Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan Die Oewer Graaf-Reinet

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 424 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Rochelle D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Perfect place for a one night stay over. It was a quiet and neat place to have a stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ontvangs is vriendelik ko en behulpsaam. Die verblyf by, Aan Die Oewer Graaf-Reinet, was baie aangenaam. Ons sal vir seker weer enige tyd daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ruim en gerieflik vir oornag. Dankie, dit was ideaal vir oornag op die lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Puik gewees. Baie lekker gebly saam met vriendelike personeel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lihande K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ons het dit vreeslik geniet! Dit was lieflik! Ons het elke oomblik geniet! Ek wou weer bespreek, maar die datum was reeds bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons het baie lekker gebly. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dot M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Neat and clean. Convenient location, neat and clean. Pool was available, so grandchild was happy too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrina D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Voorwaar die beste diens. Weereens het ons heerlik gekuier. Jaar na jaar, slaap ons by hulle oor, oppad see toe. My pa is in 'n rolstoel en by hulle is hy tuis. Nogmaals dankie vir goeie en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Good, will stay again. Was good, slight bee problem but gladly assisted us immediately. It could be a concern if you have an allergy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hubri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 424

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die Oewer-straat 23, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAwNmYXOwvJgHvwDZtecl9MrmdwPwbmq8DPNXI3zkODGNzwFGB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 424 5 1 5 23 Op die Oewer Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.259630898547 24.531032555824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang