Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandrus

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Hennie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Oulike, rustige aand geniet met baie vriendelike gasvrou. Dit was wonderlik om in so 'n oulike huis te kon bly. Heerlike nagrus gehad daardie aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Wonderful overnight stop to include Swartberg Pass and Cango Caves. Great location, peaceful garden and a hop and skip to the Main Street.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Tweede keer dat ons gebruik maak van Aandrus. Goed geleë vir vinnige oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderful. What an amazing stay we had and returned for an extra night. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Baie lekker gekuier en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorita V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gemaklik, naby alles en die vuurput is 'n bonus! Baie lekker gebly en ons sal definitief weer daar bly wanneer ons Prins Albert besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekke gerieflike verblyf waar jy lekker kan slaap. Heerlike ruim en goed toegeruste verblyf teen 'n baie billike tarief met lugversorging as 'n bonus. Ons is hartlik verwelkom deur die gasheer en het dadelik tuis gevoel. Baie dankie, ons het die pragtige oudhede geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangenaam. Heerlik gekuier. Die huisie is baie gerieflik en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag
5.0
Jan 2024

Wonderlik en baie meer as wat ons verwag het. Marie het ons op tyd ontmoet en was baie vriendelik. Die akkommodasie was wonderlik en baie meer as wat ons verwag het. Die verkoeling was perfek! Ons beplan om definitief weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeane J
1 nag
4.4
Aug 2024

Beautiful house, clean and the host was friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 154

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Deurdrif- en Klipstraat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArb4hHd7ROQJG29FMrhXtbQxjTlhQtuRzB7g1XNcP8iDCLZo3Q3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 11 mense 125 5 1 5 Cnr Deurdrif and Klipstreet Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.223869 22.027378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang