Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandmuzik Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dreyerstraat 18, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aandmuzik Guesthouse is in die middel van Bloemfontein en bied 'n tipiese Vrystaatse huis in 'n tuinatmosfeer wat die unieke en suite-kamers komplementeer. Die gastehuis is naby die sakekern, universiteit, skole, hospitale, sportstadions en winkelsentrums.

Aandmuzik Guesthouse bied 2 en suite-dubbelkamers, 1 gesinskamer met 'n privaat ingang na die tuin en swembadarea, 2 en suite-dubbelkamers met balkonne wat oor die tuin en swembad kyk en 'n dubbelkamer en gesinskamer bo. Die anneks het 2 dubbelkamers of 'n gesinseenheid met 'n privaat ingang en 'n tussendeur.

Elke kamer het 'n mikrogolfoond, yskassie, lugversorging, 'n TV met DStv, handdoeke, toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe. Haardroërs is op versoek beskikbaar. Rook is verbode in die kamers, maar daar is balkonne waar gaste mag rook. Daar is ook gratis WiFi, 'n lapa met 'n braai-area, 'n swembad en veilige onderdakparkeerplek agter elektriese hekke.

'n Opsionele ontbytbuffet word elke oggend bedien en gaste kan eet wanneer dit hulle pas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 365 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Vivienne K
Gesin met tieners
5.0
Very friendly and efficient, clean and comfortable. It was just a stopover but will definitely return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Petrus V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Lekker gebly en dis veilig en dit in 'n stil area en hulle het uit hul pad gegaan om ons te help voel.
Aug 2024
Petrus V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Vriendelike eienaars van die gastehuis en hulle het uit hulle pad gegaan om ons verblyf te geniet.
Aug 2024
Janine P
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike ligging, kaggel teen die koue, skoon wit beddegoed en lieflike ontbyt. Maklike, gerieflike oornag gastehuis met 'n lekker ontbyt! Gasvrou o...
Sien meer
Jul 2024
Hanja G
Gesin met klein kinders
5.0
Baie oulike plek, skoon en netjies en goed toegerus. Kaggel in die boonste vertrek. Ons het baie lekker gebly, alles was uit die boonste rakke. Sal de...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 365

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Dreyerstraat 18, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Aandmuzik Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dreyerstraat 18, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b2b1f8eb546dec73d0a41bf6ae4b6f5ade714fd042cd042d863bb7ce89d3c4d04a50eb81d97878cde745ea5a38682f4ae10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 365 5 1 5 18 Dreyer Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.117299697113 26.191320419312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang