Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandmuzik Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 371 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Rorisang Q
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome. It was good. Beautiful and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Uitstekende verblyf met ontbyt ingesluit teen 'n baie bekostigbare prys. Ons het heerlik gebly, van die oomblik wat ons gearriveer het, het ons so welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neevesh M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Good. I thought finding the place was easy. The host contacted me during the day. All in all, my stay was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivienne K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Very friendly and efficient, clean and comfortable. It was just a stopover but will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker gebly. Vriendelike eienaars van die gastehuis en hulle het uit hulle pad gegaan om ons verblyf te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig. Lekker gebly en dis veilig en dit in 'n stil area en hulle het uit hul pad gegaan om ons te help voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Gerieflike ligging, kaggel teen die koue, skoon wit beddegoed en lieflike ontbyt. Maklike, gerieflike oornag gastehuis met 'n lekker ontbyt! Gasvrou ons steeds verwelkom selfs al het ons laat die aand arriveer. Ansie was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan C G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Slegs oornag vir besigheid. Gerieflike kamer uitleg. Goeie ontbyt en fasiliteite. Goeie parkering uitleg. Veilige akkommodasie. Goed gelee vir besigheid en 'n plek om na terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanja G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie oulike plek, skoon en netjies en goed toegerus. Kaggel in die boonste vertrek. Ons het baie lekker gebly, alles was uit die boonste rakke. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 371

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dreyerstraat 18, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b2b1f8eb546dec73d0a41bf6ae4b6f5ade714fd042cd042d863bb7ce89d3c4d04a50eb81d97878cde745ea5a38682f4ae10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 371 5 1 5 18 Dreyer Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.117299697113 26.191320419312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang