Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandvari Ocean View

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View A302, Coral-weg, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aandvari Ocean View is teen Blouberg se pragtige strand geleë en is 'n gerieflike enkelwoonstel wat oor die see uitkyk. Dit is perfek vir 'n wittebrood, spesiale wegbreke, luukse sakereise of vir 'n prettige strandvakansie.

Hierdie luukse ateljeewoonstel het slaapplek vir maksimum 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed met 100% luukse katoenperkallinne. Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis en 'n TV met OpenView HD-kanale in. Daar is 'n DStv-koppelpunt vir gaste wat hulle en dekodeerder en slimkaart wil saambring.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel en toegang deur middel van kaartjie-kontrole by die sekuriteitshek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marlene M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Gerieflik geleë. Sal definitief aanbeveel! Netjies en gerieflike woonstel wat baie goed ingerig is. Puik ligging, gerieflik naby winkel...
Sien meer
Nov 2024
Hannetjie K
Saam met lewensmaat
5.0
Marco & Gavin het ons warm verwelkom. Woonstel was kraakvars en baie netjies. Baie lekker gebly!
Nov 2024
Anton P
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Was alles wat ons nodig gehad het, ligging puik, ons kon stap na restaurante, winkels en strand. Sal definitief aanbeveel.
Aug 2024
Johan O
Saam met lewensmaat
5.0
Ons eerste indrukke van Bloubergstrand was deur die venster van Aandvari Ocean View. Beste blyplek en regtig waarde vir geld. Heerlike selfsorg vanweë...
Sien meer
Aug 2024
Estie R
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste seeuitsig! Uitstekende ligging, baie netjies met 'n pragtige seeuitsig. Die strand is slegs 'n klipgooi ver.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 182

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Ocean View A302, Coral-weg, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aandvari Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View A302, Coral-weg, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwZWM1MDVkLTEwZjktNGNhYi1iZTZkLWZiZGY1MTNhYmM2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 A302 Ocean View Coral Rd 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.818275802546 18.475468754769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang