Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Weg

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeliefiestraat 12, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Aan de Weg is 'n selfsorgkothuis in Blomtuin, Bellville, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers, gesinne en diegene wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante en hooftoegangspaaie.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4. Elke kamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank vir 2 in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het 'n TV en gemaklike sitplek. WiFi is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Bellville is sowat 30 minute se ry vanaf Kaapstad en 20 minute se ry van die lughawe af.

Hierdie eiendom word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Matthew F
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry en lekker privaat. Het alles geniet. Esther en Daan was baie vriendelik en behulpsaam. Die buurt is rustig en ons het altyd veilig gevoel. Ek s...
Sien meer
Jun 2024
Sanet V
5.0
Gerieflike heerlike en netjiese rusplek. Kon nie uitgepraat raak oor hoe lekker ek gebly het nie. Baie dankie vir die goeie diens! Sal julle vir seker...
Sien meer
Feb 2024
Annari P
5.0
Veilig en ideale ligging. Het weereens heerlik gebly. Is sentraal gelee en die ideale ligging. Sal beslis aanbeveel.
Des 2023
Angelique S
5.0
Loved it. We had a very pleasant stay, and everything we needed. The layout of the flat is level for people who are not mobile, which w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Hermanus S
5.0
Baie vriendelike ontvangs gehad, baie netjies en goed geleë naby winkels. Sal beslis dit aanbeveel en ek sal weer gebruik maak van die verblyf.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Madeliefiestraat 12, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aan de Weg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeliefiestraat 12, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37c056ff4215fde77ec80740f9562922eb2eda006366b0dc2c48b1b030e2474075b39754d285719aa2fbe80d6d9dd04093b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 12 Madeliefie Street Blomtuin 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.882458598171 18.65066235552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang