Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandster

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Tertia M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Ons sal definitief weer daar bly. Ons was baie impressed met hoe modern en pragtig Aandster is. Elke vertrek in die huis is ruim en pragtige badkamers. Dit vat so 5 minute se stap tot op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norbert S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Very relaxing, well equipped kitchen with everything we needed. Having a garage is a nice plus (fits a large SUV). See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Asemrowende sonsopkoms en sons ondergaan vanuit ons eenheid! Die eienaar het ons verblyf geskuif na Duintjie, ook een van hul eenhede. Die eenheid is op 'n perfekte posisie met 'n pragtige see-uitsig. Ons het die tyd daar en in Paternoster baie geniet en sal beslis weer teruggaan. Die eenheid was skoon, netjies, alles wat jy nodig het was beskikbaar insluitend WiFi wat 'n groot bonus was. Ek sal Duintjie vir enige mens aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent! The accommodation and location was absolutely perfect - an easy 250m walk to the beach and not too far from the centre of town. We hardly drove our car around. We had a wonderful time and will definitely come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Elegant, tydloos, greeflik, net aangenaam. Baie lekker ons was vier en die plek was meer as ruim genoeg vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2024

Nice but too many people walking around trying to sell products. The stay was nice, neat facilities, modern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nico K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

I wanted peace, quiet, and no noisy neighbours. I wanted everything to work. I wanted 5-star finishes, and I wanted good restaurants to be available. We will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Aandster
Hi Nico, Thank you for the feedback. We are looking forward to hosting you again.

Lizelle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Netjies en alles wat jy nodig het. Baie skoon en 'n pragtige plek. Baie goed geleë in Paternoster. Skoon en netjiese plek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerty D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtige plek in Paternoster. Wat 'n lieflike plek. Alles in Aandster vertel 'n storie van smaak en styl. Die make-up handdoekie is 'n fantastiese idee. Ons het heerlik gekuier en regtig niks gekort nie. Ek wens Aandster was my huisie in Paternoster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Aandster
Gerty, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer te sien.

Babalwa S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

It was the relaxation we needed for our mother/daughter stay. The place was clean, beautiful, and perfectly tranquil. We would definitely go back. The only gripe is that there was no iron and ironing board, and the Wi-Fi dragged. The town is as quaint as expected, and the community as friendly as one would expect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Aandster
Hi Babalwa, thank you the valuable feedback and we are glad that you enjoyed your stay at Aandster. We will consider your recommendations and am hoping to see you soon again at beautiful Aandster.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pai Nosse-singel 2, Paternoster, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16258f70f5c4c315cbda17eb176a28c30cd5a598713107b4804a3454eade992f29f525c8efc5f8ddb1030006d71228ce4035?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 2 Pai Nosso Close Paternoster 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808767150133 17.896661860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang