Aan de Weg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Matthew F - Jun 2024
Algehele gradering
Gasvry en lekker privaat.
Aan de Weg se terugvoer
Môre, dankie vir die aangename gaste wat julle hier was - kom kuier gerus weer.
Sanet V - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflike heerlike en netjiese rusplek.
Aan de Weg se terugvoer
Dankie vir die mooi boodskap, geniet elke keer om gawe mense te ontvang.
Annari P - Des 2023
Algehele gradering
Veilig en ideale ligging.
Aan de Weg se terugvoer
Weereens ‘n groot plesier!
Nelia F - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker
Roelf M - Apr 2024
Algehele gradering
Aan de Weg was mooi wat ons gesoek het - 'n selfsorg eenheid.
Aan de Weg se terugvoer
Dankie Roelf, ek waardeer dit. Dankie ook dat julle dit so netjies gehou het.
Angelique S - Sep 2023
Algehele gradering
Loved it.
Aan de Weg se terugvoer
Thanks for the kind words. All the best to you and your family.
Hermanus S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs gehad, baie netjies en goed geleë naby winkels.
Aan de Weg se terugvoer
Goeie môre, dankie dat julle Aan de weg gekies het vir julle verblyf. Dit was lekker om die Steyn broers en suster te ontvang. Beste wense vir julle en onderskeie gesinne. Esther
Nicolene V - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect. Just what we needed.
Aan de Weg se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap - dis altyd heerlik om sulke gaste soos julle te huisves. Dankie weereens vir die netjies agterlaat v d gastehuis
Nolene B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Aan de Weg se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering - Vriendelike groete Esther
Jeannette S - Jan 2023
Algehele gradering
Ons is hartlik ontvang en deurgaans met groot bedagsaamheid hanteer.
Aan de Weg se terugvoer
Dit was ‘n voorreg om julle te ontvang hier by Aan de Weg.
Dankie vir die terugvoering.
Sterkte verder met u man se gesondheid.
Vriendelike groete, Esther
Erika V - Mei 2022
Algehele gradering
Die perfekte oornagplek.
Aan de Weg se terugvoer
Môre, dankie vir positiewe terugvoer. Jammer weereens met die sukkel met lugversorger. Vriendelike groete, Esther.
Reg H - Mei 2022
Algehele gradering
Relaxing, has everything you need and hosts try to think of all your needs and are very friendly.
Aan de Weg se terugvoer
Thank you so much for staying with Aan de weg again, it was very good to see you guys after such a long time. Thank you for my beautiful protea and the coasters. Kind regards, Esther.
Mohseen K - Mrt 2022
Algehele gradering
Esther is a wonderful host, the place is situated in a nice area and met my expectations.
Aan de Weg se terugvoer
Thanks for the kind words. Regards Esther
Ryan H - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely place, everything I needed and comfy.
Aan de Weg se terugvoer
Thanks for the review, much appreciated. Hope to see you in Cape Town again sometime! Regards Esther
Natasja E - Feb 2022
Algehele gradering
Vanaf die intrapslag het ons welkom en tuis gevoel. Dankie Esther vir jou gasvryheid.
Aan de Weg se terugvoer
Baie dankie Natasja, dis goed om te weet julle het lekker gebly. Dis dankbare werk as almal sulke aangename mense soos julle is.
Stephanie R - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Aan de Weg se terugvoer
Dear Stephanie, thanks for the review. Always a pleasure to have friendly and neat guests. Regards Esther
Martin B - Mei 2022
Algehele gradering
Convenient location.
Aan de Weg se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Annari P - Nov 2021
Algehele gradering
Veilig, netjies en gerieflik.
Aan de Weg se terugvoer
Baie dankie. Geniet my gastehuis met al die aangename gaste.
Malan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese oornagplek in 'n veilige area.
Aan de Weg se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verwysing. Dankie weereens, dat julle dit so netjies agter gelaat het.
Estelle S - Apr 2021
Algehele gradering
Aan De Weg is netjies, skoon en het alles wat mens moontlik nog sal hê.
Aan de Weg se terugvoer
Baie dankie Estelle, ek is dankbaar vir die terugvoering. En bly dat julle dit geniet het en op so ‘n manier die kleinneef kon ontmoet.
Marthinus K - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik, aangename verblyf.
Aan de Weg se terugvoer
Dankie vir die mooi review, aangename gaste maak als die moeite werd!!!
Rina J - Okt 2020
Algehele gradering
Vreeslik lekker
Ursula S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker!
Aan de Weg se terugvoer
Dankie vir die positiewe reaksie, so lekker om sulke gaste soos julle te ontvang. 'n Mooi jaar toegewens - Esther
Elizabeth K - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik vir 5 volwassenes wat deel, goeie diens en vriendelike eienaars.
Aan de Weg se terugvoer
Baie dankie, Lize, vir die positiewe terugvoering. My werk het voorwaar 'n groot voordeel in die opsig dat ek gedurig aangename mense soos julle ontmoet! Nogmaals dankie vir netjies agterlaat van gastehuis!
Hartlike groete,
Esther
Anell E - Des 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties en gasvrou vreeslik aangenaam.
Aan de Weg se terugvoer
Middag, dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was goed om julle te kon ontvang. Dis heerlik om gaste soos julle te huisves. Dankie vir netjiese toestand waarin die gastehuis was.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Madeliefiestraat 12, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang