Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandster Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Aandster Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marianne B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B

Ons was die naweek in Parys vir my broer se troue.

Wat 'n lekker plaas wegbreek! Die kinders het die klein baba bokkies en skapies met bottels melk gevoer en met die hoenders gespeel! Die kombuis het alles wat jy nodig het, dis fantasties en wat 'n lekker plaas kuier!

Peter James P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter James P

Heerlike, rustige wegbreek.

Van eerste oomblik af het ons tuis gevoel. Die diere- en plaasgeluide het 'n rustige atmosfeer geskep wat die familienaweek ongelooflik spesiaal gemaak het.

Simone D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simone D

Peaceful and tranquil, enjoyed the farm life and the relaxation.

WiFi went down after one day, house is adequately furnished and everything you need is available.

Sarike B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarike B

Kuier saam vriende.

Het bietjie weggekom en die tyd spandeer saam 'n klomp vriende wat ons lanklaas gesien het. Dit was 'n lekker atmosfeer waar daar geen geraas en skoon lug was. Alle tariewe was daar en kon nie vir meer vrae nie. Was 'n lekker naweek gewees met goeie gedagtes. Dankie vir alles!

Aandster Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Aandster Accommodation
Willie N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Ons verblyf was baie aangenaam. Alles wat ons verwag het.

Alles was baie mooi en baie lekker.

Aandster Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.

Aandster Accommodation
Hansie R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie R

Heerlike plaasuitstappie.

Die diere om die huis laat dit soos 'n regte plaas voel. Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Aandster Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

Aandster Accommodation
Christo J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo J

Lekker rustig op plaas met baie plaasdiere rondom jou.

Plek was baie lekker. Daar kan meer aanwysings borde wees om by die plek uit te kom. Ons het gesukkel met die gas geyser en warm water wat bietjie gepla het.

Aandster Accommodation se terugvoer

Baie dankie

Aandster Accommodation
Lizelle L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L

Dit was so rustig en netjies. 'n Pragtige huisie. Ons sal weer gaan.

Ons is mal oor die plaaslewe. Vir ons stadsjapies was dit wonderlik om net asem te haal. Ons het baie veilig gevoel en dis naby genoeg aan Parys.

Aandster Accommodation se terugvoer

Baie dankie,
Hoop om julle gou weer te sien.

Aandster Accommodation
Peter James P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter James P

Wat 'n wegbreek!

Rustige wegbreeknaweek na die platteland. Die diere en die rustige atmosfeer het 'n ontspanne atmosfeer geskep. Waarlik 'n paradys!

Liana V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

'n Perfekte naweek-wegbreek na die platteland.

Die rustige plaasatmosfeer en dieregeluide is presies wat ons nodig gehad het. Die huis is baie goed toegerus en die diens uitstekend. Hoogs aanbeveel as stilte en privaatheid 'n vereiste is.

Sanmari O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmari O

Pragtige scenery, baie oulike huisie en goed toegerus!

Sien sterre.

Aandster Accommodation se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Aandster Accommodation
Tharien P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharien P

Baie netjiese, goed toegeruste huis.

Sien sterre.

Eduan H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan H

Wonderlik gerus en ontspan.

Dit is net 'n plesier gewees om hier te bly. Pragtige plek en uiters vriendelike gasvrou. Ons sal definitief in die somer weer kom kuier.

Aandster Accommodation se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer die terugvoer.

Aandster Accommodation
Werner B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Baie goed.

Uitstekende plek met baie goeie mense wat so behulpsaam is met enige iets wat jy nodig het.

Aandster Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

Aandster Accommodation
Etrecia S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etrecia S

Rustig en aangenaam.

'n Pragtige plekkie vir iemand wat net wil oornag of sommer net vir 'n heerlike gesins/familie wegbreek. Na aan die dorp. Barbara-Ann was voorwaardelik warm en vriendelik met ontvangs en vertrek. Alles word voorsien en is dit net nodig om kos en klere saam te vat.

Aandster Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Hein en Barbara-Anne

Aandster Accommodation
Eugene P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P

Wegbreek Duisend.

Aangename/bedagsame gasvrou wat mooi na dié plek kyk. Billike fasiliteite met dié natuur/wilde diere om jou heen. Sal weer gaan.

Marthinus V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus V

Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het.

Ons was baie vriendelik ontvang en voorgelig oor waar alles wat ons sou benodig gebêre word. Die rustige atmosfeer was strelend vir liggaam en gees.

Aandster Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.

Aandster Accommodation
Andrew F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F

Fantasties.

Was 'n besondere twee dae en dat daar geen TV is nie maak dit nog lekkerder, want mens kan net kekker gesels en speletjies speel. Geriewe en akkommodasie baie netjies, skoon en gerieflik. Puik plek om saam met groter familie te gaan uitspan.

Magda V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Rustige plaasatmosfeer met genoeg om te doen.

Rustige omgewing op plaas. Naby Parys maar buite die dorp vir stilte. Gerieflik en genoeg vir stadskinders om tw6 geniet.

Rene V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Rustig en lekker lapa.

Baie rustige area en die lapa is groot vir braai en kuier.

Anelia M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia M

Wonderlik in een woord!

Voel soos plaasliefde en saligheid in een. Veilig. Sentraal. Amazing winterslinne. Alles wat nodig is in die kombuis. Wonderlike boma en braai. Perfek vir rus en herlaai of 'n groep vriende. 10/10!

Aandster Accommodation se terugvoer

Baie dankie Anelia.Hoop om julle gou weer te sien!!

Aandster Accommodation
Pieter M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Rêrig amazing plek.

Rêrig amazing plek. Fantastiese lapa. Groot plek en baie spasie vir almal. Sien binnekort weer. Eienaars het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te maak voel.

Aandster Accommodation se terugvoer

Beste Pieter,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Hein en Barbara-Anne Strauss

Aandster Accommodation
Andre V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie lekker verblyf.

Ons was 8 mans op 'n gholftoer. Ideaal vir 'n groep. Baie skoon. Baie lekker lapa en braai-area vir kuier. Al die geriewe wat mens nodig het. Omgewing is baie mooi.

Aandster Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Hoop ons sien julle weer binnekort.
Groete
Heinrich

Aandster Accommodation
Marilet D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet D

Heerlike verblyf.

Vriendelike ontvangs, reg langs die rivier, skoon en netjies, maklike toegang.

Riette N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riette N

Heerlik stil, baie mooi en rustig. Alles wat jy benodig teen 'n beskadigbare tarief.

Behalwe die paar hekke en plaaspad wat effens rof was, was Aandster 'n aangename verrassing! Pragtige huisie met alle nodige geriewe! Beslis waarde vir geld. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal met volgende besoeke aan Parys weer by Aandster oorbly!

Andra B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andra B

Netjies ingerigte huis.

Die verblyf is netjies en nuut met genoeg skottelgoed en slaapgeriewe. Ideaal vir groter groepe, veral die lapa met sy baie kuierplek. Naby aan Parys vir die winkels en restaurante.

Celeste K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste K

Lovely place to hang out with friends and celebrate away from the city.

We had a lovely stay! We enjoyed being away from the city and enjoyed the "farm experience".

Hammies Van Niekerk V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hammies Van Niekerk V

Rustig, sielsverrykend.

Ek en my vrou het lekker gebond en snooker gespeel.

Nonnie V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nonnie V

Heerlike en mooi plek vir 'n stil plaasgevoel-wegbreek.

'n Baie lekker plaaswegbreek. Heinrich is baie aangenaam, vriendelik en behulpsaam. Die huis is goed toegerus, netjies en gerieflik. Sal Aandster aanbeveel vir enige iemand wat die stilte weg van die stad wil geniet.

Aandster Accommodation se terugvoer

Baie dankie Nonnie. Ek waardeer die positiewe terugvoering. Groete Heinrich.

Aandster Accommodation
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R5 600
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kopjeskraal-weg, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMDY0YTBlLWNkYjAtNGE5MC04ODhiLWZmMmNmOTQzYzFiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 14 mense 29 5 1 5 Kopjeskraal Road Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.903777082724 27.410585448413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang