Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandmuzik Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 400 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jaco V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Friendly staff, clean rooms, great location near city centre! Had an excellent stay at this guesthouse! The staff were incredibly friendly and welcoming, making us feel right at home. The rooms were clean, comfortable, and well-maintained. Its location close to the city centre was a huge plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cristina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Place is comfortable as an overnight stay and rates are very reasonable. Great place, spotless, peaceful. Breakfast was delicious. Ansie is lovely, friendly and attentive. Felt very welcome. Would definitely recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, netheid, kos was baie lekker, gemaklik en die staff is baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Van die gasvrou, die netjiese skoon kamers, tot die ontbyt was puik. Die perfekte oornagstop na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekende verblyf. Ansie is die beste gasvrou, loop die ekstra myl vir haar gaste. Dankie vir uitstekende diens. 5 ster is eintlik te min vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rus en vrede. Plekkie goud in die middel van Bloem. Baie oulik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenet M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfekte ligging, vriendelike gasvryheid, maklik om te kry. Die gasvrou was uitstekend en vriendelik en het agteroor gebuig vir ons vir gemak. Ek kan aandmuziek vir almal aanbeveel. Daar is aircons in die kamers en die uitsig is so mooi, dit is regtig prentjie mooi daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Relda M
1 nag
5.0
Jan 2025

Netjies, skoon, behulpsaam en vriendelik. Goed geleë. Baie netjies en skoon, vriendelik en behulpsaam. Dankie vir al jou moeite en gasvryheid. Sal definitief weer by Aandmuzik oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reneke R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Heerlik geslaap, heerlik geëet. Ansie is 'n wonderlike gasvrou. Sy het ons dadelik laat tuisvoel. Die kamer was skoon en netjies. Ontbyt die volgende oggend was heerlik. Baie netjiese fasiliteit. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doretha S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ongelooflike waarde vir geld. Sal beslis weer bespreek by Aandmuzik. Ons en ons troeteldier is uiters vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 400

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dreyerstraat 18, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b2b1f8eb546dec73d0a41bf6ae4b6f5ade714fd042cd042d863bb7ce89d3c4d04a50eb81d97878cde745ea5a38682f4ae10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 400 5 1 5 18 Dreyer Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.117299697113 26.191320419312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang