Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Weg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Matthew F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gasvry en lekker privaat. Het alles geniet. Esther en Daan was baie vriendelik en behulpsaam. Die buurt is rustig en ons het altyd veilig gevoel. Ek sal definitief Aan de Weg aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Môre, dankie vir die aangename gaste wat julle hier was - kom kuier gerus weer.

Sanet V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gerieflike heerlike en netjiese rusplek. Kon nie uitgepraat raak oor hoe lekker ek gebly het nie. Baie dankie vir die goeie diens! Sal julle vir seker in die toekoms weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Dankie vir die mooi boodskap, geniet elke keer om gawe mense te ontvang.

Annari P
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Veilig en ideale ligging. Het weereens heerlik gebly. Is sentraal gelee en die ideale ligging. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Weereens ‘n groot plesier!

Nelia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Lekker Definitief aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf M
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Aan de Weg was mooi wat ons gesoek het - 'n selfsorg eenheid. Aan de Weg was mooi wat ons gesoek het - 'n selfsorg eenheid. Ons gasvrou was heel gasvry en ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Esther
Aan de Weg
Dankie Roelf, ek waardeer dit. Dankie ook dat julle dit so netjies gehou het.

Angelique S
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Loved it. We had a very pleasant stay, and everything we needed. The layout of the flat is level for people who are not mobile, which worked out 100% for my mother in-law who uses a walker. Very friendly hosts. Would definitely recommend, and book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Thanks for the kind words. All the best to you and your family.

Hermanus S
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Baie vriendelike ontvangs gehad, baie netjies en goed geleë naby winkels. Sal beslis dit aanbeveel en ek sal weer gebruik maak van die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Goeie môre, dankie dat julle Aan de weg gekies het vir julle verblyf. Dit was lekker om die Steyn broers en suster te ontvang. Beste wense vir julle en onderskeie gesinne. Esther

Nicolene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Perfect. Just what we needed. It was awesome. Our host was friendly. Took us through everything on our arrival. We had such an awesome stay it felt like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Baie dankie vir die mooi boodskap - dis altyd heerlik om sulke gaste soos julle te huisves. Dankie weereens vir die netjies agterlaat v d gastehuis

Nolene B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Baie gerieflik. Die plekkie is knus en netjies en het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Baie dankie vir die positiewe terugvoering - Vriendelike groete Esther

Jeannette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons is hartlik ontvang en deurgaans met groot bedagsaamheid hanteer. Ons besoek was gekombineer met stresvolle hospitaalopnames en die gasvrou het ons behoeftes deurentyd in ag geneem. Die plekkie is gesellig en skoon en lekker stil met alles wat 'n mens sou kon benodig. Ons kan dit hoog aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Dit was ‘n voorreg om julle te ontvang hier by Aan de Weg. Dankie vir die terugvoering. Sterkte verder met u man se gesondheid. Vriendelike groete, Esther

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeliefiestraat 12, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37c056ff4215fde77ec80740f9562922eb2eda006366b0dc2c48b1b030e2474075b39754d285719aa2fbe80d6d9dd04093b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 12 Madeliefie Street Blomtuin 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.882458598171 18.65066235552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang