Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandbloem Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Aljo S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Voldoen aan elke gas se behoefte. Kan met vrymoedigheid Aandbloem aanbeveel, heerlike rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Rustige, vriendelike atmosfeer en baie goeie diens. Wat 'n juweel teen 'n baie goedkoop prys. Heerlike ontbyt ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gerieflik, veilig, netjies, heerlike ontbyt. Sal Aandbloem enige tyd aanbeveel. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan & Elsabe
Aandbloem Guest House
Baie dankie vir die mooi terugvoer Johan, ons waardeer dit opreg. Aandbloem Gastehuis

Annalize G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Baie aangenaam. Die kamer het alles gehad wat nodig kon wees. Die ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne D
1 nag
5.0
Sep 2023

Baie vriendelike diens. My ma en suster kan nie uitgepraat raak oor die mooi plekkie en vriendelike diens wat hulle ontvang het nie. Sal definitief in die toekoms weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomé O
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Baie aangenaam. Vriendelike diens en bereid om die ekstra myl te loop, indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Sien sterre. Vriendelike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan & Elsabe
Aandbloem Guest House
Hallo Elna, baie dankie vir die mooi terugvoering en die 5 sterre. Ons sien uit na julle volgende besoek aan Aandbloem. Vriendelike groete. Johan & Elsabè Bloem

Allan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

The owners run a good, clean venue with nothing out of place. I have stayed at Aandbloem Guest House quite a few times over the years and have always been more than happy with the venue, security and facilities. The venue is always clean an tidy and is well placed to shopping and eating facilities. It will definitely be first on my list for places to stay if I am in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond H
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jul 2023

Comfortable and quiet. I only stayed one night and it was great. I probably wouldn't stay for much longer than a couple of nights though, and that is only because of the lack of braai facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Alet-mari V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie lekker plek. Eienaar gaan uit sy pad om te help, daar is alles wat mens nodig het en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan & Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janet-weg 44, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfDT9ZavmQvrGsuVZbXjGpNn4y4XBP62xAuIhbfQ5hSnDdDeGLp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 44 Janet Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.836234355095 28.150888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang