Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandrus Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loopstraat 102, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aandrus Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in die bekoorlike Richmond. Dit is in die hartjie van die Karoo langs die N1 geleë en is die ideale oornagplek vir reisigers wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis.

Die gastehuis het 6 dubbelslaapkamers, 3 tripelkamers, 'n kamer met slaapplek vir 4 en 1 kamer met slaapplek vir 5. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met of 'n bad of 'n stort. Ander geriewe in die kamers sluit plafonwaaiers, muurverwarmers, elektriese komberse vir die koue wintersaande, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe in. TV's is ook beskikbaar in sommige kamers.

'n Groot parkeerarea, agter die veiligheidshek is beskikbaar vir die kamers waar karavane, voertuie en sleepwaens kan parkeer.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV met volledige DStv. Daar is ook 'n pooltafel. 'n Ten volle toegeruste kombuis is beskikbaar wat gaste kan benut, asook braaigeriewe.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Besienswaardighede in Richmond sluit restaurante, museums, bergfietsroetes, die jaarlikse literatuurfees en geskiedkundige besienswaardighede in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 268 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tanya-mari B
Gesin met klein kinders
5.0
Convenient and clean. Such a nice lady who showed us to our room. Nice vibe and setup. Perfect for a short stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Lisanne H
5.0
Perfect spot to stay over if you are travelling on the N1. Perfect spot to stay over if you are travelling on the N1. Peaceful and rela...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Leoni J
Gesin met tieners
5.0
Heerlike nagrus, goed geleë en vriendelike ontvangs! Laat aankoms, maar vriendelik ontvang! Sal weer daar oorslaap, baie goeie waarde vir geld. Netjie...
Sien meer
Des 2024
Kirstin M
5.0
Goeie waarde vir geld. Vriendelike diens. Gemaklike akkommodasie. Baie vriendelike gasvrou. Baie gemaklike en netjiese akkommodasie. Baie veilig. Sal ...
Sien meer
Nov 2024
Tyran F
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Baie lekker gebly, een voorstel, dalk 'n klein fridge in die kamers plaas.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 268

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Loopstraat 102, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Aandrus Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loopstraat 102, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmkRCZOTBvOltl5t809VkKCHgsdyJ7Va23voAn4E98GnVp3K9gY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 268 5 1 5 102 Loop Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -31.413322927726 23.936555949399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang