Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan Die Voet Van Die Magalies

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Yolanda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie rustige en stil atmosfeer. Baie lekker geslaap, rustige stil atmosfeer. Geen stadsgeluide, honde wat blaf, net stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Rustig en lekker Welkom gevoel en geen probleme tydens verblyf gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desj G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Die tannie was baie hulpvaardig en vriendelik. Sal definitief weer daar bespreek, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anria M
Kort verblyf
4.0
Feb 2018

Good. Good service, clean rooms, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Adaleen
Aan Die Voet Van Die Magalies
Beste Anria, Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te kan help.

Dr. Chris And Daleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Excellent value for money, very friendly owner. I will recommend Aan Die voet Van Die Magalies to anyone who appreciates cleanliness, friendliness, location and safety of an outstanding accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adaleen
Aan Die Voet Van Die Magalies
Chris and Daleen Thank you for your support and review. We appreciate it. Hope to see you again. Lots of blessing to you Adaleen

Ferdinand Bijzet B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2016

Baie lekker plek! Ons het baie lekker gebly in 3 baie net en mooi kamers met die beste beddens ooit! Ons is hartlik ontvang en die eienaar is baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adaleen
Aan Die Voet Van Die Magalies
Ferdinand en gesin Baie dankie vir die mooi 'review' , Seënwense en vruegde op jul pad voorentoe. Adaleen

Lindie L
1 nag
4.6
Mrt 2016

Hulle het die reisiger se baie laat aankoms 100% geakkommodeer. Baie bekostigbaar en waarde vir geld. Die reisiger was ten volle geakkommodeer met sy baie laat aankomstyd. Vryheid om te kom en gaan soos jy wil.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2016

Clean, friendly, welcome. See the ratings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris G
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Aug 2016

Ons het OK gebly. Ons het eintlik net daar geslaap. Ek het ongemaklik gevoel met ons aankoms. Ons tasse was nog nie eers uitgepak nie toe vra die dame (Bie bestuurder) hoe laat gaan ons more uit want hulle het 'n kerkgroep wat die volgende oggend 08:00 inkom. Dit was bietjie baie onpersoonlik en ons het nie regtig welkom gevoel nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Adaleen
Aan Die Voet Van Die Magalies
Hallo Chris Jammer vir die ongerief. Daar was glad nie 'n kerk groep wat sou inkom nie. Dit was regtig 'n misverstand. Ons het wel 8:00 Doopdiens bygewoon en moes net reël vir die sleutels omdat ons nie daar sou wees om dit te ontvang nie en oor te gee nie. Jammer vir die ongemak, dit was werklik 'n misverstand.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Adaleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 22ste Laan 878, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72ecc2d4cbbad21156b393566286bc428613c53ce374493347219a842092e563d34e2eea49edb2d8981cf5b3768696133453?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 878, 22nd Avenue Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -25.698557502397 28.222137920634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang