Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandblom 5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Aandblom 5
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jimmy-john C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy-john C

Peaceful, enjoyable, relaxing.

Huge thank you to Jaco and Marie who went out of their way to make our stay pleasurable.

Nieyaaz H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nieyaaz H

Beautiful place, perfect for family.

Excellent stay and our host was amazing. Comfortable and well-stocked houses. Walking distance to river and play park for the kids, lovely indoor braai for our winter weekend.

Lizelle C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C

Ons het 'n heerlike winters naweek in Stilbaai gehad. Ons sal beslis weer terug.

Ons het 'n heerlike winters naweek in Stilbaai gehad. Ons sal beslis weer terugkom na die plek.

Carlie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlie B

It was lovely! We loved the inside braai in the cold weather.

It was lovely! We loved the inside braai in the cold weather, and everything else was great.

Hein S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Lovely.

Wonderful stay. Well equipped home. Excellent at going that extra mile.

Hannelie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie P

Netjiese akkommodasie wat geen leemtes laat nie.

Dit was voorwaar uitstekende akkommodasie! Baie dankie vir u gasvryheid.

Monique G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G

Fantasties en lieflik geleë!

Aandblom 5 is lieflik geleë, stap afstand van die riviermond. Eenheid is mooi skoon en netjies en sluit 'n boks diepvries in wat fantasties is!

Sarah L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah L

Dit was 'n baie rustige en vreedsame tyd wat ons deurgebring het by Aandblom 5.

Ons gesin met klein kinders het 'n baie aangename, rustige tyd beleef by Aandblom 5 in Stilbaai.

Manina B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manina B

Superb.

Relaxing, interesting and exciting.

Salomé V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé V

Lekker en rustig.

Baie lekker gebly. Bring net jou waaier saam.

Alet B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet B

Ruim, goed toegeruste verblyf. Heerlik gekuier.

Die eenheid is ruim en baie goed toegerus, naby alles en tog in 'n stil omgewing. Ons het heerlik gekuier.

Deborah K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah K

Good location. Central to shops and beach.

Good location. Central to shops and beach. Would be nice if relevant email communication was in English as well.

Pedro S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pedro S

Was fantasties en verfrissend.

Rustig en stil, voorbereiding en geriewe by die huis is topnotch.

Thinus T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus T

Lekker.

Lekker gebly, maar geen WiFi nie, negatief.

Jacobus B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B

Ideale vakansiehuis in Stilbaai.

Gerieflik toegerus, veilig, skoon en uitstekend geleë. Ruim leefarea en slaapkamers.

Chantel W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel W

Dit was baie lekker en dis naby aan alles.

Die huis is lekker ruim, naby aan winkels en die see en baie veilig vir kinders om te speel. Ons sal beslis weer gaan.

Elizabeth (lizna) V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth (lizna) V

Heerlik, gerieflik en netjies!

Baie heerlik gekuier, sal beslis weer kom.

Gwyneth T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyneth T

Fantasties.

Ons is verlief op Aandblom 5. So mooi, netjies en cosy. Alles is daar wat jy benodig. Sal beslis weer gaan.

James A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James A

Baie mooi plek, rus vir die siel en veilig vir ons kinders om te speel en net hulleself te wees.

Plekkie het voldoen aan ons vereistes.

Betinea W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betinea W

Dit was baie lekker en sal beslis weer terug gaan.

Die eenheid is baie mooi en gerieflik ingerig. Ek kan dit beskryf as jou huis weg van die huis af. Alle geriewe en benodighede was beskikbaar, dit is beslis waarde vir ons geld gewees.

Reagan R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan R

Dit was baie gerieflik en probleemvry.

Ek en my vriende sal beslis weer Aandblom kies, die plek is op 'n goeie area geleë. Daar is oor genoeg ruimte, dis wat die eenheid so nice maak.

Monzelle M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monzelle M

Heerlik en lekker gebly. Gemaklike huisie, en vriendelike agent.

Netjies en gerieflike plekkie. Veilige area en baie rustig. Lekker leef- en kuierarea.

Ruan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S

Ongelooooflik

Jaco is' n yster.

Sanet T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet T

Pragtige eenheid. Goeie ligging.

Ligging goed. Ongelukkig was die badkamers se ligte stukkend. Ek stel voor dat daar liggies/kerse/lampies beskikbaar gestel word in die geval van loadshedding.

Abrie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie B

Lekker gekuier.

Eenheid was skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Andrea H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea H

Baie lekker verblyf!

Dit is 'n netjiese huis met skoon geriewe en linne. Ek het heerlik gekuier om die groot tafel. Ek wou net vooraf geweet het dat daar nie waaiers is nie (sodat ons kon saamneem), dieselfde geld vir badmatjies. Ek sal beslis weer daar gaan bly! Ek het baie goeie diens gekry by die gasheer. Ek sal dit beslis aanbeveel, goeie waarde vir geld. Ek het heerlik gekuier en geslaap!

Magda K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Pragtige plek, rustig en stap afstand na strand.

Vriendelike diens, netjiese plek, veilig en rustig. Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bly.

Monieb M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monieb M

Great stay. Definitely worth the money and close proximity to the beach.

Great stay. Definitely worth the money and close proximity to the beach. Will be back for another stay.

Carla D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla D

Uitstekende gasheer.

Ons kan beslis Aandblom 5 aanbeveel, die gasheer het vir ons uitstekende diens gegee. Sal beslis weer bespreek.

Elma V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V

Skoon, netjies en naby die gholfbaan.

Goed geleë met alles wat nodig is toegerus.

Catherine J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Catherine J

A pleasant stay.

Would have just been nice to have a few personal touches such as soaps and the usual tea and coffee items. Also need instructions for TV and cooker etc. Otherwise lovely, thanks very much.

Marlon K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon K

Ware rustigheid, met die see net 'n klipgooiweg

Aandblom 5 is 'n yster op sy eie, was elke oomblik werd. Netjies, skoon, alle geriewe wat jy nodig het, is byderhand. Ek en my gesin het dit terdeë geniet en sal beslis weer gaan. Stilbaai spreek vanself, die "stil" was waarlik ervaar, baie lekke geslaap.

Daryl Ann G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daryl Ann G

Lovely spacious house well maintained and comfortable.

Short walk to the beach. Will definitely stay there again. Look forward to planning another holiday in Stilbaai in the future.

Lorna F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna F

Baie goed ingerig.

Niks ontbreek nie. Goeie ligging, veilig, heerlik gekuier. Skoon en baie veilig. Stapafstand van rivier en speelpark.

Ransche L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ransche L

Ons het baie lekker gebly. Puik blyplek met baie spasie.

Ons het baie lekker gebly. Puik blyplek met baie spasie.

Nicolaas S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas S

Awesome.

Baie geniet, die hele familie het.

Trudy C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy C

Fantasties, netjies, alles wat nodig, diens van agente op dorp was uitmuntend ook.

Was 'n wonderlike huis - sal weer gaan defnitief.

Reagan R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan R

Good, but can be better.

I think if you get DStv maybe it would be even nicer, or maybe WiFi and the R600 for only bedding and cleaning is a bit harsh.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomstraat 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9tKJ20pD22lrmJPLgRwSoF4GXSvVhy2m8uxUgQa41R6Im1Jhg1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 5 Aandblom Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.377268070749 21.417341144319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang