Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandster

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 291

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Aandster
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Zani S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani S

Rustige nagrus.

My ouers het vreeslik lekker by the accommodation gebly.

Charlotte M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M

Rustig, eenvoudig, ontspannend.

Aandster was die perfekte plek waar ons as familie van reg oor die land bymekaar kon kom. Stapafstand van alles in die dorp. Oop leefarea en kombuis. Kaggel sal heerlik in die winter die hele vertrek opwarm.

Annali B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Annali B

Expensive for what you get. I expected more.

Directions, using the dirt road, could be improved by the host.

Johan K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Soos altyd bly ons baie lekker.

Die huis en Nieu Bethesda is 'n heerlike kombinasie.

Annelie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Ongekunsteld, ruim en skoon.

Ons was 'n groep van 9 volwassenes (en nog 2 babas) , maar daar is genoeg ruimte om nie oor mekaar se voete te val nie. Die krakende houtvloere gee karakter aan hierdie Karoo-huis. Die vertrekke is ruim en selfs die stapelbeddens in die woonvertrek het nie gepla nie - dit is baie groter as wat die foto's vertoon. Die linne is spierwit en die beddens gemaklik. Dankie vir die waaiers in die vertrekke (dalk ook net 'n waaier in die buitevertrek.) Ons het baie lekker gebly en kan Aandster aanbeveel.

Bruno R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruno R

Netjies en skoon.

In 'n stil area binne loopafstand van alle besienswaardighede.

Ilze B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze B

Wonderlike familienaweek.

Fantasties om te ontsnap van die stadslewe. Oral stap was ons hoogtepunte.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Claus M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claus M

Spacious, clean, great location with church and windmill views.

Would recommend to families or group of friends.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ruim, skoon, goeie ligging met kerk en windpomp.

Sal dit aan families of groepe vriende aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Adrie B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie B

Die verblyf was 'n aangename ervaring.

Aandster mag nie op sy baadjie takseer word nie. Buite lyk dit na 'n klein huisie maar binne is die vertrekke lieflik ruim. Die hoë plafonne is iets besonders. Aandster se agtererf met braaigeriewe sowel as goed toegeruste kombuis was 'n plesier om te gebruik. In ons pragtige misdaad geteisterde land was dit voorwaar wonderlik om veilig te voel in Nieu-Bethesda.

Mardene V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mardene V

Hemel op aarde!

Goed toegeruste huis. Die braai kort dringende aandag - vervalle. 'n Afdakkie langs die huis sal baie help om te keer dat jou motor nie so heeldag in die bloedige son staan nie - mens loop mos daar tydens jou verblyf.

Ilze K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze K

Goed toegeruste ennetjiese akkommodasie.

Gerieflike, netjiese akkomodasie in die middel van die dorp.

Christo V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christo V

Baie basiese woning maar netjies en skoon van binne.

Ons het die besoek aan Nieu Bethesda baie interessant gevind. Die mense is almal baie vriendelik en behulpsaam. Aandster se binnehof-tuin is baie verwaarloos en die onkruid staan halflyf in en om die tuin. Die swemdam was groen van die slik en onbruikbaar. Ons het rondgekyk en daar is heelwat ander plekke wat op die oog af 'n beter opsie sou wees.

Frikkie B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie B

Op pad Jeffreysbaai toe oorgeslaap by Aandster te Nieu-Bethesda.

Met ons aankoms daar het die plekkie klein gelyk, die grondstrate en klein groen tuintjies het nostalgies vertoon. Met die oopsluit van die voordeur, het die houtvloere en ruim vertrekke ons asems weggeslaan. Dit was stil en rustig met ons as gesin wat 'n vleisie gebraai het op die agterstoepie. Nogmaals dankie aan LekkeSlaap en Aandster vir hul vriendelike hulp. Ons en ons motor was veilig en daar was geen rede tot kommer nie. Elke mens wat jy raakloop op straat was vriendelik en knoop geselsies aan. Wat 'n wonderlike ervaring. Die Uilhuis was 'n wonderlike, tog duister meelewing. My hart het uitgegaan vir die Helen Martin. Is dankbaar dat ons dit kon beleef.

Vanaf
Vanaf R3 720
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R3 720
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: In die dorpie, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef301851878bddcda68af9482758fa5cc14020c1e757c86bb4763fe87cee427e8ece8669d3e351a30cf0bced397b66bd8c39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 720 per nag, vir 12 mense 14 5 1 5 In the village Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.8652034 24.5521132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang