Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandrus

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Andre B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Tweede keer dat ons gebruik maak van Aandrus. Goed geleë vir vinnige oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderful. What an amazing stay we had and returned for an extra night. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Baie lekker gekuier en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorita V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gemaklik, naby alles en die vuurput is 'n bonus! Baie lekker gebly en ons sal definitief weer daar bly wanneer ons Prins Albert besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekke gerieflike verblyf waar jy lekker kan slaap. Heerlike ruim en goed toegeruste verblyf teen 'n baie billike tarief met lugversorging as 'n bonus. Ons is hartlik verwelkom deur die gasheer en het dadelik tuis gevoel. Baie dankie, ons het die pragtige oudhede geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangenaam. Heerlik gekuier. Die huisie is baie gerieflik en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag
5.0
Jan 2024

Wonderlik en baie meer as wat ons verwag het. Marie het ons op tyd ontmoet en was baie vriendelik. Die akkommodasie was wonderlik en baie meer as wat ons verwag het. Die verkoeling was perfek! Ons beplan om definitief weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeane J
1 nag
4.4
Aug 2024

Beautiful house, clean and the host was friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rosalie C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

As jy 'n rustige Karoo aand wil beleef en net die stilte wil ervaar, hoef jy nie verder te soek nie. Die gerestoureerde huis met sy antieke meubels en sy geskiedenis van 'n familie wat dit besit het, het vir ons die tipiese Karoo hartlikheid geskep. Die koi visse in die damme is pragtig. In hierdie huis kan mens sommer 'n week kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernita S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

'n "Tuiste" na 'n redelike rowwe twee aande op 'n plaas in die Klein Karoo. Dit was heerlik stil met 'n lieflike braaiplek onder 'n koelteboom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 149

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Deurdrif- en Klipstraat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArb4hHd7ROQJG29FMrhXtbQxjTlhQtuRzB7g1XNcP8iDCLZo3Q3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 11 mense 123 5 1 5 Cnr Deurdrif and Klipstreet Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.223869 22.027378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang