Aandrus
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 149
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Andre B - Sep 2024
Algehele gradering
Tweede keer dat ons gebruik maak van Aandrus.
Gavin R - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Frans C - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies met alles wat mens nodig het.
Sorita V - Jun 2024
Algehele gradering
Gemaklik, naby alles en die vuurput is 'n bonus!
Cornelius R - Jan 2024
Algehele gradering
Lekke gerieflike verblyf waar jy lekker kan slaap.
Georgette V - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Sonja V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik en baie meer as wat ons verwag het.
Jeane J - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful house, clean and the host was friendly.
Rosalie C - Des 2023
Algehele gradering
As jy 'n rustige Karoo aand wil beleef en net die stilte wil ervaar, hoef jy nie verder te soek nie.
Bernita S - Nov 2023
Algehele gradering
'n "Tuiste" na 'n redelike rowwe twee aande op 'n plaas in die Klein Karoo.
Elize C - Sep 2023
Algehele gradering
Dit is 'n gerieflike kuierhuis.
Salomé N - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Jeanette K - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, baie ruimte.
Wimpie S - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik in alle opsigte.
Mariska K - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf in Prince Albert.
Carolyn W - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely clean accommodation, just one road behind the Main Street.
Ilse B - Okt 2023
Algehele gradering
Outydse sjarme wat pas by die dorp.
Aandrus se terugvoer
Ilse
Dankie vir jou gevleuelde woorde. Die skilpaaie en Koi visse (en ons) sien uit na jou volgende kuier by ons.
Groete
Francois Rossouw
Jurie S - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig. Vriendelike dorp. Baie om te doen en sien.
Marié V - Nov 2023
Algehele gradering
Mooi, netjiese plek. Groot dam langs die kant. Baie muskiete.
Bronwen C - Des 2023
Algehele gradering
Perfect one night stop over.
Jeanette W - Mei 2023
Algehele gradering
Absoluut 'n inspuiting van vars lug en plaasatmosfeer vir die siel!
Anita G - Jan 2023
Algehele gradering
An old building, but fully equipped.
Leslie L - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Arnold Lionel Allan M - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en verfrissend!
Lees meerSuzanne M - Apr 2022
Algehele gradering
Group of 3 on a road trip.
Lucia F - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Salome K - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige Karoohuisie 2 blokke van die hoofstraat.
Pierre D - Mrt 2022
Algehele gradering
Oornag op motorfietstoer.
Keith V - Jan 2022
Algehele gradering
Sleep over between Cape Town and Pretoria.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Oorslaap tussen Kaapstad en Pretoria.
Lieflike huis om in te bly en ruim en goed toegerus. Lieflike plek om te sit en braai ens. Sal goed wees as die hekke gesluit kan word sodat bedelaars nie kan inkom nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Francois B - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Bennie B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Erlo K - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike ruim huis, netjies. Alles is daar wat benodig word.
Carla P - Sep 2022
Algehele gradering
Gesellige kuier.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Peet N - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en salig.
Katie F - Des 2021
Algehele gradering
Perfect stay.
Elza B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
June H - Des 2021
Algehele gradering
Always a great start to a trip to Die Hel.
Annie L - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige huis met 'n ryk geskiedenis. Lekker oorgeslaap.
Rene V - Des 2021
Algehele gradering
Vrede en gemak.
Zelda G - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik en groot waarde vir geld.
Franco C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Salome K - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige en gesellige Karoo-huisie.
Lees meerSurina S - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik en gemaklik!
Philip B - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Thinus D - Jul 2021
Algehele gradering
We had a lovely stay.
Hanlie C - Jul 2021
Algehele gradering
Cosy plaashuis in die dorp.
Joan S - Jun 2021
Algehele gradering
Gemaklike, veilige plek om te oornag.
Chris R - Apr 2021
Algehele gradering
Value for money in Prince Albert!
Martiens P - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekke, sommer lekke.
Peter H - Feb 2021
Algehele gradering
Excellent value for money. Will gladly recommend to my friends.
Annerie T - Jan 2021
Algehele gradering
Lieflik en skoon.
Liezl B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike Karoo-kuier.
Attie D - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne en alles is daar wat jy nodig het.
Sarel J - Mrt 2021
Algehele gradering
Slegs 1 aand oorgebly, maar alles was perfek!
Peter H - Sep 2021
Algehele gradering
Very nice stay.
Nadia H - Des 2020
Algehele gradering
Perfekte pitstop.
Raymond D - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Jane H - Nov 2020
Algehele gradering
Large family friendly accommodation.
Geraldine R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netjiese skoon sakpasverblyf.
Oredus M - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike oornag in 'n netjiese ou huis.
Josua V - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie rus in mooi omgewing.
Bastiaan P - Des 2020
Algehele gradering
Lekker rustig
Thys L - Des 2020
Algehele gradering
Na 1100 km op die pad, hemel op aarde!
Wessel L - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies gerestoureerde Karoohuis, baie interressant en gerieflik gemeubileer.
Nita V - Aug 2019
Algehele gradering
Perfek.
Louise R - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflike ruim skoon en netjiese huis. Heerlike braaiplek onder bome.
Louise M - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties en die gasvrou Mari 'n engel op aarde.
Lees meerDewald J - Feb 2019
Algehele gradering
Geen probleme.
Hein V - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon, veilig, rustig en waarde vir geld.
Brian W - Sep 2019
Algehele gradering
Most enjoyable stay.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekkerste kuier.
Ons het 'n bietjie laat by Aandrus aangekom weens 'n taamlike swak padoppervlakte op die Swartbergpas. Ons het Marie gekontak sodra ons in Prins Albert aangekom het, en sy het ons dadelik aanwysings gegee en persoonlik by die huis ontmoet. Die huis is redelik oud, maar pas die atmosfeer van Prins Albert. Die kamers was onberispelik skoon met dekor wat perfek by die huis pas. Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis terugkeer wanneer ons in die omgewing is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stoffel C - Mei 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en baie skoon.
Martli D - Apr 2019
Algehele gradering
Snoesige Karoo-huisie.
Francois R - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige netjiese en skoon huis.
Belinda V - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik, bekostigbaar, netjies, op die buitewyke en nie in die dorp nie.
Andrea M - Mrt 2019
Algehele gradering
Huis was baie mooi skoon en netjies.
Jan K - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker, rustige akkommodasie. Baie stil en lekker gerus.
Zurietta P - Jan 2019
Algehele gradering
Regte Karoo-ervaring.
Lees meerNico V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Deborah H - Mei 2018
Algehele gradering
Delightful retreat in Prince Albert.
Lees meerMagriet S - Mrt 2018
Algehele gradering
Salig, rustig, ontspannend met 'n wonderlike gevoel dat jy op 'n plaas wakker word.
Carlia V - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik groot en boomryk.
Theresa V - Jan 2018
Algehele gradering
Rustigheid in die Karoo.
Lees meerSusan J - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig na lang dag in motor.
Susan M - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Marianne M - Des 2018
Algehele gradering
It is a very comfortable stay with a friendly welcome, close proximity to the village.
Sonja S - Des 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Jan M - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies en rustig!
Olivia F - Mrt 2018
Algehele gradering
The accommodation was pleasant and adequate.
Gretha H - Apr 2018
Algehele gradering
Dis baie vuil.
Petrus D - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige dorpie.
Paula L - Okt 2017
Algehele gradering
Dankie Mari. Heerlik oorgeslaap!
Elize K - Sep 2017
Algehele gradering
So rustig en vredevol, voel of jy op ander planeet is.
Marietjie F - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Isaac A - Aug 2017
Algehele gradering
One sentence will not do justice to the heavenly atmosphere we experienced at Aandrus Prince Albert.
Nicola V - Jan 2017
Algehele gradering
The accommodation suited our needs.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Verblyf het aan ons behoeftes voldoen.
Lekker gebly in Prins Albert.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aletta E - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n rustigheid om jou.
Trent S - Sep 2017
Algehele gradering
Ek was baie gelukkig om in so 'n huis tuis te gaan.
Sharon M - Mrt 2017
Algehele gradering
Comfy, close to all amenities.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik, naby alle geriewe.
Ons het 'n lieflike tydjie gehad. Sal teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ananda V - Feb 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Sarien V - Jun 2017
Algehele gradering
'n Netjiese plek waar jy kan afskakel.
Braam V - Mei 2017
Algehele gradering
Rustige verblyf in 'n pragtige dorpie.
Elrieta B - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, ruim waarde vir geld.
Melanie M - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Janitha D - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig in Prince Albert.
Lees meerElize W - Apr 2017
Algehele gradering
Verblyf op die plaas, maar loopafstand van als.
Philip L - Apr 2017
Algehele gradering
Beskeie, eerlike, skoon akkommodasie.
Aandrus se terugvoer
Beste Philip,
Dankie vir die gevleuelde woorde. Ek is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons is voortdurend besig om nog dinge te verbeter. Die buitekant van die huis is hoog op die agenda. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete,
Francois Rossouw
Saretta L - Mrt 2017
Algehele gradering
Goedkoop verblyf vir diegene wat na iets bekostigbaar soek.
Timothy V - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf in 'n baie gerieflik ingerigte ou dorpshuis.
Lees meerAandrus se terugvoer
Tim
Baie dankie vir die mooi gevleuelde woorde. Wees verseker dat die huis nog konstant in die proses van opgradering is. Ons streef daarna om jou gerief en ons plaas atmosfeer te kombineer en te verbeter.
Ons sien daarna uit om jou in die toekoms nog vele uitrus kanse te gee. Kom gerus weer.
Karoo groete
Francois Rossouw
Neil P - Nov 2017
Algehele gradering
A bit on the rustic side, but a most enjoyable stay.
Liezel K - Des 2017
Algehele gradering
Aandrus did not live up to our expectations.
Hennie B - Des 2016
Algehele gradering
Rustige oornagverblyf.
Hendrik S - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik, rustig en ontspannend.
Berna K - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig en outentieke verblyf.
Hein V - Jul 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies, warm water en baie stilte.
Aandrus se terugvoer
Hein
Ek is bly dat julle die verblyf geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Francois Rossouw
Pieter D - Mei 2016
Algehele gradering
Baie 'lekke' gebly.
Aandrus se terugvoer
Pieter,
Ek is bly dat julle die verblyf geniet het. Dankie vir die terugvoering en die mooi 'gevleuelde' woorde oor die verblyf. Kom bly gerus weer oor as julle in die omgewing is.
Groete
Francois Rossouw
Lenie G - Mrt 2016
Algehele gradering
Wegbreek.
Aandrus se terugvoer
Lenie
Ek is bly dat julle lekker gekuier het. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Prins Albert Groete
Francois Rossouw
Sonelle S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gasvry en ons het alles gehad wat ons wou hê.
Aandrus se terugvoer
Sonelle, dankie vir die mooi gevleuelde woorde. Ek is bly dat julle ons verblyf en ons dorp geniet het. Ons hoop om julle nog baie in die toekoms te sien.
Groete
Francois Rossouw
Dalene V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker en veilig.
Ignatius S - Des 2016
Algehele gradering
Aandrus was vol maar Marié het ons in Klipstraat 8 gehuisves. Heerlik daar gebly.
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Cornel T - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was vinnige budget oorslaapverblyf.
Aandrus se terugvoer
Liewe Cornel
Ek is baie jammer oor die ongelooflike sleg ervaring wat julle gehad het. Daar is 'n paar dinge wat ek egter nie verstaan nie.
Waarde vir geld: Ek verstaan nie lekker hoe die R200 per persoon nie waarde vir geld is nie. Kon jy by enige ander gastehuis in Prins Albert 'n beter prys kry?
Customer Service: Ons het jou 3 keer geskakel om seker te maak dat ons jou persoonlik kan ontvang en die huis kan oorhandig. Ons het alle vrae beantwoord wat jy gehad het. Jy sal die 1 uit 5 regtig moet verduidelik.
Location: Die huis is 300 meter vanaf die naaste koffiewinkel, 400 meter van die melkery, kaasfabriek en die oulikste padstal. Prins Albert is besonder klein en omtrent alles is binne loopafstand. Indien jy 'n huis in die hoofstraat (waar dit minder rustig is) wil hê, het jy beslis verkeerd gekies.
Cleanliness: Ek hoop nie die ouderdom van die meubels het jou afgesit nie. Dit is bedoel om in te pas by die huis. Ons is bewus van die donker kol op die een plafon - Die lekplek in die dak is onlangs reggemaak en dit het sowaar weer gelek. Jammer daaroor.
Security: Is enigiets gesteel in die tyd wat jy by ons was? Was daar hoegenaamd enigiemand naby die huis? Dis Prins Albert hierdie en ons is baie trots daarop dat veiligheid baie beter as in ander dorpe en stede is. Die feit dat alles nie agter slot en grendel is, beteken nie dat dit nie veilig is nie.
Wees gerus dat ons aandag sal gee aan jou griewe en hoop om jou weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Groete
Francois Rossouw
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Deurdrif- en Klipstraat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang