Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandbloem Guest House

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janet-weg 44, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aandbloem is 'n vierster-gastehuis in Centurion en is naby alle groot roetes en sakesentrums in die Centurion area. Pretoria se middestad is net 12,5 km vanaf die Gastehuis en Midrand is net 20 km ver. OR Tambo Internasionale Lughawe, Grand Central Lughawe en Lanseria Lughawe is naby en sowat 40 kilometer vanaf die gastehuis.

Gehalteverblyf is beskikbaar in 10 luukse enkel-, dubbel of gesinslaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het.

Daar is ook 'n yskas, en ekstra geriewe sluit 'n haardroër, strykyster, strykplank en elektroniese kluis in. Daar is 'n pooltafel in die kuierarea en WiFi is beskikbaar.

Hierdie Centurion Gastehuis is naby die Raslouw Private Hospital, Royal Elephant Hotel, Zwartkop Raceway, Laudium, Zwartkop Buiteklub, Air Forse Base Swartkop, Unitas Hospitaal, Voortrekker Monument en die Heartfelt Arena.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Aljo S
Saam met vriende
5.0
Voldoen aan elke gas se behoefte. Kan met vrymoedigheid Aandbloem aanbeveel, heerlike rustige omgewing.
Jul 2024
Lizette L
Besigheidsreis
5.0
Rustige, vriendelike atmosfeer en baie goeie diens. Wat 'n juweel teen 'n baie goedkoop prys. Heerlike ontbyt ingesluit.
Mrt 2024
Johan V
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, veilig, netjies, heerlike ontbyt. Sal Aandbloem enige tyd aanbeveel. Uitstekende verblyf.
Jan 2024
Annalize G
Gesin met klein kinders
5.0
Baie aangenaam. Die kamer het alles gehad wat nodig kon wees. Die ontbyt was baie lekker.
Okt 2023
Joanne D
5.0
Baie vriendelike diens. My ma en suster kan nie uitgepraat raak oor die mooi plekkie en vriendelike diens wat hulle ontvang het nie. Sal definitief in...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan & Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Janet-weg 44, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Aandbloem Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janet-weg 44, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfDT9ZavmQvrGsuVZbXjGpNn4y4XBP62xAuIhbfQ5hSnDdDeGLp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 44 Janet Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.836234355095 28.150888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang