Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Weg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Aan de Weg
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Matthew F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew F

Gasvry en lekker privaat.

Het alles geniet. Esther en Daan was baie vriendelik en behulpsaam. Die buurt is rustig en ons het altyd veilig gevoel. Ek sal definitief Aan de Weg aanbeveel.

Aan de Weg se terugvoer

Môre, dankie vir die aangename gaste wat julle hier was - kom kuier gerus weer.

Aan de Weg
Sanet V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Gerieflike heerlike en netjiese rusplek.

Kon nie uitgepraat raak oor hoe lekker ek gebly het nie. Baie dankie vir die goeie diens! Sal julle vir seker in die toekoms weer gebruik.

Aan de Weg se terugvoer

Dankie vir die mooi boodskap, geniet elke keer om gawe mense te ontvang.

Aan de Weg
Annari P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari P

Veilig en ideale ligging.

Het weereens heerlik gebly. Is sentraal gelee en die ideale ligging. Sal beslis aanbeveel.

Aan de Weg se terugvoer

Weereens ‘n groot plesier!

Aan de Weg
Nelia F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia F

Lekker

Definitief aanbeveelbaar.

Roelf M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf M

Aan de Weg was mooi wat ons gesoek het - 'n selfsorg eenheid.

Aan de Weg was mooi wat ons gesoek het - 'n selfsorg eenheid. Ons gasvrou was heel gasvry en ons het lekker gebly.

Aan de Weg se terugvoer

Dankie Roelf, ek waardeer dit. Dankie ook dat julle dit so netjies gehou het.

Aan de Weg
Angelique S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Loved it.

We had a very pleasant stay, and everything we needed. The layout of the flat is level for people who are not mobile, which worked out 100% for my mother in-law who uses a walker. Very friendly hosts. Would definitely recommend, and book again.

Aan de Weg se terugvoer

Thanks for the kind words. All the best to you and your family.

Aan de Weg
Hermanus S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus S

Baie vriendelike ontvangs gehad, baie netjies en goed geleë naby winkels.

Sal beslis dit aanbeveel en ek sal weer gebruik maak van die verblyf.

Aan de Weg se terugvoer

Goeie môre, dankie dat julle Aan de weg gekies het vir julle verblyf. Dit was lekker om die Steyn broers en suster te ontvang. Beste wense vir julle en onderskeie gesinne. Esther

Aan de Weg
Nicolene V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Perfect. Just what we needed.

It was awesome. Our host was friendly. Took us through everything on our arrival. We had such an awesome stay it felt like a home away from home.

Aan de Weg se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap - dis altyd heerlik om sulke gaste soos julle te huisves. Dankie weereens vir die netjies agterlaat v d gastehuis

Aan de Weg
Nolene B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene B

Baie gerieflik.

Die plekkie is knus en netjies en het alles wat jy nodig het.

Aan de Weg se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering - Vriendelike groete Esther

Aan de Weg
Jeannette S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette S

Ons is hartlik ontvang en deurgaans met groot bedagsaamheid hanteer.

Ons besoek was gekombineer met stresvolle hospitaalopnames en die gasvrou het ons behoeftes deurentyd in ag geneem. Die plekkie is gesellig en skoon en lekker stil met alles wat 'n mens sou kon benodig. Ons kan dit hoog aanbeveel!

Aan de Weg se terugvoer

Dit was ‘n voorreg om julle te ontvang hier by Aan de Weg.
Dankie vir die terugvoering.
Sterkte verder met u man se gesondheid.
Vriendelike groete, Esther

Aan de Weg
Erika V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Die perfekte oornagplek.

Die eenheid was skoon, netjies, met goeie beddegoed en die ligging is sentraal.

Aan de Weg se terugvoer

Môre, dankie vir positiewe terugvoer. Jammer weereens met die sukkel met lugversorger. Vriendelike groete, Esther.

Aan de Weg
Reg H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reg H

Relaxing, has everything you need and hosts try to think of all your needs and are very friendly.

Esther has created a simple and homely feel to Aan de Weg.

Aan de Weg se terugvoer

Thank you so much for staying with Aan de weg again, it was very good to see you guys after such a long time. Thank you for my beautiful protea and the coasters. Kind regards, Esther.

Aan de Weg
Mohseen K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohseen K

Esther is a wonderful host, the place is situated in a nice area and met my expectations.

The only thing it didn't have was DStv.

Aan de Weg se terugvoer

Thanks for the kind words. Regards Esther

Aan de Weg
Ryan H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan H

Lovely place, everything I needed and comfy.

Enjoyed my stay! Wi-Fi wasn't great!

Aan de Weg se terugvoer

Thanks for the review, much appreciated. Hope to see you in Cape Town again sometime! Regards Esther

Aan de Weg
Natasja E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja E

Vanaf die intrapslag het ons welkom en tuis gevoel. Dankie Esther vir jou gasvryheid.

Alles netjies en skoon. Beddens slaap heerlik!

Aan de Weg se terugvoer

Baie dankie Natasja, dis goed om te weet julle het lekker gebly. Dis dankbare werk as almal sulke aangename mense soos julle is.

Aan de Weg
Stephanie R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie R

Fantastic.

We enjoyed our stay. Place is very cosy.

Aan de Weg se terugvoer

Dear Stephanie, thanks for the review. Always a pleasure to have friendly and neat guests. Regards Esther

Aan de Weg
Martin B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B

Convenient location.

This is compact accommodation in a convenient location, and close to the freeway. The accommodation is ideal if you are planning on eating out and not spending too much time there.

Aan de Weg se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Aan de Weg
Annari P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari P

Veilig, netjies en gerieflik.

Dankie Ester vir jou vriendelikheid - ons het heerlik gebly en sal beslis weer van die verblyf gebruik maak. Ek sal julle ten sterkste aanbeveel.

Aan de Weg se terugvoer

Baie dankie. Geniet my gastehuis met al die aangename gaste.

Aan de Weg
Malan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malan D

Netjiese oornagplek in 'n veilige area.

Als was netjies en skoon, veilig agter hekke ook.

Aan de Weg se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verwysing. Dankie weereens, dat julle dit so netjies agter gelaat het.

Aan de Weg
Estelle S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Aan De Weg is netjies, skoon en het alles wat mens moontlik nog sal hê.

Esther was vriendelik en het ons vriendelik verwelkom. Die akkommodasie was privaat met sy eie ingang en het veilige parkering vir ons voertuig gebied in 'n mooi, veilige woonbuurt. My dogtertjie se gunsteling was die piekniek tafel in ons eie klein privaat binnehof. Ons sal beslis weer van Aan De Weg gebruik maak.

Aan de Weg se terugvoer

Baie dankie Estelle, ek is dankbaar vir die terugvoering. En bly dat julle dit geniet het en op so ‘n manier die kleinneef kon ontmoet.

Aan de Weg
Marthinus K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K

Heerlik, aangename verblyf.

Ek sal beslis weer daar aandoen en ook familie en vriende aanbeveel om daar te oornag.

Aan de Weg se terugvoer

Dankie vir die mooi review, aangename gaste maak als die moeite werd!!!

Aan de Weg
Rina J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina J

Vreeslik lekker

Baie vriendelike gasvrou en netjiese veilige plekkie. Sal beslis weer daar gaan bly.

Ursula S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S

Baie lekker!

Baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Aan de Weg se terugvoer

Dankie vir die positiewe reaksie, so lekker om sulke gaste soos julle te ontvang. 'n Mooi jaar toegewens - Esther

Aan de Weg
Elizabeth K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K

Baie gerieflik vir 5 volwassenes wat deel, goeie diens en vriendelike eienaars.

Ons het baie lekker gebly. Gemaklike reëlings met eienares gehad oor toegang. Veilige omgewing met supermark en mall binne 4 kilometer vanaf adres. Ons sal die plekkie enige tyd aanbeveel as 'n goeie keuse vir verblyf.

Aan de Weg se terugvoer

Baie dankie, Lize, vir die positiewe terugvoering. My werk het voorwaar 'n groot voordeel in die opsig dat ek gedurig aangename mense soos julle ontmoet! Nogmaals dankie vir netjies agterlaat van gastehuis!
Hartlike groete,
Esther

Aan de Weg
Anell E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anell E

Dit was fantasties en gasvrou vreeslik aangenaam.

Ons het vreeslik lekker gebly, die gasheer en gasvrou was vreeslik aangenaam en ons het dadelik op ons gemak gevoel. Ek sal weer daar gaan bly indien ek verblyf benodig in die Kaap.

Aan de Weg se terugvoer

Middag, dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was goed om julle te kon ontvang. Dis heerlik om gaste soos julle te huisves. Dankie vir netjiese toestand waarin die gastehuis was.

Aan de Weg
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeliefiestraat 12, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37c056ff4215fde77ec80740f9562922eb2eda006366b0dc2c48b1b030e2474075b39754d285719aa2fbe80d6d9dd04093b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 12 Madeliefie Street Blomtuin 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.882458598171 18.65066235552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang