Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan Die Oewer Graaf-Reinet

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 380 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Petro Botes J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Vriendelike mense. Baie lekker gewees. Alles was daar. 'n Lekker plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Perfekte verblyf vir 'n gesin. Goed ingerigte selfsorgverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hubri
Aan Die Oewer Graaf-Reinet
Goeiedag Mnr Rickus Jooste Baie dankie vir die terugvoering. Dit doen ons almal goed om dit te hoor en ons is bly dat u die verblyf hier geniet het. Julle is baie welkom. Ek sal seker maak dat my kollegas ook weet van die goeie terugvoering. Mooi dag verder. Zelda

Mordon V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Sal weer terug keer vir vakansie. Veilig en rustig, omgewingsvriendelik, pragtige dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Perfekte oornag. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Oulike plekkie. Perfek vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Konrad S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig en stil. Baie lekker gebly en sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Excellent. Very nice, fridge running and lots of cold water inside the fridge, used the pool to cool down. Nice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mellisa K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Great baie warm gewees aircons en natuurlik die swembad. Van PE slaap altyd daar en dis fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toppie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Great. We were 10 people staying over in two rooms. Lovely place, welcoming people. It was a very hot day when we arrived. The swimming pool was not very clean, but the overnight rooms were very accommodating. The one room was spacious and great for five people. Unfortunately, the kettle was dirty, both inside and outside. The upstairs room had electricity problems during the night, and our friends did not have a good night’s rest because of the heat and the air conditioners not working. The parking is also a little bit cramped up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Heerlik en gemaklik. Baie lekker gebly! Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Had a wonderful stay. Relaxing and quiet. Enjoyed the Karoo-like view on the premises. Enjoyed the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hubri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 380

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die Oewer-straat 23, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAwNmYXOwvJgHvwDZtecl9MrmdwPwbmq8DPNXI3zkODGNzwFGB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 380 5 1 5 23 Op die Oewer Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.259630898547 24.531032555824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang