Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Vliet Holiday Resort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Rufus T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

We have enjoyed our stay at the venue. Fun, peaceful, enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Dear Rufus, Thank you for your review. I am glad that you enjoyed your stay with us. I will share your feedback with my team. We hope to welcome you back to Aan de Vliet soon! Kind regards, Tasmin Eybers, Reservationist

Tania L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Voorreg. Die omgewing is asemrowend mooi, die oord het die mooiste tuine en ek het seker vir 'n uur lank geloop en na al die plante gekyk. Dit is beslis 'n voorreg om daar te kon ontspan. Die akkommodasie is silwerskoon, die personeel is vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie middag Tania, Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom. Vriendelike groete Tasmin

Michelle K
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Naweek weg breuk op motorfietse. Check in en uit was so vinnig en maklik. Die plekkie is ongelooflik mooi, netjies en alles is by mekaar. Dis veilig, stil en het die beste swembad en speelpark vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie môre Michelle Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom. Vriendelike groete Oord Bestuurder

O. M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

It was good. I had a good stay, and would definitely call again, just wish they could have breakfast or a restaurant on site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Dear O.M Thank you for your review, I will share your feedback with my team. We look forward to welcoming you back to Aan de Vliet in the near future. Kind regards Estelle General Manager

Lee-zanne A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlike wegbreek. Ons was aangenaam verras met Aan de Vliet. Baie stil vir 'n groot oord met heelwat gaste. Alles is pragtig onderhou en meer as genoeg aktiwiteite om die kinders besig te hou. Ons is spyt ons was nie langer daar om dit ten volle te benut nie. Die huisies is ruim en goed toegerus. En die kabbelende rivier bied ekstra rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie môre Lee-zanne Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom. Vriendelike groete Estelle

Sean V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rustig, skoon en netjies. Ons bly altyd baie lekker hier en geniet die stilte en natuur. Ons eenheid nr. 31 langs die rivier het 'n bietjie skade gehad by die braai. Ek dink dit was a.g.v. 'n boom wat op die dak geval het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie middag Sean, Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom. Vriendelike groete Tasmin

Eileen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie lekker stil en veilige verblyf. Stroom eenheid akkommodasie was perfek vir 2x mense, alle kombuisgeriewe was beskikbaar. Ek sou graag 'n waaier in die kombuisarea wou gehad het omdat die humiditeit baie hoog was gedurende ons verblyf. Ook 'n nota by die stoof sou handig wees, om aan te dui dat die gasbottel oopgedraai moet word indien die stoof en warm water benodig word - vir diegene onder ons wat dit nie tuis gebruik nie. Dalk kan die oord 'n koffiekroeg met klein eetgoedjies beskikbaar stel, dit sal ekstra inkomste genereer, nie net met die snoepwinkel nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie môre Eileen Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle almal gou weer by Aan de Vliet te verwelkom. Vriendelike groete Estelle Oord Bestuurder

Mirna M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Laat jou verlang na jou kleintyd-verblyf. 'n Ongelooflik netjiese oord op die rivieroewer. Die verblyf in rondawels wat baie goed toegerus is, was werklik ongelooflik lekker! Daar is ongelukkig net 1 klein spieël in die badkamer. Ek as vrou sou graag nog 'n groter spieël in die kamer wou hê. Ons sal beslis weer daar gaan bly as ons weer in daardie area is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie middag Mirna Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ons hoop om julle gou weer by Aan de Vliet te verwelkom. Vriendelike Groete Tasmin Besprekings

Grizelda R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Mooi natuurskoon, lieflike eenheid. Baie skoon en netjies. Lekker gebraai en rustig gekuier. Eenheid het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie môre Grizelda Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Vriendelike groete Estelle Oord Bestuurder

Estie D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Veilige, gerieflike akkommodasie, sentraal gelee. Die akkommodasie was baie gerieflik. Die water in die stort en in die wasbak in die kombuis se water loop baie stadig uit, so dit is ongemaklik. Daar is ook net 2 van alles in die kombuis, eetgerei en borde ens., wat soms effe ongerieflik kan wees. Die braai buite is baie geroes en kort aandag. Die hoofpad na is vol slaggate en baie lelik. Dit sou gaaf gewees het indien ons hiervan in kennis gestel was voor ons aankoms sodat ons bewus is daarvan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Aan de Vliet
Aan de Vliet Holiday Resort
Goeie môre Estie Baie dankie vir jou resensie, ek sal dit met my span deel. Ek sal ondersoek instel op alles wat jy genoem het, en seker maak dit word reg gestel. Vriendelike groete Estelle Oord Bestuurder

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Aan de Vliet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 177

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 322
R1 322 R992
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 322
R1 322 R992
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d25972caab52fc9c98be2a1444b29d5945f07e2bd84568ce1617dac845a6ab2363a9b5f6475b29e2210395f060d56d563b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 322 nouVanaf R992 per nag, vir 2 mense 177 5 1 5 R536 Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.032725229764 31.049990639217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang