch! We look forward to welcoming you and your family back in the hopefully near future!
Tranquil regards,
The Aan de Vliet Team!
Bianca C - Sep 2016
Algehele gradering
Very comfortable, clean and well situated.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflik, skoon en goed toegerus.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Bianca
Thank you for your review with all the STARS and for choosing Aan de Vliet! We are delighted that you loved your stay with us and sincerely hope to welcome you and your family back again and again!
Tranquil regards,
The Aan de Vliet Team!
Chris T - Aug 2016
Algehele gradering
Thanks for a wonderful stay.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Thank you.
Aan de Vliet Team
Mari V - Jun 2016
Algehele gradering
Netjies, Skoon, waarde vir geld. Sal definitief weer daar oornag.
Lees meerDouw V - Apr 2016
Algehele gradering
Baie mooi. Verblyf baie basies.
Nomsa Maria D - Apr 2016
Algehele gradering
Hot water.
Coenie V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Aan de Vliet Holiday Resort se terugvoer
Dear Coenie,
Thank you for your review, we are pleased you enjoyed your stay. We hope to welcome you back in the future!
Tranquil regards,
The Aan de Vliet team
Sannette J - Jun 2016
Algehele gradering
Baie basies.
Bulea V - Aug 2016
Algehele gradering
Die verblyf was baie basies!
Christine V - Mrt 2016
Algehele gradering
Gemiddeld.
Ansie J - Jun 2016
Algehele gradering
Sal nie weer hier bly nie.
Lees meerDavid J - Des 2015
Algehele gradering
Peaceful.
Lees meerTheresa M - Sep 2015
Algehele gradering
Baie aangename verblyf. Sal beslis weer daar tuisgaan.
Marlize O - Aug 2015
Algehele gradering
Ons was op pad na die Krugerwildtuin. Dit was 'n heerlike oornagplek vanaf Pretoria. Die omgewing was baie netjies en rustig.
Vusi M - Jun 2015
Algehele gradering
Clean, value for money and safe place. Convenient, close to major attractions and fun things to do.
Danie En Madeline J - Mei 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Andries L - Mei 2015
Algehele gradering
Was aangenaam verras. Panoramiese uitsig. Het die verblyf baie geniet.
Mark N - Apr 2015
Algehele gradering
It was an awesome place to stay. So close to nature and the river just made it much more enjoyable!
Skip S - Jul 2015
Algehele gradering
Baie netjies en veilig!
Yolanda A - Jul 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Melanie G - Jun 2015
Algehele gradering
Ons het die rustigheid vreeslik geniet.
Charlene P - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties.
James G - Nov 2015
Algehele gradering
Rustig.
Isobel T - Sep 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Johanna D - Aug 2015
Algehele gradering
Baie aangename verblyf in 'n baie mooi omgewing en goeie waarde vir geld.
Jolandi W - Apr 2015
Algehele gradering
Was 'n baie lekker naweek, heerlike wegbreek!
Jackie S - Jan 2015
Algehele gradering
Perfect
Christi-mari V - Jun 2015
Algehele gradering
Rustig, baie skoon!
Stephen M - Aug 2015
Algehele gradering
Goeie ligging en rustige atmosfeer.
Beverley M - Apr 2015
Algehele gradering
Was baie lekker, baie stil.
Anemie M - Apr 2015
Algehele gradering
Gemaklik. Waarde vir geld.
Ke N - Jun 2015
Algehele gradering
The place is beautiful, but the staff is not friendly.
Adri B - Jan 2015
Algehele gradering
Rondawel vir 5 persone is stokoud en die badkamer moes al jare gelede opgegradeer gewees het. Die kombuis is uiters swak. Beddens is stokou weermagbeddens.
Lees meerEstelle S - Des 2014
Algehele gradering
Oornag vir een nag voor ons wildtuin toe is.
Elmarie E - Des 2014
Algehele gradering
Wonderlike, ruim chalets.
Jana D - Aug 2014
Algehele gradering
Het 'n heerlike tydjie gehad.
Corrie P - Jul 2014
Algehele gradering
Baie tevrede! Die plek was netjies, skoon, waarde vir geld. Die personeel was vriendelik en behulpsaam!
Dinie V - Jul 2014
Algehele gradering
Skoon, netjies en sal so graag langer wou bly. Die diens was uitstekend!
Emelda M - Des 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker, sal enige tyd weer terug gaan.
Marita E - Sep 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Johan B - Des 2014
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, rustig en naby aan die Wildtuin.
Lees meerJustin F - Aug 2014
Algehele gradering
Perfect place for those looking for a brief overnight stay
Johanna T - Des 2014
Algehele gradering
The place is clean, and is a home away from home
Amorette M - Des 2014
Algehele gradering
Perfek en rustig!
Bettie S - Aug 2014
Algehele gradering
Voldoende vir behoefte.
Johan M - Aug 2014
Algehele gradering
Goed!
- Kapasiteit: 62 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang