Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandvari Atlantic Terraces

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 175

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Aandvari Atlantic Terraces
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Alma M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma M

Lekker ingerig, perfekte ligging, vriendelike eienaars!

Ons woonstel was baie goed ingerig met alles wat ons benodig het, en goed geleë. Marco en Gavin het ons so vriendelik ontvang en was baie behulpsaam en geduldig toe ons in die Kaapse spitsverkeer vertraag is.

Aandvari Atlantic Terraces se terugvoer

Hello Alma, bly om dit te hoor en ons hoop om julle weer te sien

Aandvari Atlantic Terraces
Yolanda E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda E

Uitstekende verblyf & gasvryheid. Sal dit beslis kan aanbeveel.

Marco se gasvryheid is uitstekend. Ons verblyf & ligging was 'n 10 uit 10. Ons sal beslis weer by die plek tuisgaan.

Aandvari Atlantic Terraces se terugvoer

Hi Yolanda, bly julle het dit geniet en ons sien uit na julle volgende kuier

Aandvari Atlantic Terraces
Louise V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Uitstekend.

Baie sentraal geleë. Naby busroetes. Binne stapafstand van die strand. Die woonstel is goed toegerus. Gasheer Marco is baie behulpsaam.

Aandvari Atlantic Terraces se terugvoer

Hi Louise, ek is bly om te hoor dat julle van die woonstel gehou het en ek hoop ons sien julle weer

Aandvari Atlantic Terraces
Hester D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

Ideaal vir vakansie.

Dit is baie netjies en sentraal geleë. Strand, winkels en restaurante binne 500m. Busroete is gerieflik naby. Baie vriendelike eienaars.

Aandvari Atlantic Terraces se terugvoer

Hi Hester, ons is bly om te hoor dat julle van die woonstel gehou het! Hoop ons sien julle weer.

Aandvari Atlantic Terraces
Rianda S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda S

Comfy, affordable stay.

We had a lovely stay, and would like to come again.

Aandvari Atlantic Terraces se terugvoer

Hi Rianda, glad you liked it and we look forward to it.

Aandvari Atlantic Terraces
Clifford C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford C

Ideal base to explore the area.

Compact but comfortable.

Aandvari Atlantic Terraces se terugvoer

Thank you, Clifford.

Aandvari Atlantic Terraces
Jean A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean A

Awesome.

It's definitely worth the money.

Aandvari Atlantic Terraces se terugvoer

Hi Jean, thank you for the positive feedback.

Aandvari Atlantic Terraces
Pam R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam R

Home away from home.

An absolute pleasant stay. Will definitely be back on the next Cape Town visit.

Aandvari Atlantic Terraces se terugvoer

Hi Pam, thank you for your positive feedback and we look forward to seeing you again.

Aandvari Atlantic Terraces
Marietjie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Dit was uitstekend en die plekkie is baie goed toegerus.

Van al die plekke wat ek gesoek het vir die verblyf was hulle die 1ste wat terug gekom het om te sê daar is plek beskikbaar.

Aandvari Atlantic Terraces se terugvoer

Hi Marietjie, ek is bly julle het van die plekkie gehou.

Aandvari Atlantic Terraces
Ryan S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan S

Nice and cosy.

A home away from home.

Aandvari Atlantic Terraces se terugvoer

Hello Ryan, glad to know that you liked the apartment :)

Aandvari Atlantic Terraces
Rugashen N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rugashen N

Peaceful and amazing.

It’s been a beautiful location to relax and enjoy the sea breeze. I would definitely recommend this place to family and friends.

Aandvari Atlantic Terraces se terugvoer

Glad you liked it, Mrs. Naidoo.

Aandvari Atlantic Terraces
Elmarie J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie J

Fantasties.

Ek en my kêrel het 'n wegbreek nodig gehad net om te ontspan en te rus weg van alles. Andvaari was die ideale plek vir ons! Marco het ons hartlik ontvang en ons tydjie daar was asemrowend!

Janine V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Fantasties.

Was baie sentraal. Sal dit verseker aanbeveel.

Anina A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina A

Dit was 'n belewenis.

Ons wil baie dankie sê vir die fantastiese diens wat ons gekry het. Dit is 'n wonderlike plek.

Barney B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney B

Perfect place to stay to experience the Cape.

A great place to stay and real caring people to deal with.

Lizette S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Perfekte ligging en bekostigbaar vir 'n vinnige reis en paar dae verblyf.

Die "Self-Catering" eenheid was net 'n blok van die hoofstrand. Een straat agter die strand en loopafstand van alles wat ons nodig gehad het - winkels, restaurante, laundromat ens. Area, kompleks en parkering is baie veilig. Ons het tot na 22h00 in die aande gestap. Eenheid is baie privaat sonder steurings en baie mooi ingerig. Ons is vriendelik ontvang en bygestaan met enige iets wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer daar bespreek.

Michael V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Very professional and organised.

Perfect spot and perfect location.

Evert P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evert P

Baie skoon en netjies met 'n eienaar wat belangstel in mens se gemak.

Marco, een van die eienaars het ons op tyd ontvang en deur alles gepraat. Dieselfde met uitkloktyd was hy letterlik 2 minute weg om ons af te sien. Plek is volledig toegerus en alles in goeie toestand.

Venetia F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F

Fantasties, 100%.

Ongelooflike vriendelike ontvangs en die eenheid was alles en nog meer as wat verwag was. Sal dit regtig aanbeveel vir enige een wat in Bloubergstrand wil vakansie hou. Die keuse van onderdakparkering was awesome in hierdie nat Kaapse weer.

Ivan D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan D

Vriendelik ontvang, skoon en gerieflike verblyf.

Die woonstel is goed toegerus vir 4 mense, gerieflik en sentraal geleë, loopafstand van die strand af.

Angelene W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelene W

Oulik en intiem.

Ons het ons kuiertjie hier geniet. Baie netjiese plekkie.

Jacques S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Dit was heerlik en ek sal enige tyd weer daar bly!

Die prys is baie billik in vergelyking met ander plekke, en die eenheid is netjies, skoon en veilig.

Susan L - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Absoluut fantasties!

Marco was van die begin af baie vriendelik en behulpsaam en het ons onmiddellik tuis laat voel. Ons sal beslis weer gaan wanneer die geleentheid hom voordoen.

Marius B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B

Wonderlik!

Uitstekend! Lekker sentraal geleë. Tweede straat vanaf die strand.

Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R675
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalweg 32-40, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjMGUxOWQ1LTY1MjgtNGFhZS1hZGI4LWM3NTg0YjYxOTgyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 32-40 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.815800016556 18.474261760712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang