Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Vliet Holiday Resort

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R1 322 R992 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aan de Vliet Vakansie Oord skuil in die prentjiemooi Sabievallei aan die Sabierivieroewer en is net 8 km van Hazyview en 20 km van die Krugerwildtuin se Phabeni-hek af.

Verblyf word in 3 tipes eenhede aangebied. Die Stroom-eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste, die Rivier-eenhede het elk slaapplek vir 5 gaste, asook die Tuin-eenhede. Elke eenheid het selfsorggeriewe, 'n buitebraai-area, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, sowel as lugversorging en plafonwaaiers. Elke kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus.

Ander geriewe by die oord sluit 2 swembaddens, 'n kinder-speelarea, piekniekplekke langs die rivier in. Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Krugerwildtuin, Blyderivierspoort, God's Window en die Bourkes Luck-kolkgate in. Doendinge sluit gholfbane, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry en zipline in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Rufus T
Saam met vriende
5.0
We have enjoyed our stay at the venue. Fun, peaceful, enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Tania L
Saam met lewensmaat
5.0
'n Voorreg. Die omgewing is asemrowend mooi, die oord het die mooiste tuine en ek het seker vir 'n uur lank geloop en na al die plante gekyk. Dit is b...
Sien meer
Jul 2024
Michelle K
Saam met vriende
5.0
Naweek weg breuk op motorfietse. Check in en uit was so vinnig en maklik. Die plekkie is ongelooflik mooi, netjies en alles is by mekaar. Dis veilig, ...
Sien meer
Feb 2024
O. M
Gesin met tieners
5.0
It was good. I had a good stay, and would definitely call again, just wish they could have breakfast or a restaurant on site.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Lee-zanne A
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike wegbreek. Ons was aangenaam verras met Aan de Vliet. Baie stil vir 'n groot oord met heelwat gaste. Alles is pragtig onderhou en meer as geno...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Aan de Vliet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 177

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Aan de Vliet Holiday Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 322
R1 322 R992
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 322
R1 322 R992
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d25972caab52fc9c98be2a1444b29d5945f07e2bd84568ce1617dac845a6ab2363a9b5f6475b29e2210395f060d56d563b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 322 nouVanaf R992 per nag, vir 2 mense 177 5 1 5 R536 Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.032725229764 31.049990639217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang