Aandrus
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Deurdrif- en Klipstraat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R3 300 per nag, vir 11 mense
Beskrywing
Aandrus is 'n tipiese Karoo-plaasstylhuis in Prins Albert.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging, 3 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer en TV-kamer, en braaigeriewe. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer is ingerig met 3 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n ketel. Braaigeriewe is beskikbaar.
Die huis is deel van 'n kleinhoewe met pragtige uitsigte, ouklip-goudvisdamme en rustige koi. Dit is stapafstand, sowat 400 m, vanaf al die dorp se besienswaardighede, insluitend nabygeleë winkels, restaurante en koffiewinkels. Die gashere kan moontlik afslag op koffie en etes by die Lazy Lizzard bied.
Geniet 'n verskeidenheid aktiwiteite in die dorp, van sterrekyk met Astro-toere en optredes by die Showroom tot die verken van olyfplase en die neem van skilderagtige daguitstappies na die Swartbergpas, Gamkaskloof, Meiringspoort en die Kango-grotte. Stap deur die dorp, bewonder historiese geboue en meng met die plaaslike inwoners. Moenie die Saterdagmark vir heerlike koffie, pannekoek en plaaslike handwerk misloop nie. Besoek Gay's Dairy vir heerlike kase, jogurt en vars melk.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 162
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Hoek van Deurdrif- en Klipstraat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Aandrus het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Deurdrif- en Klipstraat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang