Aandmuzik Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 365
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Vivienne K - Aug 2024
Algehele gradering
Very friendly and efficient, clean and comfortable.
Petrus V - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Petrus V - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Janine P - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflike ligging, kaggel teen die koue, skoon wit beddegoed en lieflike ontbyt.
Hanja G - Jun 2024
Algehele gradering
Baie oulike plek, skoon en netjies en goed toegerus. Kaggel in die boonste vertrek.
Christiaan C G - Jul 2024
Algehele gradering
Slegs oornag vir besigheid.
Erika D - Jun 2024
Algehele gradering
Halfpad stop.
Jualbrey S - Jun 2024
Algehele gradering
Hemels.
Lucinda L - Jun 2024
Algehele gradering
Home away from home! Baie lekker.
Juanita W - Jun 2024
Algehele gradering
Het die kuiertjie geniet. Ek sal enige tyd weer by Aandmuzik vir ons inboek.
Mari T - Jun 2024
Algehele gradering
Warm and inviting host and accommodation!
Pierre J - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Adriaan C - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome.
Sias O - Mei 2024
Algehele gradering
Die plek is baie netjies, vriendelik ontvang en die kommunikasie voor aankoms was.
Tercia B - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing stay in a beautiful environment.
Aurencia E - Apr 2024
Algehele gradering
Host of the mostess, that's Ansie. Thank you so much. Sending you love from Nort.
Joyce P - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing stay.
Sanet S - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie nagrus.
Warren B - Feb 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Sanet J - Feb 2024
Algehele gradering
Eustig, veilig, vriendelike gasheer en gasvrou.
Jacques F - Jan 2024
Algehele gradering
Short, but was very good.
Wouter I - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan in 'n stil omgewing.
Northfield E - Jan 2024
Algehele gradering
Tranquil and peaceful stay.
Sanet D - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig. Netjiese pragtige verblyf. Fantastiese diens.
Xoliswa L - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely Ansie was the best, she excels in hospitality. I'm grateful.
Ronelle P - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, en heerlike ontbyt!
Marius M - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker en aangename ervaring. Ons sal verseker weer kom.
Nicki D - Jan 2024
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay. Will definitely be back.
Schalk G - Jan 2024
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik en Ansie is baie vriendelik en behulpsaam.
Mariane H - Jan 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Kyra H - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect overnight stop.
Chris V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker plek goed gelee.
Nico M - Feb 2024
Algehele gradering
Aandmuzik is my preferred guesthouse in Bloemfontein. Great service.
Liza S - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Annelene M - Jan 2024
Algehele gradering
Dankie Ansie vir jou gaavryheid.
Francois D - Jul 2024
Algehele gradering
Sal dit weer gebruik.
Gloria H - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Debbie M - Jan 2024
Algehele gradering
Ok for overnight.
Barend H - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable and good service.
Sean F - Apr 2024
Algehele gradering
Always a pleasure.
Sanet J - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Uiters hulpvaardige gasvrou en gasheer.
Zuané V - Des 2023
Algehele gradering
Sal weer daar oorbly.
Craig K - Des 2023
Algehele gradering
Loved it!
Jan M - Des 2023
Algehele gradering
Lekker, privaat en maklik. Vriendelik.
Annatjie N - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike diens en gasvryheid. Baie bekostigbaar en troeteldiervriendelik.
David N - Sep 2023
Algehele gradering
Super convenient place and central to were I needed to be.
Magdel S - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerDebbie V - Aug 2023
Algehele gradering
From the moment we arrived, it was home away from home.
Lidia V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en vriendelike mense.
Tina V - Jul 2023
Algehele gradering
Regtig baie gasvry.
Molefi S - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful town with great people and weather. Really felt at home.
Samantha Laudenberg L - Jul 2023
Algehele gradering
It's was like home from home — I so enjoyed spending time there Ansie was charming and couldn't have done more to please us, she was the perfect host.
Selenta J - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek, heerlike ontbyt. Skoon, netjies en mooi.
Adele K - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, heerlike ontbyt.
Carol C - Jul 2023
Algehele gradering
We keep coming back.
Lerato S - Jun 2023
Algehele gradering
Presies soos op foto's — in die hartjie van die winter!
Rina M - Jul 2023
Algehele gradering
Kamer se beligting nie heeltemal voldoende nie.
Belinda Jonker 0 - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Andaleen R - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagrusplek op pad Kaap toe vanaf Pretoria!
Melani S - Jun 2023
Algehele gradering
Dit is altyd aangenaam om daar te oornag. Ansie is baie vriendelik en gaan uit haar pad om jou te help.
Tina V - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Alet B - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike hulp heeltyd van Ansie.
Karin L - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Annette O - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties
Lida V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Strelza S - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld.
Estie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Voortreflik.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Estie, Ai jy weet mos ek geniet jul vreeslik.
Ek hoop van harte dat ons mekaar weer gaan sien. Julle is beslis op my lysie.
Ansie
Adri C - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf met waarde vir geld.
Nicolene C - Feb 2023
Algehele gradering
Alles was net bo standard.
Mandy K - Mrt 2023
Algehele gradering
Ansie is a wonderful host. She made us feel very welcome from day one.
Jan V - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker vriendelike ontvangs en rustige, goed versorgde geriewe.
Charlene G - Feb 2023
Algehele gradering
We had an enjoyable time at Aandmuzik, Ansie is a wonderful host. Accommodation was neat.
Lizelle S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Cherise H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Hi Cherise, ek moet vir jul dankie sê dat julle dit so maklik gemaak het vir my.
Ek voel so jammer dat jul nie eers bietjie kon ontspan by die swembad nie, Bloem se Februarie weer. Jul is enige tyd welkom in die toekoms.
Carol L - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike oornag.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Carol, dit was heerlik om jul hier te ontvang en ek sien uit daarna om jul weer te sien.
Martin R - Jan 2023
Algehele gradering
Die onvangs was baie goed en die verblyf puik.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Martin, jul voel al soos ou vriende hier. Dit het ook gelyk of jul 'n paar nuwe vriende ontmoet het by die braai.
Net vir interessantheid, ons moes 'n paar palmtakke afsny die volgende dag sodat die res van ons gaste ongehinderd kon TV kyk.
Neels C - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, ongelooflike positiewe ervaring.
Lees meerAandmuzik Guesthouse se terugvoer
Neels, dit was 'n besonderse voorreg om jul te kon huisves. Ek wens jul alle voorspoed toe in die jare wat kom en hoop jul is altyd so gelukkig soos nou.
Jacque D - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Corian K - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflike gastehuis.
Brenda O - Jan 2023
Algehele gradering
Beste oornagverblyf ooit.
Elnè K - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, lekker, mooi!
Lees meerHenk B - Jan 2023
Algehele gradering
Puik diens en absolute waarde vir geld.
Via F - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese diens! Waarde vir geld!
Jaco C - Jan 2023
Algehele gradering
Oornag op pad.
Elbie P - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangename, ordentlike en vriendelike gastehuis.
Erwee J - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi, meer as genoeg vir 'n oornag/naweek weg.
Louise C - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik. Rustige en stil tuin en gastehuis!
Juanita M - Jul 2023
Algehele gradering
Een aand oornag op pad na Johannesburg.
William V - Mei 2023
Algehele gradering
Enjoyed our stay and Ansie, our host, welcomed us and went out of her way to ensure we were comfortable.
Amelia O - Feb 2023
Algehele gradering
The hostess was lovely and it was an all round lovely stay.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Amelia, ons hou van ons gaste maar hierdie oorbly was een wat ek nie sommer sal vergeet nie. Jy sal altyd welkom hier wees.
Tharina Bennie V - Jan 2023
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en gesellig.
Mandi L - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en sentraal.
Janie S - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige, netjiese verblyf, sal definitief aanbeveel.
Anja W - Okt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Michelle F - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Carol P - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik kon ontspan na lang reis en woefkinders was ook welkom.
Jacques C - Jan 2023
Algehele gradering
Easy, no-nonsense, relaxing accommodation with a caring hostess, Ansie.
Delaine J - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en baie vriendelike personeel!
Carl D - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld - naby Grey vir hokkietoer.
Frances W - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Anton H - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gasvry en lekker ontbyt.
Liana E - Mrt 2023
Algehele gradering
Oorslaap in Bloem.
Richard B - Mrt 2023
Algehele gradering
Tremendous.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Yvonne L - Jun 2023
Algehele gradering
Aandmuzik is goed geleë, lekker oornag en ontbyt was heerlik.
Nadia V - Apr 2023
Algehele gradering
Gasvry en netjies.
Marina V - Mrt 2023
Algehele gradering
Die diens was vriendelik, mens het tuis gevoel.
Illana M - Jul 2023
Algehele gradering
Kaggelvuur was 'n groot yes vir my!
John S - Des 2022
Algehele gradering
Fabulous stay a Aandmuzik Guesthouse.
Marilize B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Stefanie M - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek. Ansie, ons gasvrou, is 'n gasvrou duisend.
Corle D - Des 2022
Algehele gradering
Ons as gesin het vir 2 aande in Bloemfontein oorgeslaap as deel van die vakansie.
Theo P - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Edna A - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld in 'n rustige, veilige omgewing.
Gideon J - Des 2022
Algehele gradering
Brilliant.
Graeme T - Des 2022
Algehele gradering
Awesome stay!
Greg F - Des 2022
Algehele gradering
Well organised and central location.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
So nice to meet you Greg and we will enjoy having you again.
Hannes G - Des 2022
Algehele gradering
Aangename opset, rustige perseel en vriendelike personeel.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Dankie Hannes, ek weet alles het goed gegaan met die toetse en ons hoop om jul hier te sien volgende jaar.
Nicola S - Okt 2022
Algehele gradering
A little oasis in Bloemfontein.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
It was so nice to meet you and your daughter, Nicola. What a pity that we could not see you for breakfast the next day.
Charmaine S - Nov 2022
Algehele gradering
Puik.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Dankie Charmaine. Dis altyd lekker om vir jou en Donald te sien in Bloem.
Christian V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige Kuier.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Dankie Christian. Ek hoop van harte jul sit nou met 'n nuwe kampioenskap in die familie :) Dankie ook vir jou kampioenhulp aan hierdie kant. Dit word opreg waardeer en dis vanselfsprekend dat ons jul graag weer hier wil sien.
Anina W - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese, mooi perseel en gerieflike kamers.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Anina,
Dit was heerlik om jul hier te ontvang. Jul is altyd welkom.
Ansie
Irida S - Okt 2022
Algehele gradering
Vakansie-oord atmosfeer.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Irida.
Jy weet mos ons het 'n sagte plekkie vir die Noord-Kaap mense. Groete daar.
Ansie
Natasha S - Okt 2022
Algehele gradering
Gesin met kinders.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Kan ek net 1 ding sê, watter kompliment vir julle om 2 sulke oulike kinders te hê. Dankie Natasha.
Pieter J - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustig, behulpsaam, netjies en vriendelik.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Jy is enige tyd welkom Pieter.
Ansie
Tabu V - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike ontbyt en kliëntediens. Ruim kamer. Skoon en netjies.
Lynell D - Aug 2022
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk met die kamer en geriewe.
Johan H - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Wanda D - Aug 2022
Algehele gradering
Convenient, feels like home.
Denzil P - Jul 2022
Algehele gradering
Clean room and very friendly owner and a great breakfast.
Magda C - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie diens.
Natasha L - Jun 2022
Algehele gradering
10/10 ervaring by Aandmuzik Gastehuis.
Charmaine S - Jun 2022
Algehele gradering
Lieflike en warm gastehuis.
Menwil G - Jun 2022
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste!
Lees meerRichard V - Mei 2022
Algehele gradering
Puik diens.
Jolani K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Ontbyt was heerlik.
Zanne C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Hilda F - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Yvonne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerPeet V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en rustige oornag gastehuis.
Helena N - Feb 2022
Algehele gradering
Was lekker.
Johan J - Feb 2022
Algehele gradering
Het kind by Universiteit van die Vrystaat kom inskryf en help intrek by sy verblyf.
Gerhard T - Feb 2022
Algehele gradering
Warm gasvryheid, pragtige gastehuis, lekker ontbyt en naby alles in Bloem.
Carol C - Jan 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Sbongile N - Feb 2022
Algehele gradering
It was fantastic, the place is beautiful.
Krizaan S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik. Vriendelike diens. Pragtige en netjiese kamers. Heerlik gekuier.
Johan C - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig na 'n lang dag se reis.
Robin G - Des 2022
Algehele gradering
The perfect overnight stop for us.
Chantel V - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Frederik G - Des 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing. Uitstekende diens.
Clifford J - Des 2022
Algehele gradering
Vriedelike diens en rustige atmosfeer.
Patrick O - Nov 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Dit was heerlik om jul hier te hê Marlene. Baie sterkte met al die ryery en ook die komende jaar se dinge.
Eppie M - Nov 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en eenheid was gerieflik.
Nerine K - Sep 2022
Algehele gradering
Was 'n heerlike kuier.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Ai Nerine dis so jammer dat jou reëlings omver gegooi is deur die afstande. Sterkte ook daarmee. Dit was lekker om jou hier te ontmoet en jy is beslis enige tyd welkom hier.
Ansie
Gerrit K - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Karin M - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig en aangenaam.
Madeleine C - Mei 2022
Algehele gradering
Verblyf was presies wat ek wou gehad het.
Nicky V - Mei 2022
Algehele gradering
Was aangenaam.
Angeline V - Apr 2022
Algehele gradering
Die groot kamer is skoon, netjiese bad en stort.
Tinus R - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap. Alles benodig was beskikbaar.
Elma V - Feb 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Brenda S - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful place.
Mareika W - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon, waarde vir geld.
Amos K - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Hope to see you again Amos - it such a pity that the weather did not allow you to make full use of the pool when you were here.
Jo-ann F - Okt 2022
Algehele gradering
Value for money, clean & neat accommodation. Friendly hostess.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
What an interesting family, Jo-ann. It was so nice to meet all of you and I hope you are well rested after your mountain excursion. You are welcome back any time.
Michelle R - Aug 2022
Algehele gradering
Was mal daaroor!
Kitty V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Alma P - Jun 2022
Algehele gradering
Was okay.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Good morning Hennie,
Aircons tend to switch on and off when it is set on the economy setting, so we just reset all of them to manual. Then we have also noticed that the Intercape bus stop which is 3 km away, is now doing their announcements for boarding outside due to their Covid regulations for travellers, so it affects us all these days. We are trying to sort this out with them as we have never had this in the past.
My apologies for not getting the sleep that you deserve.
Hermanus D - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige en ontspannende atmosfeer. Mens voel sommer tuis.
Elle E - Nov 2022
Algehele gradering
Super friendly & thoughtful.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Janelle,
Hoping that you are back safely and that all went well with the research. You are welcome any time that you have to be in South Africa (and Mangaung).
Gerhard S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Jacquin B - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome.
Suria G - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en gemaklik.
Philip M - Okt 2022
Algehele gradering
Vir wat jy betaal, kry jy baie.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Philip, dit was regtig besonders om jul te ontmoet. Ek hoop jul het die "trip down memory lane" in Bloem geniet. Dis nie almal wat reunies van 60jr+ kan beleef nie. Ja, die omgewing rondom die Universiteit het baie verander die afgelope paar jaar, maar ons hoop om hier by ons nog die tipiese Vrystaatse gasvryheid te laat voortleef.
Jacolene B - Mrt 2022
Algehele gradering
Very nice, friendly people.
Vedette H - Jan 2022
Algehele gradering
Veilig, skoon en rustig.
Quentin V - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklik vir 'n aand se oorslaap.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Quentin,
Ek is so vreeslik jammer dat ek nie genoegsaam aandag gegee het aan die detail soos die ketel nie. Ek hou daarvan as gaste my inlig sodat ons dadelik kan regmaak tot almal se voordeel. Ek het ook dadelik gaan kyk na die advertensie op hierdie platform aangesien ek ook onder die indruk is dat dit slegs 'n koningin-grootte bed is en dit is wel so geadverteer. My opregte verskoning vir enige misverstande. Jul is altyd welkom in die toekoms.
Ansie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Kobus M - Jan 2022
Algehele gradering
Daar is net een ding wat my af sit en my sal verhoed om weer daar te bly.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Ek is so vreeslik jammer Jacobus dat jy 1 van die 2 kamers gekies het wat ingeboude beddens het. Al ons matrasse is Cloud Nine en ek glo nie dat dit as dun geklassifiseer kan word nie.
Ja ons het wifi beskikbaar vir ons gaste en verskaf die kode met graagte as hul dit versoek. Ek waardeer egter alle terugvoer sodat ons kan weet waarop daar verbeter moet word.
Kobus D - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties, sal vir seker weer daar bespreek.
Shane F - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike, fantastiese diens.
Gerrit V - Des 2021
Algehele gradering
Rustig
Annette B - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, luuks, netjies en gasvry, bo alles bekostigbaar.
Ronel A - Des 2021
Algehele gradering
Rustige hawe in die middel van Bloemfontein.
Philip F - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame diens vanaf Ansie gelewer gedurende ons verblyf.
Charlotte M - Des 2021
Algehele gradering
Gevoel ek is by die huis.
Jean V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Cecilia B - Nov 2021
Algehele gradering
Naweek weg!
Stefan C - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustig
Louis M - Sep 2021
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Juli L - Sep 2021
Algehele gradering
Ontspannend.
Elsabe W - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer beleef.
Lynette O - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het nou vir die tweede keer hier oorgeslaap en sal dit weer doen.
Andrew H - Jun 2021
Algehele gradering
Only stayed overnight, but very comfortable and Ansie added a welcome personal input.
Lynette O - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend. Baie gawe gasvrou.
Buks R - Mrt 2021
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Desere W - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Lana G - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese plekkie!
Len S - Jan 2021
Algehele gradering
Care and comfort.
Roelien V - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Emmerenthia L - Des 2021
Algehele gradering
Dierbare gasvrou wat alles doen om haar kliënte te akkommodeer.
Thekiso K - Des 2021
Algehele gradering
The hostess, Ansie, is a darling. She made us really feel at home.
Struan A - Okt 2021
Algehele gradering
Incredible service, accommodating owner.
Santie B - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese gasvrou.
Carol C - Jul 2021
Algehele gradering
Return visit, as good as the first visit. We will return.
Carol C - Mrt 2021
Algehele gradering
Peaceful oasis
Heindrich V - Jan 2021
Algehele gradering
I will suggest this venue to anybody for value of your money.
Reinhardt S - Jan 2021
Algehele gradering
Briljante diens en goeie geselskap.
Hein L - Jan 2021
Algehele gradering
Aangename oase, perfek geleë.
Retha O - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese oornag-verblyf in Bloemfontein.
Gerda V - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en goeie kommunikasie.
Frans B - Des 2021
Algehele gradering
Perfekte oornagstop.
Aletta C - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Jenny B - Mei 2021
Algehele gradering
Netjiese, skoon kamers.
Jacques V - Mrt 2021
Algehele gradering
Gemaklik en alles wat ek benodig het.
Pierre V - Apr 2021
Algehele gradering
Stil en rustig.
Hein R - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangename mense. Pragtige gastehuis.
Deon B - Mrt 2021
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Andre C - Nov 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Annemie H - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Michelle D - Des 2021
Algehele gradering
Vinnige een nag oorslaap. Baie netjies.
Frik B - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en netjies.
Hantie C - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely venue. Needs a bit of attention.
Marius N - Jul 2021
Algehele gradering
Lekkende pype en my vrou het geskok toe sy temp van badwater wou voel.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Marius ek is weereens vreeslik jammer oor die lekkende pyp by die bad - as ek vroeër bewus was daarvan het ek jul regtig na die familie-eenheid in die ander kant geskuif. Ek is bietjie onsteld oor die verwysing na die elektriese skok - terwyl ek daar was het ek verstaan dat Christelle gesê het sy was nie seker daaroor nie en natuurlik sal ek nooit wil hê dat ons gaste se lewens in gevaar moet wees nie. As jul enigsins kans sien en is weer in Bloem is jul welkom om 'n nag gratis tuis te gaan hier - in 'n familie-eenheid eerder - dit is nie ons standaard diens dat dinge so verkeerd gaan op 'n Sondagaand nie.
Groete
Ansie
Philip F - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Zelma O - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lees meerYoland N - Nov 2020
Algehele gradering
What a lovely stay.
Terry D - Nov 2020
Algehele gradering
Perfect overnight accommodation in a tranquil setting.
Linda K - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker en goeie verwelkoming!
Eben Bernard M - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig
Jeanetha B - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties! Ansie het ons vreeslik tuis laat voel en ons het heerlik gebly!
Johan D - Okt 2020
Algehele gradering
Vir besigheid doeleindes.
Dorothy L - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Ansie is die beste.
Marina V - Okt 2020
Algehele gradering
Warm ontvangs, lieflike skoon kamers en puik diens.
Nico V - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Sanette V - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik!
Victor V - Aug 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Riaan V - Mrt 2020
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Mike D - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelik en baie veilig.
Martin R - Des 2020
Algehele gradering
Die verblyf was baie aangenaam en sal dit ten sterkste aanbeveel.
Hannes P - Okt 2020
Algehele gradering
Kom bly beslis hier.
Lees meerKarin D - Aug 2020
Algehele gradering
Gasvry.
Jaco V - Okt 2020
Algehele gradering
Value for money.
Annette C - Des 2019
Algehele gradering
Baie gasvrye en rustige bestemming na 'n ver rit.
Marietha V - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike plek om te bly.
Eliza-beth R - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Denise C - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike, bekostigbare verblyf.
Petra S - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
Die twee mees interessante mense wat ek nog ontmoet het! Julle is altyd welkom, Petra!
Marius B - Feb 2019
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam en kamer was netjies.
Kobus B - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Stoney S - Jan 2019
Algehele gradering
Presies wat ek verwag het en rustige omgewing.
Linda L - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lizet M - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid.
Charles H - Jan 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs in 'n rustige atmosfeer.
Karlin G - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig.
Callie V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Christelle H - Jun 2019
Algehele gradering
Veilige oornagverblyf.
Lees meerKarin P - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid en bekostigbaar.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Jenna E - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike en verblyf.
Jan K - Des 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Karen C - Aug 2018
Algehele gradering
Great place to stay.
Aandmuzik Guesthouse se terugvoer
You are so kind Karen. Mila had maybe been a little too excited. Hope you enjoyed your road trip.
Geo F - Jul 2018
Algehele gradering
Naby universiteit, gasvry en veilig.
Ben T - Jul 2018
Algehele gradering
Aandmuzik is gewoon asembenemend!
Lees meerPieter L - Jun 2018
Algehele gradering
Net die regte plek om te arriveer ná 'n veeleisende rit.
Anneria V - Mrt 2018
Algehele gradering
Lieflike, skoon gastehuis met puik diens.
Retha J - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf, naby aan universiteit met puik geriewe.
Zamazulu Z - Jan 2018
Algehele gradering
Great and peaceful start to 2018!
Marlynn M - Jan 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Eugene N - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Hannes J - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename ervaring!
Lize B - Jan 2018
Algehele gradering
Beste diens.
Jannie B - Sep 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
Dirk V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Mariette D - Mei 2018
Algehele gradering
Welkom gevoel en vriendelik ontvang in 'n baie netjiese gastehuis.
Dintle M - Mrt 2018
Algehele gradering
Excellent customer service. Beautiful garden. Excellent ambiance.
Karin M - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige plek.
Heidi R - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflik, ten volle toegerus en pragtige kamers en tuin.
Lizel P - Des 2018
Algehele gradering
Na 'n lang pad was die verblyf heerlik gewees.
Ernest K - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike plek met vriendelike gasvrou en diens.
Martin S - Jan 2018
Algehele gradering
Fantastiese oorslaap.
Klaas E - Mei 2018
Algehele gradering
Mooi tuin en baie ruimte.
Amanda J - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring om by Aandmuzik oor te bly!
Conrad D - Des 2017
Algehele gradering
Awesome awesome awesome.
Marissa C - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Louwlette K - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens en waarde vir jou geld.
Etienne B - Sep 2017
Algehele gradering
Puik.
Lindie V - Aug 2017
Algehele gradering
Het lekker tuis gevoel.
Tristan V - Jul 2017
Algehele gradering
Gasvryheid was uitstekend.
Suselle S - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik. Goeie waarde vir jou geld.
Rudi P - Apr 2017
Algehele gradering
Briljant.
Bernard V - Feb 2017
Algehele gradering
Aangenaam en in lyn met wat ek verwag het.
Riana L - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Tanja V - Jan 2017
Algehele gradering
Perfek vir ons!
Jennifer L - Jan 2017
Algehele gradering
Lovely guest house with wonderful hospitality from the owner, Ansie.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike gastehuis met wonderlike gasvryheid van die eienaar Ansie.
Ons het al by verskillende gastehuise en hotelle in Bloem gebly, altyd op soek na "die een" en nadat ons by Aandmuzik gebly het dink ek ons kan uiteindelik sê ons het dit opgespoor. Baie gerieflik, puik, sentrale ligging, skoon en netjies en Ansie het uit haar pad gegaan om seker te maak ons tydjie daar is perfek. Kan die definitief aanbeveel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Francoise G - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies, lekker en veilig. Voel sommer tuis.
Marika C - Jan 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Hendrik L - Des 2017
Algehele gradering
Rustig met lekker koffie ná 'n lang reis.
Bets D - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Greta W - Nov 2017
Algehele gradering
'n Heerlike ontspanne gastehuis met vriendelike personeel.
Gert E - Okt 2017
Algehele gradering
Baie mooi en vriendelike personeel.
Melissa D - Apr 2017
Algehele gradering
My huis in Bloemfontein.
Etienne T - Feb 2017
Algehele gradering
My man en seun het dit baie geniet, en was baie beïndruk!
Peter L - Jan 2017
Algehele gradering
Aangename, netjiese verblyf.
Ronel O - Okt 2017
Algehele gradering
Goeie ontbyt.
Theresa D - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies en sentraal geleë.
Wynand F - Jul 2017
Algehele gradering
Angenaam.
Tertia V - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike personeel - rustige, skoon en netjiese gastehuis.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Yolandi C - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike, goeie diens.
Chantal M - Aug 2016
Algehele gradering
Fantastic!
Jan S - Jul 2016
Algehele gradering
Alles die moeite werd.
Helize H - Jul 2016
Algehele gradering
Een van die mooiste plekke en lekkerste plekke nog, ongelooflik.
Anel P - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was die beste wat ek nog ooit gehad het.
Lena-marie S - Apr 2016
Algehele gradering
Mense baie vriendelik en behulpsaam. Kamer en badkamer baie ruim, baie skoon en met genoeg pakplek in kamer en badkamer. Waarde vir geld!
Romily F - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was rêrig 'n plek om net te ontspan en die rustigheid te geniet.
Wimpie M - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Ronell R - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelik, aangenaam, lekker!
Christian Edwin V - Jan 2016
Algehele gradering
Veilig en aangenaam.
Ruth V - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en definitief die plek om te oornag.
Nico C - Des 2016
Algehele gradering
Baie rustige en aangename verblyf.
Rudi V - Nov 2016
Algehele gradering
Fantasties! Baie vriendelik.
Adrian K - Sep 2016
Algehele gradering
Aandmuziek Guesthouse is comfortable and attractive, with close access to the University of the Free State.
Fanie M - Jun 2016
Algehele gradering
Akkommodasie was puik en verblyf was baie aangenaam en ligging uitstekend.
Christina V - Apr 2016
Algehele gradering
Aangenaam, rustig, skoon.
Lees meerAandmuzik Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Christina, ons het jul besoek self geniet hier - dalk net regstelling - ons het jul gehou in die oorspronklike kamers wat deur LekkeSlaap bespreek is en toe nie geskuif nie - kamer 2 en 5 is beide koningin-grootte beddens. Ek gaan beslis nou koning-grootte eerder oorweeg in die 2 kamers. Ons ontvang jul graag weer.
Daniel O - Des 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Reinders E - Okt 2016
Algehele gradering
Mooi.
Alwyn C - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Charlene V - Okt 2016
Algehele gradering
Must be the worst experience we have ever had.
Lees meerAandmuzik Guesthouse se terugvoer
We have contacted Charlene and tried to get the whole situation regarding her stay sorted out amicably.
1) This was a direct booking through LekkeSlaap that had not been remotely updated on our booking system as we were already fully booked for the Macufe Festival. We thus did not have any rooms available on our system, but opened up a room that became available due to the other guest previously booked in the room's circumstances
2) The GPS sometimes try to take you through the UFS because we are so close by, as the nearest route. The gates to the University are closed and you will not be able to access our street without changing your route.
3) We have never had a problem with the bathroom access before as it is an entry through the built-in closet to save space in this room. We have decided to change this now to ensure total privacy.
4) The TV works on remotes and is in working order, but the most disturbing had been the cockroaches comment due to the fact that we have never had such a problem before and are normally rated very well for cleanliness. This will definitely be addressed with all involved.
5) As explained we cannot take responsibility for the Macufe Festival guests making a noise at 16:00 in the day as this is what typically happens. Everyone is overexcited for the Festival and enjoying themselves - the reason why we do not book guests not attending the festival over this weekend.
Above all we do want our guests to enjoy their experience staying with us, and we do take all complaints seriously. As Charlene had been with us for less than an hour we have offered to refund her for her booking and hope that she forgives us for adding to her exasperation that day.
Zene O - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelik en voel tuis!
Christa B - Des 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam en groot waarde vir geld.
Telana V - Aug 2015
Algehele gradering
Die verblyf was baie netjies en mooi.
Hester V - Jun 2015
Algehele gradering
Dit is presies wat ons wou gehad het. Mooi, skoon, vriendelik en heeltemal op jou eie.
Veronica M - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker, hoë standaard en baie netjies.
Amanda K - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlik. Koel kamers. Kraakvars linne. Heerlike ontbyt.
Christo J - Feb 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Fanie K - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was heel rustig!
Marene V - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Amanda T - Mei 2015
Algehele gradering
Gastehuis was baie sentraal om by my dogter se sportbedrywighede uit te kom.
Marizanne D - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Soekie V - Des 2014
Algehele gradering
Skoon en netjiese, stylvolle gastehuis!
Cheryl E - Sep 2014
Algehele gradering
Very friendly staff!
Lizette K - Apr 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en gemaklike en skoon verblyf.
Juanelle M - Apr 2014
Algehele gradering
Baie netjies en lekker!
Klaus P - Apr 2014
Algehele gradering
The best of all guest houses during our 30 days in South Africa
Johan N - Apr 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Abraham & Lisa H - Mrt 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Marietjie L - Feb 2014
Algehele gradering
Baie lekker rustig, skoon en uitstekende diens.
Zama V - Jan 2014
Algehele gradering
Super nice!!
Annalien A - Jan 2014
Algehele gradering
Dit was so rustig.
Crystal S - Apr 2014
Algehele gradering
Baie mooi skoon en veilig! 'n Goeie gastehuis!
Johan S - Apr 2014
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie stil.
Piet S - Feb 2014
Algehele gradering
Lekker gebly!
Zenobia N - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was netjies en almal was vriendelik.
Daan B - Feb 2014
Algehele gradering
Thank you.
Alta B - Mei 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Yvonne N - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekker gewees!
Charl D - Mrt 2014
Algehele gradering
Niks fout met die verblyf nie.
Lees meerWimpie O - Des 2013
Algehele gradering
Uitstekend!
Carina L - Sep 2013
Algehele gradering
Verseker die beste gastehuis waarin ons al gebly het.
Ina D - Des 2013
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Wendy M - Jul 2013
Algehele gradering
Remarkable
Jeanette V - Aug 2013
Algehele gradering
Het n vriendelike ontvangs en oor die algemeen n gerieflike verblyf gehad.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dreyerstraat 18, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang