Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandster

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Zani S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Rustige nagrus. My ouers het vreeslik lekker by the accommodation gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte M
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Rustig, eenvoudig, ontspannend. Aandster was die perfekte plek waar ons as familie van reg oor die land bymekaar kon kom. Stapafstand van alles in die dorp. Oop leefarea en kombuis. Kaggel sal heerlik in die winter die hele vertrek opwarm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annali B
1 nag Saam met vriende
3.2
Apr 2023

Expensive for what you get. I expected more. Directions, using the dirt road, could be improved by the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Soos altyd bly ons baie lekker. Die huis en Nieu Bethesda is 'n heerlike kombinasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie V
1 nag
4.8
Jan 2020

Ongekunsteld, ruim en skoon. Ons was 'n groep van 9 volwassenes (en nog 2 babas) , maar daar is genoeg ruimte om nie oor mekaar se voete te val nie. Die krakende houtvloere gee karakter aan hierdie Karoo-huis. Die vertrekke is ruim en selfs die stapelbeddens in die woonvertrek het nie gepla nie - dit is baie groter as wat die foto's vertoon. Die linne is spierwit en die beddens gemaklik. Dankie vir die waaiers in die vertrekke (dalk ook net 'n waaier in die buitevertrek.) Ons het baie lekker gebly en kan Aandster aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bruno R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Netjies en skoon. In 'n stil area binne loopafstand van alle besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2018

Wonderlike familienaweek. Fantasties om te ontsnap van die stadslewe. Oral stap was ons hoogtepunte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.2
Apr 2018

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Claus M
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2017

Ruim, skoon, goeie ligging met kerk en windpomp. Sal dit aan families of groepe vriende aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adrie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2017

Die verblyf was 'n aangename ervaring. Aandster mag nie op sy baadjie takseer word nie. Buite lyk dit na 'n klein huisie maar binne is die vertrekke lieflik ruim. Die hoë plafonne is iets besonders. Aandster se agtererf met braaigeriewe sowel as goed toegeruste kombuis was 'n plesier om te gebruik. In ons pragtige misdaad geteisterde land was dit voorwaar wonderlik om veilig te voel in Nieu-Bethesda.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 291

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R3 720
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R3 720
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: In die dorpie, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef301851878bddcda68af9482758fa5cc14020c1e757c86bb4763fe87cee427e8ece8669d3e351a30cf0bced397b66bd8c39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 720 per nag, vir 12 mense 14 5 1 5 In the village Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.8652034 24.5521132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang