Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandmuzik Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 394 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Natasha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rus en vrede. Plekkie goud in die middel van Bloem. Baie oulik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenet M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfekte ligging, vriendelike gasvryheid, maklik om te kry. Die gasvrou was uitstekend en vriendelik en het agteroor gebuig vir ons vir gemak. Ek kan aandmuziek vir almal aanbeveel. Daar is aircons in die kamers en die uitsig is so mooi, dit is regtig prentjie mooi daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Relda M
1 nag
5.0
Jan 2025

Netjies, skoon, behulpsaam en vriendelik. Goed geleë. Baie netjies en skoon, vriendelik en behulpsaam. Dankie vir al jou moeite en gasvryheid. Sal definitief weer by Aandmuzik oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doretha S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ongelooflike waarde vir geld. Sal beslis weer bespreek by Aandmuzik. Ons en ons troeteldier is uiters vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia N
1 nag
4.8
Jan 2025

Goed. Baie netjies en skoon. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Huibriëtte H
1 nag
4.8
Jan 2025

Ideale oornagstop. Laat mens baie welkom voel. Vriendelike diens. Ideale oornagstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricky B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Waarde vir geld. Baie geniet. Ansie is 'n goeie gasvrou, ons was baie tuis, asook ons klein Yorkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad K
1 nag
5.0
Des 2024

Presies wat ons nodig gehad het na 'n lang rits. Ja, ons het die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Relaxed stay in a beautiful garden setting overlooking a swimming pool. Wonderful host, everything was so easy, convenient and comfortable. Great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 394

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dreyerstraat 18, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b2b1f8eb546dec73d0a41bf6ae4b6f5ade714fd042cd042d863bb7ce89d3c4d04a50eb81d97878cde745ea5a38682f4ae10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 394 5 1 5 18 Dreyer Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.117299697113 26.191320419312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang