Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandster Oornag Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smidstraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë.

Dié historiese woonstel bied selfsorg-oornagverblyf aan 'n gesin van 2. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, leefarea, 'n kombuis en 'n stoep wat toegebou is. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aangrensende sitkamer. Die badkamer het 'n Victoriaanse-bad en 'n aparte stort.

Klein honde is welkom indien vooraf gereël.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond. Daar is 'n braai-area, 40"-TV met volledige DStv-pakket, elektriese komberse, plafonwaaiers, verwarmers en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n kragopwekker en stabiele watertoevoer.

Daar is verskeie aktiwiteite in die omgewing, soos voetslaan, fietsry, 4x4-roetes en bergfietsry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 212 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Nicolene M
Saam met lewensmaat
5.0
Presies wat ons wou hê. Ons het so lekker gebly. Die woonstel is pragtig, goed toegerus, ons honde kon buite speel, en dit het ons verwagting oortref....
Sien meer
Aug 2024
Susan V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik. Ons het heerlik geslaap. Alles wat nodig was om 'n baie koue wintersaand te fnuik was tot ons beskikking: gasverwarmers, elektriese wa...
Sien meer
Jul 2024
Willie & Ria B
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis waarde vir geld. Veilig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Fred het ons baie tuis laat voel. Hy het uit sy pad gegaan om alles vir ons ge...
Sien meer
Jun 2024
Emmerentia D
5.0
Alles was 100%. Netjies en goed ingerig. Heerlike beskuit. Vriendelike ontvangs. Sal weer daar oornag.
Apr 2024
Kate E
5.0
Comfy stop over. The little home had everything we needed. My elderly parents had a good night's sleep in the main room, and the bed in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 212

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Smidstraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aandster Oornag Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smidstraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODA1NGVmLWE1MGYtNDQwMy1hZDlkLTIzZmJkZjk5ZDNiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 212 5 1 5 61 Smid Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.494381532399 25.003222215939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang