Aan-den-Weg
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Petra Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Heleen H - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte verblyf met wonderlike persoonlike aandag.
Aan-den-Weg se terugvoer
Hallo Heleen
Baie dankie vir die mooi woorde! Vandat julle arriveer het, het ek net geseënd gevoel en dit was baie maklik om so 'n dierbare groep mense tevrede te stel.
Groete, ook vir julle maats
Petra
Ninell R - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing en heerlike gasvryheid.
Aan-den-Weg se terugvoer
Hallo Ninell
Baie dankie vir die mooi woorde en die tyd wat jy geneem het om hiermee te help.
Mag julle 'n baie geseënde Kersfees hê.
Groete
Petra
Nicolene K - Jan 2023
Algehele gradering
Gaabryheid en liefde!
Aan-den-Weg se terugvoer
Baie dankie en asseblief kom kuier weer. Petra
Koos V - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Aan-den-Weg se terugvoer
Dankie vir die voorstel Koos!
Groete
Petra
Karen R - Des 2021
Algehele gradering
Refreshing.
Aan-den-Weg se terugvoer
Thank you so very much for this! It means so much to me.
I cannot wait to have you back!
Jacqueline A - Feb 2020
Algehele gradering
Our only complaint is that we didn’t stay longer.
Lees meerAan-den-Weg se terugvoer
Hi Jacqueline, thank you so much for the kind words and the effort to write the review, it honestly means a lot to me.
Coming from the lovely young greatful guest that you were, I feel inspired for the rest of the season.
Please take care in China.
Best wishes for your future.
Petra Joubert
Magda L - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome plek, great mense, amazing tyd!
Lees meerAan-den-Weg se terugvoer
Hallo liewe Magda,
Baie dankie vir die goeie resensie, ek voel soos 'n goeie skolier/leerder aan die einde van 'n goeie kwartaal.
Ek waardeer die tyd wat jy geneem het hiervoor, veral met jou besige lewe en omstandighede.
Julle was eintlik net 'n blessing vir ons hele gesin, baie dankie!
Pas julself mooi op.
Petra
Nicolene M - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties en gerieflik.
Lees meerAan-den-Weg se terugvoer
Hallo Nicolene,
As 'n gastehuis-eienaar vir sy gaste 10 uit 10 kon gee, het julle dit van my gekry. Baie dankie vir die mooi woorde, ek waardeer, en hoop om julle weer te sien.
Pas mekaar op, julle is baie spesiaal.
Groete,
Petra
Henco S - Mrt 2018
Algehele gradering
Die rustigheid is heerlik.
Aan-den-Weg se terugvoer
Baie dankie, maar dis maklik om maklike gaste te ontvang en te sorg. Hoop ek sien julle weer iewers.
Groete,
Petra
Alwine S - Feb 2018
Algehele gradering
'n Perfekte rusplek tussen die wynlande met die mooiste uitsig!
Lees meerAan-den-Weg se terugvoer
Alwine, jy sal laat my kop swel! Baie dankie vir die waarderende woorde! Dit was 'n blessing om julle te huisves.
Groete
Petra
Jaco F - Feb 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Aan-den-Weg se terugvoer
Dankie Jaco, ons waardeer die boodskap!
Groete
Petra
Corne V - Mei 2017
Algehele gradering
Homely atmosphere and cosy, value for money and beautiful scenery.
Aan-den-Weg se terugvoer
Hallo Corne
Dankie dat jy die tyd geneem het om die gawe woorde te skryf, ek waardeer dit.
Groete
Petra
Nico D - Sep 2016
Algehele gradering
Ongelooflike ligging, vriendelike en hulpvaardige gashere, 'n ware stukkie rustigheid.
Aan-den-Weg se terugvoer
Hi daar, dit is baie dierbaar om die tyd te neem vir die mooi 'rapport'. (skole sluit vandag, so ek voel soos 'n kind wat 'n goeie rapport huis toe gebring het, geklop op die skouer, hie-hie!) Baie dankie!
Kyk mooi na mekaar en jul pragtige kids.
Groete
Petra
Anneli S - Des 2015
Algehele gradering
10 uit 10!
Aan-den-Weg se terugvoer
Baie baie dankie tyd wat jy geneem het om soveel mooi goed te se! Waardeer baie!
Petra
Marissa Z - Nov 2015
Algehele gradering
Pragtige eenheid met wonderlike diens.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aan-den-Weg Plaas, Stellenbosch Kloof Pad, Vlottenburg, 7604, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang