Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandster Accommodation

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kopjeskraal-weg, Parys, 9585, Noordwes
  • Vanaf R5 600 per nag, vir 14 mense

Beskrywing

Slegs 2 ure se ry vanaf Johannesburg en Pretoria wat aan die bekoorlike, bedrywige Vaalrivier Vrystaatse dorpie Parys grens, lê Aandster Guest Farm. Aandster bied verblyf in plaasstyl. Aandster is net buite Parys geleë. Geniet 'n gevoel van vryheid en oop lug. Dit is 'n ideale wegbreek vir die hele gesin.

Die verblyf bestaan uit 'n rustieke grasdakplaashuis met 2 losstaande kamers en 'n lieflike lapa wat oor die grasvelde uitkyk. Die hoofhuis bestaan uit 3 kamers en kan tot 7 persone op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer, wat op die solder is, het 3 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort en toilet op die grondvloer. Daar is 'n bungalow wat uit 2 kamers bestaan naby die hoofhuis wat vir 4 mense voorsiening maak. Dié bungalow het 'n badkamer met 'n stort en toilet en daar is 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens beskikbaar.

Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Aandster het alles wat gaste benodig vir selfsorgdoeleindes. Die sitarea het gemaklike sitplek. Gaste moet asseblief hul eie dekodeerder saambring as hulle TV wil kyk.

Daar is braaigeriewe en 'n pooltafel beskikbaar.

Daar is 'n paar lieflike staproetes in die omgewing van Parys. Die dorp is besaai met kuns-, antieke en koffiewinkels. Ander doendinge sluit riviervlotvaart, abseil, kunsvlieghengel, vierwielmotorritte en 4x4-roetes nie ver van Aandster af nie in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kopjeskraal-weg, Parys, 9585, Noordwes
  • Gaste dink Aandster Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kopjeskraal-weg, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMDY0YTBlLWNkYjAtNGE5MC04ODhiLWZmMmNmOTQzYzFiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 14 mense 29 5 1 5 Kopjeskraal Road Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.903777082724 27.410585448413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang