Aandvari Ocean View
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marco Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 175
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Anton P - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Anton, bly om te hoor dat julle lekker gekuier het
Johan O - Aug 2024
Algehele gradering
Ons eerste indrukke van Bloubergstrand was deur die venster van Aandvari Ocean View.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Johan, ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het en ons sien uit na julle volgende kuier
Estie R - Jun 2024
Algehele gradering
Mooiste seeuitsig!
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Estie, ons is bly om te hoor dat julle van die woonstel gehou het en ons hoop om julle weer te sien
Maureen N - Mrt 2024
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Maureen, bly julle het dit geniet en ons sien uit na julle volgende kuier
Chantelle D - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderlike en vriendelike diens.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Chantelle, bly om dit te hoor en ons hoop om jou weer te sien
Neels S - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties anemone mooi uitsig en baie rustig.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Neels, bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.
Desiree P - Des 2023
Algehele gradering
Super amazing!
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Desiree, thank you so much and we hope to see you again!
Istelle G - Nov 2023
Algehele gradering
See-uitsig, onvergeetlik, sal beslis weer daar gaan bly!
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Istelle, ek is bly om te hoor dat hulle dit geniet het! En ons sien uit na die volgende kuier.
Elmien P - Okt 2023
Algehele gradering
Ideale ligging. Baie netjies en goed toegerus.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Elmien, bly julle het van die woonstel gehou en ons hoop om julle weer te sien.
Mignon H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Mignon, bly om te hoor dat julle dit geniet het en hopenlik kom kuier julle weer!
Dot C - Sep 2023
Algehele gradering
Dankie Marco, ons het heerlik gebly.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Dankie Dot en ek is bly om te hoor dat julle lekker gebly het.
Barbara N - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en goed toegerus.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Dankie Barbara, hoop ons sien julle weer.
Renier B - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome diens.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Dankie Renier, hoop ons sien julle weer.
Ludovico V - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent place to stay.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Ludo, glad you liked it and we look forward to it.
Suzette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Suzette, bly julle het dit geniet
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Japie S - Nov 2023
Algehele gradering
Nie soos voorgestel nie.
Aandvari Ocean View se terugvoer
We regret that the lift in the building is beyond our control, we immediately reported the matter of the lift only stopping on the floor above ours. We regularly followed up with the managing agent, kept you up to date and the lift was restored to perfect working order.
On your departure, we were delighted to hear your wife say she enjoyed the stay and would have been happy to stay on.
Maryka D - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Maryka. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en ek hoop ons sien julle weer.
Eileen S - Jul 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Eileen bly om te hoor dat julle daarvan gehou het.
Nettie S - Jun 2022
Algehele gradering
Awesome uitsig.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Dankie Nettie - ons sien uit daarna.
Henrika E - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfek.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Henrika, ek is bly om te hoor dat julle dit geniet het. Ek hoop kom kuier weer.
Marcel D - Feb 2022
Algehele gradering
Not a large apartement but very clean.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Thank you, Marcel. We hope to see you again.
Jan H - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gebly met goeie see-uitsig.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Jan, ek is bly om te hoor dat julle lekker gebly het en dankie vir die terugvoering.
Johanna S - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Dankie Petro, ek is bly dat julle van die woonstel gehou het.
Henry O - Aug 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld met n see-uitsig.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Henry, bly om te hoor dat julle van die woonstel gehou het.
Christoffel Rudolph B - Mei 2021
Algehele gradering
Puik, puik, puik!
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi CR, bly jy dit het geniet en ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Esmé V - Mrt 2021
Algehele gradering
Klein maar gerieflik, veilig, goed geleë met pragtige uitsig.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Esmé,
Ons is bly julle het julle kuier geniet.
Belinda R - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker sentraal geleë.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Dankie Belinda, en ek is bly dat julle van die woonstel gehou het.
Urshuma F - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful and relaxing.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Thank you Ursula, and we look forward to it.
Johan J - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastic.
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Johan, glad you enjoyed your stay and hopefully we'll see again sometime.
Karin S - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome and great view
Aandvari Ocean View se terugvoer
Hi Karin, glad to hear that you enjoyed your stay.
Jaco N - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Adriaan H - Jun 2019
Algehele gradering
Dié is 'n móét plekkie om te besoek.
Esti D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly en plek is goed geleë.
Alec K - Aug 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n eenheid geskik vir 'n kort verblyf.
Marthie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier, dankie.
Jeanette W - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlike uitsig.
Dries D - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, en briljante diens.
Mathys D - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige en baie veilige omgewing.
Carol D - Jun 2018
Algehele gradering
Lovely accommodation.
Chris D - Des 2018
Algehele gradering
Rus en vrede.
Dalene K - Nov 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf naby die strand met 'n see-uitsig.
Daniel T - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome.
Jacobus S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was presies wat ek verwag het en nog meer.
Marius L - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik sal beslis weer daar bly.
Koos G - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker by Aandvari gebly.
Marinda A - Aug 2017
Algehele gradering
Sentraal, oulik en goeie waarde vir geld.
Myra Y - Feb 2017
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye, behulpsame gashere en pragtige verblyf met asemrowende uitsigte.
Lees meerAnne Marie V - Jul 2016
Algehele gradering
Stunning!
Wouter B - Apr 2014
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese en aangename verblyf.
Annelie V - Feb 2014
Algehele gradering
'n Ongelooflike mooi omgewing. Die verblyf is netjies, skoon en klipgooi van alles af.
Jimmy T - Sep 2013
Algehele gradering
Professional, friendly, accommodating - a great unit and wonderful service
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View A302, Coral-weg, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang