Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandvari Ocean View

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 175

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Aandvari Ocean View
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anton P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton P

Gerieflik.

Was alles wat ons nodig gehad het, ligging puik, ons kon stap na restaurante, winkels en strand. Sal definitief aanbeveel.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Anton, bly om te hoor dat julle lekker gekuier het

Aandvari Ocean View
Johan O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Ons eerste indrukke van Bloubergstrand was deur die venster van Aandvari Ocean View.

Beste blyplek en regtig waarde vir geld. Heerlike selfsorg vanweë die ligging naby restaurante en wegneemetes.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Johan, ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het en ons sien uit na julle volgende kuier

Aandvari Ocean View
Estie R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie R

Mooiste seeuitsig!

Uitstekende ligging, baie netjies met 'n pragtige seeuitsig. Die strand is slegs 'n klipgooi ver.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Estie, ons is bly om te hoor dat julle van die woonstel gehou het en ons hoop om julle weer te sien

Aandvari Ocean View
Maureen N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen N

Onverbeterlik.

Eienaars se kommunikasie, detail en vriendelikheid was onverbeterlik. Woonstel se ligging is perfek en die uitsig is magnifiek. Ons het so heerlik gebly.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Maureen, bly julle het dit geniet en ons sien uit na julle volgende kuier

Aandvari Ocean View
Chantelle D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Wonderlike en vriendelike diens.

Baie dankie vir 'n wonderlike paar dae. Verblyf fantasties.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Chantelle, bly om dit te hoor en ons hoop om jou weer te sien

Aandvari Ocean View
Neels S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S

Fantasties anemone mooi uitsig en baie rustig.

Die plek is net so amazing. Dit is skoon, veilig, bekostigbaar en baie goed geleë. Alles is naby winkels, goeie restaurante, kafees en die strand is slegs 2 minute se loop. Die mense daar is vriendelik en baie behulpsaam.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Neels, bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.

Aandvari Ocean View
Desiree P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree P

Super amazing!

It was super amazing. Marco is awesome. Wonderful welcome.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Desiree, thank you so much and we hope to see you again!

Aandvari Ocean View
Istelle G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istelle G

See-uitsig, onvergeetlik, sal beslis weer daar gaan bly!

Die verblyf was vir my kinders. Hulle het dit baie geniet. Die prys is 'n absolute bargain en die vriendelike eienaars was baie hulpvaardig van dag een met bespreking, tot op die laaste wat hulle daar weg is.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Istelle, ek is bly om te hoor dat hulle dit geniet het! En ons sien uit na die volgende kuier.

Aandvari Ocean View
Elmien P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien P

Ideale ligging. Baie netjies en goed toegerus.

Pragtige uitsig, veilig, netjies. Baie goeie kommunikasie van eienaar af.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Elmien, bly julle het van die woonstel gehou en ons hoop om julle weer te sien.

Aandvari Ocean View
Mignon H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon H

Baie rustig.

Goed geleë en baie rustige plekkie met see-uitsig. Marco en kie was baie verwelkomend. Ons kon oral stap waar ons wou wees.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Mignon, bly om te hoor dat julle dit geniet het en hopenlik kom kuier julle weer!

Aandvari Ocean View
Dot C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot C

Dankie Marco, ons het heerlik gebly.

Ook gereeld op datum gehou met loadshedding.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Dankie Dot en ek is bly om te hoor dat julle lekker gebly het.

Aandvari Ocean View
Barbara N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara N

Gerieflik, netjies en goed toegerus.

Uitstekende gashere.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Dankie Barbara, hoop ons sien julle weer.

Aandvari Ocean View
Renier B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B

Awesome diens.

Marco het uit sy pad gegaan om te verseker ons is tevrede en gelukkig. Baie vriendelik en hulpvaardig, 'n plesier om mee te deel.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Dankie Renier, hoop ons sien julle weer.

Aandvari Ocean View
Ludovico V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludovico V

Excellent place to stay.

Would recommend it to many people. Will book again at this place.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Ludo, glad you liked it and we look forward to it.

Aandvari Ocean View
Suzette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette B

Lekker.

Lekker gewees vir ons, dankie.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Suzette, bly julle het dit geniet

Aandvari Ocean View
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Japie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Japie S

Nie soos voorgestel nie.

Het 4 dae voor die tyd vertrek a.g.v. 'n hysbak wat reeds 3 dae stukkend was en nie herstel is soos belowe nie.

Aandvari Ocean View se terugvoer

We regret that the lift in the building is beyond our control, we immediately reported the matter of the lift only stopping on the floor above ours. We regularly followed up with the managing agent, kept you up to date and the lift was restored to perfect working order.

On your departure, we were delighted to hear your wife say she enjoyed the stay and would have been happy to stay on.

Aandvari Ocean View
Maryka D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka D

Heerlik.

Die ligging was perfek en eienaars het uit hul pad gegaan om als seepglad te laat verloop.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Maryka. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en ek hoop ons sien julle weer.

Aandvari Ocean View
Eileen S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen S

Asemrowend.

Opgestaan en gaan slaap met 'n see-uitsig en golwe wat breek. Awesome!

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Eileen bly om te hoor dat julle daarvan gehou het.

Aandvari Ocean View
Nettie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie S

Awesome uitsig.

Pragtige plekkie met 'n pragtige uitsig en uitstekende ligging! Gavin en Marco uitstekende gashere! Sal enige tyd weer daar tuisgaan!

Aandvari Ocean View se terugvoer

Dankie Nettie - ons sien uit daarna.

Aandvari Ocean View
Henrika E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrika E

Perfek.

Ons het weggebreek na Aandvari Ocean View vir ons wittebrood en dit was perfek vir ons twee wat minimaal by die huis was.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Henrika, ek is bly om te hoor dat julle dit geniet het. Ek hoop kom kuier weer.

Aandvari Ocean View
Marcel D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel D

Not a large apartement but very clean.

Marco is very helpful, works hard to make your stay enjoyable.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Thank you, Marcel. We hope to see you again.

Aandvari Ocean View
Jan H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Lekker gebly met goeie see-uitsig.

DStv-kanale is uiters beperk. Sou graag inskakel op kanale 144 en 201.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Jan, ek is bly om te hoor dat julle lekker gebly het en dankie vir die terugvoering.

Aandvari Ocean View
Johanna S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna S

Ons het baie lekker gebly.

Ligging van die woonstel is goed. Ons het 'n uitsig oor die see gehad. Baie veilig en baie goed ingerig vir selfsorg. Marco en Gavin het uit hul pad uit gegaan om ons welkom te laat voel.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Dankie Petro, ek is bly dat julle van die woonstel gehou het.

Aandvari Ocean View
Henry O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry O

Waarde vir geld met n see-uitsig.

Ideaal vir 2 persone. See-uitsig vanaf die gemaklike dubbelbed. Goed toegeruste kombuis. Ideaal geleë. Veilige parkeerplek.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Henry, bly om te hoor dat julle van die woonstel gehou het.

Aandvari Ocean View
Christoffel Rudolph B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel Rudolph B

Puik, puik, puik!

Fantastiese akkommodasiegeriewe (studio apartment), waarde vir geld (beslis!), kliëntediens (27/7 beskikbaar!), netheid (beslis!), en ligging (letterlik 50 m van Bloubergstrand af en 11 km van die stad af!). Kan met volle vertroue die bogenoemde akkommodasie eenheid aanbeveel! Sal beslis weer 'n draai maak.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi CR, bly jy dit het geniet en ons sien uit daarna om jou weer te sien.

Aandvari Ocean View
Esmé V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé V

Klein maar gerieflik, veilig, goed geleë met pragtige uitsig.

Eienaars vriendelik en ondersteunend, selfs om load shedding-rooster aan te stuur.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Esmé,
Ons is bly julle het julle kuier geniet.

Aandvari Ocean View
Belinda R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R

Lekker sentraal geleë.

Vriendelike gasheer en baie sentraal geleë vir besoek aan Kaapstad.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Dankie Belinda, en ek is bly dat julle van die woonstel gehou het.

Aandvari Ocean View
Urshuma F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Urshuma F

Wonderful and relaxing.

Beautiful, neat unit, with just enough sea view to enjoy. A stone's throw away from the beach where I enjoyed morning runs. Friendly and very accommodating owners. I will definitely make use of this accommodation again.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Thank you Ursula, and we look forward to it.

Aandvari Ocean View
Johan J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Fantastic.

Would like it if there was a braai area. But it was really amazing.

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Johan, glad you enjoyed your stay and hopefully we'll see again sometime.

Aandvari Ocean View
Karin S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Awesome and great view

Great view, great food and awesome people

Aandvari Ocean View se terugvoer

Hi Karin, glad to hear that you enjoyed your stay.

Aandvari Ocean View
Jaco N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Baie lekker!

Baie vriendelik en gasvry. Veilige parkering en pragtige uitsig.

Adriaan H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan H

Dié is 'n móét plekkie om te besoek.

Ek is nie vir 'n sekonde spyt nie. Ek het my verblyf baie geniet in die Kaap. Die eenheid was vol toegerus. Die eenheid was baie netjies ontvang. Die diens was puik. Van bespreking tot aankoms tot vertrek. Die eenheid is baie veilig. Die mooiste uitsig en naby alles. Sal beslis weer kom kuier.

Esti D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti D

Baie lekker gebly en plek is goed geleë.

Baie lekker plek vir 2 mense om te bly.

Alec K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alec K

Aangename verblyf in 'n eenheid geskik vir 'n kort verblyf.

Aangename persoonlike en vriendelike ontvangs. Goeie uitsig oor die see, maar nie van Tafelberg, alhoewel nie op die strandfront. Het nie baie tyd in die eenheid spandeer, maar dit kan aanbeveel word.

Marthie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie B

Heerlik gekuier, dankie.

Ons het lekker ontspan en veral die uitkyk op die see en skepe baie geniet! Ons het bo verwagte goeie en vriendelike diens ontvang. Marco het ons verras by die busstop en sommer my groot tas ook nog aangestoot tot by die woonstel. Die plek was skoon en het als gehad wat ons nodig gekry het. Baie dankie!

Jeanette W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette W

Wonderlike uitsig.

Kliëntediens was uitstekend. Die woonstel was skoon en netjies en uitgerus met alles wat nodig is vir gebruik gedurende 'n vakansie. Sal beslis aanbeveel.

Dries D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D

Skoon, netjies, en briljante diens.

Baie lekker gekuier en sal enige iemand aanbeveel om daar tuis te gaan.

Mathys D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathys D

Heerlike rustige en baie veilige omgewing.

Marco en Gavin het ons baie vriendelik ontvang en was meer as bereid om te help. Rustige en baie veilige omgewing en sal beslis weer daar gaan woon.

Carol D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

Lovely accommodation.

The owners were very friendly and helpful. Lovely unit with great sea view.

Chris D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Rus en vrede.

Wat 'n lekker plekkie en dan nogal loopafstand na die strand.

Dalene K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene K

Netjiese verblyf naby die strand met 'n see-uitsig.

Let wel geen stoepie nie.

Daniel T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel T

Awesome.

Baie lekker gewees dankie.

Jacobus S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S

Dit was presies wat ek verwag het en nog meer.

Aandvari Ocean View bied bekostigbare, netjiese verblyf. Parkering is veilig en gerieflik. Die woonstel waarin ons gebly het was baie goed toegerus - al die basiese benodighede was beskikbaar, asook ekstras soos melk, koffie, tee, sout, peper en opwasseep. Die eienaars was besonders akkommoderend met aankoms en vertrektye. Hulle is hulpvaardig en vriendelik.

Marius L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius L

Gerieflik sal beslis weer daar bly.

Ek besoek Kaapstad 3 keer 'n jaar vir werk en my keuse bly Bloubergstrand. Aandvari Ocean View bied my presies wat ek nodig het vir die tye. Gaan beslis weer daar bespreek.

Koos G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos G

Ons het baie lekker by Aandvari gebly.

Dit was mooi en keurig versier en baie goeie diens. Sal verseker weer daar bly.

Marinda A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda A

Sentraal, oulik en goeie waarde vir geld.

Het heerlik gebly. Die plek was perfek vir ons. Baie sentraal, skoon en netjies. Wonderlike uitsig oor die see. Ons het lekker gebly.

Myra Y - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myra Y

Vriendelike, gasvrye, behulpsame gashere en pragtige verblyf met asemrowende uitsigte.

Ek sal graag vakansiegangers aanbeveel om op Bloubergstrand vakansie te hou. Die uitsig en omgewing is pragtig. Die mense baie vriendelik. Die restaurante topgehalte. Die studio is baie goed toegerus en so netjies. Ek wil net weer baie dankie sê vir Marco en Gavin en natuurlik ook vir LekkeSlaap. Alles was perfek en die diens baie professioneel. Hou so aan en toerisme sal net groei. Voorspoed en seën vir julle.

Anne Marie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Marie V

Stunning!

Pragtige, netjiese plekkie. Beslis waarde vir geld. Sal dit aanbeveel en beslis weer van julle diens gebruik maak.

Wouter B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter B

Gerieflike, netjiese en aangename verblyf.

Die ontvangs was betyds en deeglik. Die woonstel is gerieflik, netjies en volledig. Baie sentraal geleë.

Annelie V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V

'n Ongelooflike mooi omgewing. Die verblyf is netjies, skoon en klipgooi van alles af.

Marco en Gavin gaan uit hulle pad om die verblyf so aangenaam moontlik te maak. Sal verseker weer daarheen gaan vir 'n wegbreeknaweek! Die woonstel het alles in wat jy nodig het.

Jimmy T - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy T

Professional, friendly, accommodating - a great unit and wonderful service

We were greeted pleasantly by Marco and shown our unit which we found to be just what we wanted. Clean, neat with a stunning view. It is this kind of service that is hard to find these days. We will definitely be back.

Vanaf R690
R690 R621
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
R690 R621
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View A302, Coral-weg, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwZWM1MDVkLTEwZjktNGNhYi1iZTZkLWZiZGY1MTNhYmM2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R621 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 A302 Ocean View Coral Rd 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.818275802546 18.475468754769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang