Aan de Weg
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Madeliefiestraat 12, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Aan de Weg is 'n selfsorgkothuis in Blomtuin, Bellville, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers, gesinne en diegene wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante en hooftoegangspaaie.
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4. Elke kamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank vir 2 in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitarea het 'n TV en gemaklike sitplek. WiFi is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Bellville is sowat 30 minute se ry vanaf Kaapstad en 20 minute se ry van die lughawe af.
Hierdie eiendom word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Madeliefiestraat 12, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Aan de Weg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Madeliefiestraat 12, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap