Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandvari Atlantic Terraces

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalweg 32-40, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R675 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Aandvari Atlantic Terraces is 'n lieflike, knus woonstel, gerieflik geleë in die hartjie van Kaapstad se pragtige Blouberg. Slegs 'n entjie se stap van die strand en restaurante af.

Verblyf is geskik vir tot 2 volwassenes en 'n klein kind kan ook geakkommodeer word. Geriewe in die kamer sluit 'n gemaklike koningingrootte-bed met 'n badkamer met 'n stort, slaapbank in die sitkamer, haardroër, strykyster en wasmasjien in. Daar is ook 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, wat óf binne óf buite in die tuin gebruik kan word. Ander geriewe in die kamer sluit ook 'n TV met Openview HD-kanale in. 'n DStv-koppelpunt word voorsien vir gaste wat hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart wil saambring.

Geriewe op die perseel sluit 2 parkeerplekke in, ten volle beveilig, 'n gemeenskaplike swembad, privaat tuin en huishoudelike skoonmaakdienste kan op versoek gereël word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Aandvari Atlantic Terraces
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 175

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Koraalweg 32-40, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aandvari Atlantic Terraces het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalweg 32-40, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjMGUxOWQ1LTY1MjgtNGFhZS1hZGI4LWM3NTg0YjYxOTgyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 32-40 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.815800016556 18.474261760712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang