Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan Die Voet Van Die Magalies

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 22ste Laan 878, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aan Die Voet Van Die Magalies is geleë in Rietfontein, Pretoria. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.

Verblyf by Aan Die Voet Van Die Magalies bestaan uit 5 eenhede wat volledig gemeubileer is vir gerief. Hierdie kamers is toegerus met óf 2 enkelbeddens wat saam opgemaak kan word óf 'n koningingrootte-bed met 'n privaat badkamer. Al hierdie kamers bevat geriewe soos waaiers en verwarmers; tee- en koffiemaakgeriewe; 'n TV met plaaslike kanale, en sluit toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis in om maaltye voor te berei.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Aan Die Voet Van Die Magalies is naby restaurante, sakegeriewe, winkelsentrums en ander besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Adaleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 22ste Laan 878, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Aan Die Voet Van Die Magalies het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 22ste Laan 878, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72ecc2d4cbbad21156b393566286bc428613c53ce374493347219a842092e563d34e2eea49edb2d8981cf5b3768696133453?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 878, 22nd Avenue Rietfontein 0084 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -25.698557502397 28.222137920634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang