Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan Die Voet Van Die Magalies

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Adaleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Aan Die Voet Van Die Magalies
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Yolanda D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda D

Baie rustige en stil atmosfeer.

Baie lekker geslaap, rustige stil atmosfeer. Geen stadsgeluide, honde wat blaf, net stilte.

Karin H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Rustig en lekker

Welkom gevoel en geen probleme tydens verblyf gehad nie.

Desj G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desj G

Die tannie was baie hulpvaardig en vriendelik.

Sal definitief weer daar bespreek, dankie.

Anria M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anria M

Good.

Good service, clean rooms, friendly staff.

Aan Die Voet Van Die Magalies se terugvoer

Beste Anria,

Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te kan help.

Aan Die Voet Van Die Magalies
Dr. Chris And Daleen V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Chris And Daleen V

Excellent value for money, very friendly owner.

I will recommend Aan Die voet Van Die Magalies to anyone who appreciates cleanliness, friendliness, location and safety of an outstanding accommodation.

Aan Die Voet Van Die Magalies se terugvoer

Chris and Daleen

Thank you for your support and review. We appreciate it. Hope to see you again.

Lots of blessing to you
Adaleen

Aan Die Voet Van Die Magalies
Ferdinand Bijzet B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdinand Bijzet B

Baie lekker plek!

Ons het baie lekker gebly in 3 baie net en mooi kamers met die beste beddens ooit! Ons is hartlik ontvang en die eienaar is baie gasvry en vriendelik.

Aan Die Voet Van Die Magalies se terugvoer

Ferdinand en gesin
Baie dankie vir die mooi 'review' , Seënwense en vruegde op jul pad voorentoe.

Adaleen

Aan Die Voet Van Die Magalies
Lindie L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie L

Hulle het die reisiger se baie laat aankoms 100% geakkommodeer.

Baie bekostigbaar en waarde vir geld. Die reisiger was ten volle geakkommodeer met sy baie laat aankomstyd. Vryheid om te kom en gaan soos jy wil.

Albert V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V

Clean, friendly, welcome.

See the ratings.

Chris G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris G

Ons het OK gebly. Ons het eintlik net daar geslaap.

Ek het ongemaklik gevoel met ons aankoms. Ons tasse was nog nie eers uitgepak nie toe vra die dame (Bie bestuurder) hoe laat gaan ons more uit want hulle het 'n kerkgroep wat die volgende oggend 08:00 inkom. Dit was bietjie baie onpersoonlik en ons het nie regtig welkom gevoel nie.

Aan Die Voet Van Die Magalies se terugvoer

Hallo Chris
Jammer vir die ongerief. Daar was glad nie 'n kerk groep wat sou inkom nie. Dit was regtig 'n misverstand. Ons het wel 8:00 Doopdiens bygewoon en moes net reël vir die sleutels omdat ons nie daar sou wees om dit te ontvang nie en oor te gee nie.
Jammer vir die ongemak, dit was werklik 'n misverstand.

Aan Die Voet Van Die Magalies
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 22ste Laan 878, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72ecc2d4cbbad21156b393566286bc428613c53ce374493347219a842092e563d34e2eea49edb2d8981cf5b3768696133453?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 878, 22nd Avenue Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -25.698557502397 28.222137920634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang