Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandblom 5

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomstraat 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Aandblom 5 bied selfsorgverblyf in die bekoorlike kusdorpie Stilbaai. Die dorpie skuil op die oewer van die Goukou-rivier en spog met lang dele sandstrande, riviermonding en 'n verskeidenheid see- en voëllewe.

Die verblyf word aangebied in 'n keuse van 2 losstaande eenhede wat geskik is vir 6 volwassenes met 2 kinders. Albei eenhede beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers.

Die eenhede het goed toegeruste kombuise om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien. In die oopplan-leefarea vind gaste 'n TV met DStv en 'n etenstafel met sitplek vir 8. 'n Braai-area en buite-eetarea is ook beskikbaar.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, Stilbaai-strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Aandblom 5
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Aandblomstraat 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aandblom 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomstraat 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9tKJ20pD22lrmJPLgRwSoF4GXSvVhy2m8uxUgQa41R6Im1Jhg1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 5 Aandblom Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.377268070749 21.417341144319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang