Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandvari Ocean View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anton P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflik. Was alles wat ons nodig gehad het, ligging puik, ons kon stap na restaurante, winkels en strand. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Ocean View
Hi Anton, bly om te hoor dat julle lekker gekuier het

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons eerste indrukke van Bloubergstrand was deur die venster van Aandvari Ocean View. Beste blyplek en regtig waarde vir geld. Heerlike selfsorg vanweë die ligging naby restaurante en wegneemetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Ocean View
Hi Johan, ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het en ons sien uit na julle volgende kuier

Estie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Mooiste seeuitsig! Uitstekende ligging, baie netjies met 'n pragtige seeuitsig. Die strand is slegs 'n klipgooi ver.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Ocean View
Hi Estie, ons is bly om te hoor dat julle van die woonstel gehou het en ons hoop om julle weer te sien

Maureen N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Onverbeterlik. Eienaars se kommunikasie, detail en vriendelikheid was onverbeterlik. Woonstel se ligging is perfek en die uitsig is magnifiek. Ons het so heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Ocean View
Hi Maureen, bly julle het dit geniet en ons sien uit na julle volgende kuier

Chantelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Wonderlike en vriendelike diens. Baie dankie vir 'n wonderlike paar dae. Verblyf fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Ocean View
Hi Chantelle, bly om dit te hoor en ons hoop om jou weer te sien

Neels S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Fantasties anemone mooi uitsig en baie rustig. Die plek is net so amazing. Dit is skoon, veilig, bekostigbaar en baie goed geleë. Alles is naby winkels, goeie restaurante, kafees en die strand is slegs 2 minute se loop. Die mense daar is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Ocean View
Hi Neels, bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.

Desiree P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Super amazing! It was super amazing. Marco is awesome. Wonderful welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Ocean View
Hi Desiree, thank you so much and we hope to see you again!

Istelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

See-uitsig, onvergeetlik, sal beslis weer daar gaan bly! Die verblyf was vir my kinders. Hulle het dit baie geniet. Die prys is 'n absolute bargain en die vriendelike eienaars was baie hulpvaardig van dag een met bespreking, tot op die laaste wat hulle daar weg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Ocean View
Hi Istelle, ek is bly om te hoor dat hulle dit geniet het! En ons sien uit na die volgende kuier.

Elmien P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ideale ligging. Baie netjies en goed toegerus. Pragtige uitsig, veilig, netjies. Baie goeie kommunikasie van eienaar af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Ocean View
Hi Elmien, bly julle het van die woonstel gehou en ons hoop om julle weer te sien.

Mignon H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Baie rustig. Goed geleë en baie rustige plekkie met see-uitsig. Marco en kie was baie verwelkomend. Ons kon oral stap waar ons wou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Aandvari Ocean View
Hi Mignon, bly om te hoor dat julle dit geniet het en hopenlik kom kuier julle weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 175

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R690
R690 R621
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
R690 R621
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View A302, Coral-weg, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwZWM1MDVkLTEwZjktNGNhYi1iZTZkLWZiZGY1MTNhYmM2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R621 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 A302 Ocean View Coral Rd 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.818275802546 18.475468754769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang