Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Weg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Charl F
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker vriendelik en veilig. Het baie lekker gebly by Aan de Weg. Baie dankie vir die geleentheid. Die WiFi-signaal kan dalk net so bietjie versterk word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine C
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Gerieflike, netjiese, goed toegeruste verblyf. Die 2 slaapkamers was 'n absolute bonus! Ons het heerlik warm geslaap in die koue Kaap. Ons sal definitief weer daar kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Dit was vir my net so lekker om julle hier by Aan de Weg te verwelkom. Hartlik welkom om weer te kom.

Alfonso G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie gesien. Dit was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gasvry en lekker privaat. Het alles geniet. Esther en Daan was baie vriendelik en behulpsaam. Die buurt is rustig en ons het altyd veilig gevoel. Ek sal definitief Aan de Weg aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Môre, dankie vir die aangename gaste wat julle hier was - kom kuier gerus weer.

Sanet V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gerieflike heerlike en netjiese rusplek. Kon nie uitgepraat raak oor hoe lekker ek gebly het nie. Baie dankie vir die goeie diens! Sal julle vir seker in die toekoms weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Dankie vir die mooi boodskap, geniet elke keer om gawe mense te ontvang.

Chante M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Netjies, sentrale ligging, 'n Spar naby geleë en veilige parkering. Dit was 'n aangename plek en ons het dit geniet om by Aan de Weg te bly. Dankie vir 'n netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Lekker Definitief aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Baie dankie vir die terugvoering. Altyd welkom om weer te kom kuier.

Roelf M
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Aan de Weg was mooi wat ons gesoek het - 'n selfsorg eenheid. Aan de Weg was mooi wat ons gesoek het - 'n selfsorg eenheid. Ons gasvrou was heel gasvry en ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Esther
Aan de Weg
Dankie Roelf, ek waardeer dit. Dankie ook dat julle dit so netjies gehou het.

Annari P
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Veilig en ideale ligging. Het weereens heerlik gebly. Is sentraal gelee en die ideale ligging. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Weereens ‘n groot plesier!

Angelique S
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Loved it. We had a very pleasant stay, and everything we needed. The layout of the flat is level for people who are not mobile, which worked out 100% for my mother in-law who uses a walker. Very friendly hosts. Would definitely recommend, and book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Thanks for the kind words. All the best to you and your family.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeliefiestraat 12, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37c056ff4215fde77ec80740f9562922eb2eda006366b0dc2c48b1b030e2474075b39754d285719aa2fbe80d6d9dd04093b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 12 Madeliefie Street Blomtuin 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.882458598171 18.65066235552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang