Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandster Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marianne B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Ons was die naweek in Parys vir my broer se troue. Wat 'n lekker plaas wegbreek! Die kinders het die klein baba bokkies en skapies met bottels melk gevoer en met die hoenders gespeel! Die kombuis het alles wat jy nodig het, dis fantasties en wat 'n lekker plaas kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter James P
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Heerlike, rustige wegbreek. Van eerste oomblik af het ons tuis gevoel. Die diere- en plaasgeluide het 'n rustige atmosfeer geskep wat die familienaweek ongelooflik spesiaal gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2023

Peaceful and tranquil, enjoyed the farm life and the relaxation. WiFi went down after one day, house is adequately furnished and everything you need is available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sarike B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Kuier saam vriende. Het bietjie weggekom en die tyd spandeer saam 'n klomp vriende wat ons lanklaas gesien het. Dit was 'n lekker atmosfeer waar daar geen geraas en skoon lug was. Alle tariewe was daar en kon nie vir meer vrae nie. Was 'n lekker naweek gewees met goeie gedagtes. Dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Aandster Accommodation
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Willie N
Kort verblyf
4.6
Nov 2022

Ons verblyf was baie aangenaam. Alles wat ons verwag het. Alles was baie mooi en baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Aandster Accommodation
Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.

Hansie R
Kort verblyf
4.6
Sep 2022

Heerlike plaasuitstappie. Die diere om die huis laat dit soos 'n regte plaas voel. Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Aandster Accommodation
Baie dankie.

Christo J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2022

Lekker rustig op plaas met baie plaasdiere rondom jou. Plek was baie lekker. Daar kan meer aanwysings borde wees om by die plek uit te kom. Ons het gesukkel met die gas geyser en warm water wat bietjie gepla het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Heinrich
Aandster Accommodation
Baie dankie

Lizelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Dit was so rustig en netjies. 'n Pragtige huisie. Ons sal weer gaan. Ons is mal oor die plaaslewe. Vir ons stadsjapies was dit wonderlik om net asem te haal. Ons het baie veilig gevoel en dis naby genoeg aan Parys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Aandster Accommodation
Baie dankie, Hoop om julle gou weer te sien.

Peter James P
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Wat 'n wegbreek! Rustige wegbreeknaweek na die platteland. Die diere en die rustige atmosfeer het 'n ontspanne atmosfeer geskep. Waarlik 'n paradys!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

'n Perfekte naweek-wegbreek na die platteland. Die rustige plaasatmosfeer en dieregeluide is presies wat ons nodig gehad het. Die huis is baie goed toegerus en die diens uitstekend. Hoogs aanbeveel as stilte en privaatheid 'n vereiste is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R5 600
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kopjeskraal-weg, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMDY0YTBlLWNkYjAtNGE5MC04ODhiLWZmMmNmOTQzYzFiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 14 mense 29 5 1 5 Kopjeskraal Road Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.903777082724 27.410585448413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang